File

Transcription

File
Maand-Krant
Desember 2014/Januarie 2015
Omkopery en korrupsie
Prof Amie van Wyk
Die voorkoms
Die aangeleentheid van omkopery en korrupsie
geniet tans besondere aandag in Suid-Afrika,
veral na ‘n aantal gebeure en uitsprake die
afgelope tyd. So het president Jacob Zuma in
Januarie vanjaar (2014) op Nelspruit gesê dat “die
ANC-regering se standpunt bly baie duidelik dat
korrupsie beveg moet word waar dit ook al
voorkom.” Later het koerante egter berig dat die
president beweer het dat die strafregtelike klagte
teen hom laat vaar moet word omdat korrupsie
net in die “Westerse paradigma” ‘n misdaad is.
Hierdie is maar een (groot) voorbeeld wat
verband hou met korrupsie en omkopery wat in
ons samelewing voorkom. Dit kom ook baie wyd
in Afrika voor. Ek sal nooit vergeet nie dat ek
tydens ‘n kerklike besoek aan die DRKongo
toegang op die lughawe van Lubumbashi geweier
is omdat my geelkoors-dokument nie geldig sou
wees nie – terwyl dit wel geldig was. Die
amptenaar wou my nie deurlaat nie en het
volgehou dat bepaalde gegewens ontbreek. Ek
het besef dat hy vir omkoopgeld wag en ek het
net geweier om hom geld te gee. Naderhand het
een van ons Kongolese dominee-kollegas my te
hulp gesnel en die amptenaar (in Frans) oorreed
om my deur te laat.
Omkopery kom ook wyd verspreid in Oos-Europa
voor, wat lank onder kommunistiese beheer was.
Tydens twee voordrag-besoeke aan Hongarye
moes ons telkens verneem hoedat korrupsie die
landsekonomie skade berokken. Eintlik is dit ‘n
wêreldwye verskynsel en kom dit in alle lande
voor.
Die groot vraag
Die groot vraag is: is dit moreel geoorloof, is dit
eties verantwoord? En die antwoord is
ondubbelsinnig: nee! Omkopery en korrupsie is ‘n
immorele en onregmatige benadering wat die
goeie waardes en norme in ‘n samelewing
uitkalwe en ondergrawe. Dit kan op géén enkele
manier goedgepraat en goedgekeur
word nie. Ook nie die kleiner vorme
daarvan nie deur byvoorbeeld tydens
‘n verkeersoortreding vir ‘n verkeerskonstabel ‘n paar note in die hand te
stop.
Van omkopery en korrupsie lees ons dikwels in
die Bybel. Twee van die bekendste voorbeelde is
die volgende. Die priesterhoofde en die
familiehoofde gee die Romeinse soldate ‘n groot
klomp geld om vir die mense te gaan vertel dat
Jesus se dissipels in die nag gekom en sy liggaam
gesteel het – en daarom is die graf leeg (Matt
28:12-13). Hy het dus nie waarlik uit die dood
opgestaan nie. Die tweede is dat toe Paulus voor
goewerneur Feliks aangekla is, Feliks gehoop het
dat Paulus hom omkoopgeld sou aanbied om los
te kom (Hand 24:26). Uit die Ou Testament is
daar nog meer voorbeelde (kyk bv 2 Kron 16).
Waarom is dit verkeerd, sowel wat die omkoper
as die omgekoopte betref? Die eerste rede is: dit
tas die eer van God aan. Die mens is na die beeld
van God geskape, wat o.a. beteken dat hy/sy iets
van die karakter van God in sy/haar lewe moet
weerspieël. Nou weet ons dat God vir niemand
partydig is nie en dat Hy nie omkoopgeld
aanneem nie (Deut 10:17). By die Here God is
daar nie onreg en bevoordeling en korrupsie nie
(2 Kron 19:7). God is nie partydig vir leiers nie, Hy
bevoordeel nie die ryke bo die arme nie, want Hy
het hulle almal gemaak (Job 34:19). Wanneer
iemand hom/haar aan omkopery skuldig maak,
vertoon hy/sy nie meer die beeld van God nie,
doen daarmee sy/haar Maker oneer aan en
ondermyn sy/haar verhouding met die lewende
God. Hy/sy volg dan nie die voorbeeld van
Christus – dié beeld van God – na nie.
Die tweede rede is: dit korrupteer die medemens.
1
Wanneer iemand sy medemens (gewillig of
onwillig) omkoop, breek hy/sy die moraal van
daardie persoon af, trek hom/haar in ‘n spiraal
van onreg in en laat daardie persoon met ‘n
slegte gewete agter.
Die derde rede is: dit korrupteer jouself. Jy as
omkoper maak jou skuldig aan ‘n wandaad wat
jou eie gewete ondermyn en op die lang duur van
jou ‘n gewetenlose mens maak. Die Bybel beskou
dit as baie belangrik dat iemand met ‘n goeie
gewete sal lewe (1 Pet 3:16).
Die vierde rede is: dit ondermyn die morele
waardes van ‘n samelewing. Wanneer omkopery
en korrupsie ‘n onmisbare deel van die
ekonomiese lewe en van die regspraak van ‘n
land word, is daardie land op ‘n afdraande pad.
Wanneer tenderbedrog algemene praktyk word
en veral wanneer regspraak daardeur aangetas
word en regters en landdroste en persone in
gesagsposisies maklik omgekoop word, gaan al
die rooi ligte aan. In die Bybel is daar baie skerp
uitsprake teen omkopery en korrupsie in die
regspraak, te meer wanneer dit plaasvind ten
koste van die weerloses en magteloses in die
samelewing (Eks 23:8; Jes 1:23).
Die vyfde rede is: dit benadeel die omgewing. In
hierdie verband kan veral gedink word aan
tenderbedrog en omkopery waar nuwe myne
ontwikkel word en die gebruik van skaliegas (in
die Karoo) ondersoek word.
In kort: korrupsie en omkopery is Godonterend,
mensveragtend, samelewing-ondermynend en
omgewingvernietigend. Dit is ‘n morele euwel
wat hand en tand beveg moet word, veral deur
Christene wat met ‘n goeie gewete voor God en
die mense wil lewe.
Die Woord is só reg: Geldgierigheid is ‘n wortel
van allerlei kwaad (1 Tim 6:10).
>>>>>>>>>>
Verlof van predikante en personeel in Desember en Januarie
Predikante:
Jaco
7 - 22 Desember
Rassie
17 - 31 Desember
Peet
5 - 15 Januarie 2015
Registrateur/Skriba (Gawie Jooste)
17 Desember - 7 Januarie 2015
Kerkkantoor gesluit
16 Desember en 22 Desember - 2 Januarie 2015
Uitreikkantoor
10 Desember - 12 Januarie 2015
Kleingroepe kanatoor
5 Desember - 2 Januarie 2015
Jeugkantoor
15 Desember - 9 Januarie 2015
<<<<<<<<<<<<
EREDIENSTYE IN DESEMBER EN JANUARIE
14 Desember
8:30 en 10:00
21 Desember
9:00
25 Desember (Kersdag)
9:00
28 Desember
9:00
4 Januarie
9:00
11 Januarie
8:30 en 10:00
Ons gemeente se kalender vir 2015 verskyn reeds op die webblad.
2
DESEMBER VAKANSIEGANGERS NA UITENHAGE EN PORT ALFRED OMGEWING
Vakansiegangers na Uitenhage en Port Alfred omgewing tydens die komende Desember vakansietydperk neem asb kennis dat eredienste op beide Uitenhage en Port Alfred gehou word.
Genoemde dorpe val binne die grense van die Gereformeerde Kerk Uitenhage. Meer besonderhede by ds
Lourens Kruger (041) 966 1959 of die skriba Bert Venter (046) 654 0272.
@@@@@@@
El-pida se kombuis sluit op Maandag, 8 Desember 2014 en open weer op Maandag, 19 Januarie
2015. Weer eens baie dankie vir julle samewerking en lojale ondersteuning die afgelope jaar. 'n
Vreugdevolle en geseënde Kersfees en voorspoed vir 2015. Judy Bovey (083 325 2102)
*********
Sluit van Pakhuis vir Desembervakansie
Neem asb kennis dat die Pakhuis oop sal wees tot 10 Desember waarna dit sal sluit. Dit maak
weer 7 Januarie 2015 oop. Vir noodgevalle kan enige van die Pakhuis se bestuur gekontak
word vir hulp: Frikkie Venter by 079 763 5734 of Henriëtte Coetzer by 076 309 5855.
**********
BEROEPE ONTVANG:
Ds J L Lee (Jan-Louis) van Bothaville na Pietersburg Noord.
Ds O L Moncho (Oageng) van Itsoseng Bokone na Ikangeng.
Ds F J Potgieter (Fritz) van Meyerton na Tsumeb.
Ds R A Bain (Ronald) van Cachet na Postmasburg.
Ds P W Kurpershoek (Pieter) van Middelburg Tvl na Bloemfontein-Suid.
Dr A J Coetzee (Albert) van Uitschot na Boksburg-Suid.
Ds S P Venter (Sarel) van Pietersburg na Nylstroom.
Ds C Jooste (Christiaan) van Wonderboompoort na Phalaborwa.
BEROEPE BEDANK
Ds K A Berg (Albert) van Vaalwater na Pretoria-Alkantrant.
Ds C A Jansen (Carel) van Secundna na Pretoria-Alkantrant.
Ds R Jansen van Vuureen (Riaan) van Hendrina/Carolina-kombinasie na Bloemfontein Suid.
Ds A B van der Walt (Braam) van Lichtenburg na Postmasburg.
Ds D G Zwemstra (Dinant) van Bloempark na Boksburg-Suid.
Ds G J Erasmus (Gert) van Komatipoort na Outjo/Biermanskool-kombinasie.
Ds F J Potgieter (Fritz) van Meyerton na Tsumeb.
Ds C Jooste (Christiaan) van Wonderboompoort na Phalaborwa.
BEROEP AANVAAR:
Dr H Goede (Hennie) van Vereeniging na Meyerspark.
3
STAND VAN DIE FINANSIËLE SAKE VAN WAPADRANT-GEMEENTE
Dit is met groot dankbaarheid aan ons Hemelse Vader en die ruim hart van spesifieke lidmate, wat
‘n eenmalige groot bydra gegee het, dat die lopende tekort aan die einde van Okt 2014 op R 54 135
gestaan het.
Ons kan dan ook hierdie geleentheid gebruik om spesifiek ook dankie te sê vir die lidmate wat reeds
gehoor gegee het aan die spesiale en addisionele Dankoffer versoek, wat dan reeds begin vrugte
wys het. Tans is dit nog nie ingereken nie omrede die geleentheid om ‘n spesiale dankoffer bydrae
te maak nog oop is en die sperdatum dan 10 Des. 2014 is. Spesiale bydrae kan nog gemaak word.
(Onthou om dit te merk as spesiale dankoffer bydrae)
Dan wil ons ook dankie sê vir al die beloftevorms vir 2015, wat reeds ontvang is, maar daar is egter
nog 790 uitstaande van ‘n totaal van 1026 bydrae punte. Daar is nog tyd om beloftevorms en
debietordervorms in te dien. (Vorms is beskikbaar in die kerkgebou se ingangsportaal.)
“Vir ‘n gemeente om finansieel te oorleef en al die uitgawes te kan dek, maak ons hoofsaaklik
staat op Vrywillige Finansiële Skenkings / Donasies / Dankoffers / Liefdegawes / Kollektes /
Bydraes.
Ons bankbesonderhede vir hierdie doel:
Gereformeerde Kerk Wapadrant, ABSA rek nr 349 0151 957, takkode 632 005. (BAIE BELANGRIK:
Naam, van en doel as verwysing). Anonieme bydraes ook welkom.
Vir meer gereelde bydraes kan ‘n debietorder gereël word by die kerkkantoor by: 012 991-1395 /
[email protected]”
4
TWEE BRIEFIES VAN SUNRISE NASKOOL SE KINDERS
5
Attestate ontvang:
Geref Brakpan: Catharina Magrieta Aucamp; Featherwood Aftree-Oord 101
Geref Cachet: Maria Elizabeth Snyman; Hammer Greyorstraat 5-1
Geref Totiusdal: Andries Nicolaas & Petro Erasmus; Table Mansions 212
Geref Totiusdal: Catharina Susanna Pieterse; Table Mansions 212
Geref Rietvallei: Pieter Jacobus, Emma Wilhelmina & Christina Wagner Steenkamp; Plot 116
Tiegerpoort
Attestate na:
Geref Stellenbosch: Onno & Marike Ubbink en Johan Bernard Ubbink
Geref Linden: Christina Susanna Prinsloo
Bewys van lidmaatskap ontvang:
Marianne le Roux, Blue Berry 117; Jeani Coetzee, Broadwoods 80
Jeani Coetzee; Broadwoods 80
Bewys van lidmaatskap aangevra:
Hendrik Bernardus & Anna Sophia Heystek en dooplidmate Lané & Kayla; Schalk Willem & Heléne
Burger en dooplidmate Schalk en Mieke; Yvonne Dorothy Elyan van Graan
Kursus 1
Bybelse Berading
Hierdie kursus rus gelowiges toe om Bybelse dinamieke van verandering in hul eie lewens en dié
van ander te verstaan.
de
In die 2 semester word die beginsels toegepas in huweliksberading
en berading met mense met verslawings, stres en depressie.
Aanbiedingswyse
Korrespondensie - Kontaksessies – Powerpoint aanbiedings
Kursus 2
Praktiese Bybelse Berading
de
Die 2 jaar kursus rus jou toe om 1-tot-1
Bybelse berading in praktyk te doen.
Kursus 3
Gevorderde Praktiese Bybelse Berading
Die 3de jaar kursus rus jou toe om op gevorderde
vlak 1-tot-1 Bybelse berading te doen.
Kursus 4
Bybelse Mentorskap
Die kursus fokus op mentorskap as ’n leierskapvaardigheid in
‘n organisasiekonteks. ‘n Bybelse Mentormodel is ingesluit.
Kursus 5
Bybelse Traumaberading
Die kursus fokus op Bybelse berading aan
persone wat lyding beleef a.g.v. trauma.
Kursus 6
6
Onderrig Bybelse berading aan kinders en hul ouers
KONTAK ABBO
Marietjie Bezuidenhoud Tel: 012 334 1286
[email protected]; www.abbo.org.za
^^^^^^^^^^^
Chrisante
SAMEROEPER: Véra Tollig 997 2678 of 082 6446 741 / [email protected]
PRETORIA-OOS HOSPITAAL: TEL: 012 422 2300
8-14 DESEMBER
Izabel Pretorius (Do): 991 2727; Annemarie Rheeders (Wo): 993-5315 / 083 244 5122; Lofti & Hester Nel:
083 414 4497 / 084 505 9059 (Di)
15-21 DESEMBER
Annemarie Rheeders: 993-5315 / 083 244 5122 (Wo); Hendrik Vermaak: 078 233 0851 (Vry);
Roelien Jooste: 011 964 2150 / 082 597 7419 (Ma); Pieter de Wet: 084 304 6690
22-28 DESEMBER
Hannie Yssel: 997-1558 / 0832598180 (S) (Do); Hillegina den Boer: 345-4551 / 082 829 4909 (Di); Deleen
Kornelius: 082 215 8118 (Woens); Robbie Nel: 082 922 3948 (Di)
29 DESEMBER – 4 JANUARIE 2015
Izabel Pretorius (Do): 991 2727; Annemarie Rheeders (Wo): 993-5315 / 083 244 5122; Lofti & Hester Nel:
083 414 4497 / 084 505 9059 (Di)
5-11 JANUARIE
Annemarie Rheeders: 993-5315 / 083 244 5122 (Wo); Hendrik Vermaak: 078 233 0851 (Vry);
Roelien Jooste: 011 964 2150 / 082 597 7419 (Ma); Pieter de Wet: 084 304 6690
12-18 JANUARIE
Hannie Yssel: 997-1558 / 0832598180 (S) (Do); Hillegina den Boer: 345-4551 / 082 829 4909 (Di); Deleen
Kornelius: 082 215 8118 (Woens); Robbie Nel: 082 922 3948 (Di)
LIFE FAERIE GLEN HOSPITAAL: TEL: 012 369 5600
Jan Tollig: 807-0891 / 082 331 2756 (S); Mariaan vd Walt: 083 2398 913;
KLOOF HOSPITAAL: TEL: 012 367 400
Retha Deselaar: 083 604 3043
WILGERS HOSPITAAL: TEL: 012 807 8100
8-14 DESEMBER
Cor Meindertsma: 082 551 6183 (S) (Do); Truus Meindertsma: 082 551 6183 (Woens/Vry); Rineke Derksen:
807-2324 (Di);
15-21 DESEMBER Flip Hennop: 071 607 7711; Braam Gous: 012 361 7632 / 082 468 3808
22-28 DESEMBER Marina v Wyk: 072 202 8250 (Ma); Nancy Snyman 012 8031561 (Woens); Daleen
Koekemoer: 012 8074056 / 082 9280692 (Do); Elsie v d Walt: 082 784 8875 / 012 804 5350 (Vry);
Hannatjie v Aswegen: 082 062 8264 (Sa)
29 DESEMBER – 4 JANUARIE 2015
Cor Meindertsma: 082 551 6183 (S) (Do); Truus Meindertsma: 082 551 6183 (Woens/Vry); Rineke Derksen:
807-2324 (Di);
5-11 JANUARIE
Flip Hennop: 071 607 7711; Braam Gous: 012 361 7632 / 082 468 3808
12-18 JANUARIE
Marina v Wyk: 072 202 8250 (Ma); Nancy Snyman 012 8031561 (Woens); Daleen Koekemoer: 012
8074056 / 082 9280692 (Do); Elsie v d Walt: 082 784 8875 / 012 804 5350 (Vry); Hannatjie v Aswegen: 082
062 8264 (Sa)
ADDISIONELE LEDE VIR WILGERS: André Sandilands: 076 848 4267 / 071 302 4593
7
ANDER HOSPITALE:
Peet en Lacia Vermeulen: 991-2122 / 082 336 8465
EUGENE MARAIS, JAKARANDA, MEULMED, LOUIS PASTEUR, MED FORUM, SUID- AFRIKAANSE
Ben Nel: 335-2411 (W) / 083 466 1264 & Miemie Mennen
EUGENE MARAIS
Clara de Jonge: 083 609 9259 / 565-4485
MEULMED, HART & SUID-AFRIKAANSE-HOSPITAAL, JAKARANDA, UROLOGIES
André Sandilands: 076 848 4267 / 071 302 4593
KINDERBEDIENING:
Rita Schoen: 012 809-1459 / 082 2662 3964
TUISVERPLEGING: Slegs vir Wapadrant gemeentelede:
Hetta Henning: 991-1793; Irene Hugo : 991-1269 / 084 208 6924;
ONDERSTEUNINGSDIENSGROEP (PASTORAAL):
Voster Combrink: 082 872 9725
SENIORS - TUISBESOEK:
Rineke Derksen: 807-2324; Daleen v Wyk: 991-3312 / 082 926 3498; Lettie Louw 991 8855; Hetta
Henning: 991 1793; Karla Boer: 998 6575; Petro Bouwer: 991-7229 / 082 450 5091;
************
VERJAARDAE: GELUKWENSING VIR DESEMBER 2014
By “Verjaar” word die maand eers gegee en dan die dag van die verjaardag
Noemnaam
Van
Verjaar
Chris
De Beer
12/01
Francois
Henning
12/01
Bronwyn
Jansen Van Vuuren
12/01
Elsabé
Kemper
12/01
Rose
Mahamba
12/01
Irma
Markram
12/01
Hannes
Oosthuizen
12/01
Ansie
Pelser
12/01
Morné
Small
12/01
Annaat
Van Der Walt
12/01
Fransa
Van Mazijk
12/01
Corneille
Van Rooy
12/01
Karien
Boneschans
12/02
Burger
Coetzee
12/02
Matthew
Holding
12/02
Wilhelm
Leuschner
12/02
JP
Maree
12/02
Louw
Middel
12/02
Johan
Riekert
12/02
Wim
Steyn
12/02
SW
Visser
12/02
Anne-Marie
Buys
12/03
Anso
Heystek
12/03
8
Heinrich
Kritzinger
12/03
Charné
Kruger
12/03
Petro
Prinsloo
12/03
Cassie
Schutte
12/03
Baby
Smith
12/03
Mariëtte
Van Rooyen
12/03
Suné
Vlok
12/03
Bez
Bezuidenhout
12/04
Riaan
Dirkse V Schalkwyk
12/04
Karin
Marais
12/04
Riaan
Oosthuizen
12/04
Laurinda
Schoeman
12/04
Tania
Tromp
12/04
Toy
Van Staden
12/04
Schalk
Visser
12/04
Hanneke
Wissing
12/04
Erika
Boersema
12/05
Kian
Gouws
12/05
Marinus
Ras
12/05
Jan
Riekert
12/05
Ria
Wessels
12/05
Irene
Hugo
12/06
Lars
Brugmans
12/07
Erika
Cronje
12/07
Matthys
De Beer
12/07
Dinike
Delport
12/07
Annetjie
Hennop
12/07
Andrea
Van Driel
12/07
Hein
Van Tonder
12/07
Wilhelm
Bodemer
12/08
Brian
Hayes
12/09
Marié
Morrison
12/09
Cobus
Naudé
12/09
Carla
Van Der Berg
12/09
Mieke
De Beer
12/10
Johan
Deysel
12/10
Steps
Erasmus
12/10
Imke
Meyer
12/10
Johan
Nienaber
12/10
Linky
Schutte
12/10
Tryna
Taljaard
12/10
Hein
Van Dijk
12/10
Michelle
Venter
12/10
Dirk
Ackerman
12/11
Hendrik
Arangies
12/11
Douw
De Bruin
12/11
Jan
Lursen
12/11
Salomé
Schutte
12/11
Alna
Smit
12/11
9
Alex
Van Niekerk
12/11
Louw
Du Toit
12/12
Henda
Loots
12/12
Jaco
Marais
12/12
Christo
Roodt
12/12
Annerie
Van Wyk
12/12
Leslie
Watkinson
12/12
Annatjie
Haasbroek
12/13
Hennie
Riekert
12/13
Ian
Viljoen
12/13
An
Fourie
12/14
Alida
Jansen
12/14
Janike
Joubert
12/14
Petrus
Bekker
12/15
Sarel
Du Plessis
12/15
Bettie
Gates
12/15
Annabelle
Kok
12/15
Christo
Beyers
12/16
Rikus
De Beer
12/16
Marijan
Grobler
12/16
Martie
Nieuwoudt
12/16
Geral
Van Jaarsveld
12/16
Sarie
Webster
12/16
Reynet
Doman
12/17
Lynette
Johnson
12/17
Nicolene
Kruger
12/17
Tina
Lombard
12/17
Morné
Small
12/17
Luzaan
Coetzee
12/18
Riané
Henning
12/18
Wimpie
Lloyd
12/18
Pierre
Truter
12/18
Telecia
Van Der Merwe
12/18
Noëlin
Du Plessis
12/19
Christelle
Ras
12/19
Bernard
Van Der Merwe
12/19
Lientjie
Ackerman
12/20
Dirk
Griffioen
12/20
Lané
Heystek
12/20
Jacques
Le Roux
12/20
Tjaart
Pelser
12/20
Pieter
Vermaak
12/20
Maggie
Ackerman
12/21
Mia
De Waal
12/21
Mari
Engelbrecht
12/21
Willem
Van Niekerk
12/21
Jana
Allandale
12/22
Alana
Conradie
12/22
Louma
De Bruyn
12/22
10
Elsabé
Erasmus
12/22
Wiehan
Van Der Walt
12/22
Johann
Viljoen
12/22
Cecile
Burger
12/23
Delmarie
Jonker
12/23
Cara
Roux
12/23
Trudie
Snyman
12/23
Jaco
Van Der Walt
12/23
Geurt
Van Dijk
12/23
Ria
Van Dijken
12/23
Rethe
Van Niekerk
12/23
Albert
Van Zyl
12/23
Madeleine
Werkman
12/23
Johan
Brink
12/24
Mario
Erasmus
12/24
Pieter
Van Der Walt
12/24
Riëtte
Van Zyl
12/24
Truus
Meindertsma
12/25
Jan
Tromp
12/25
Chris
Venter
12/25
Bettie
Bouwer
12/26
Johanna
Coetzer
12/26
Adele
Du Plessis
12/26
Karien
Malan
12/26
Renske
Marais
12/26
Fourie
Snyders
12/26
Marié
Van Der Watt
12/26
Rutger
Van Mazijk
12/26
Dirk
Van Zyl
12/26
Piet
Roos
12/27
Lineke
Slump
12/27
Frans
Van Der Walt
12/27
Christo
Viljoen
12/27
Martin
Coetzee
12/28
Aldert
Nieuwoudt
12/28
Willie
Pienaar
12/28
Lynette
Roeloffze
12/28
Arnel
Styger
12/28
Joana
Van Aswegen
12/28
Abri
De Vries
12/29
Dévan
Fivaz
12/29
Esme
Kloppers
12/29
Anmarie
Kok
12/29
Ivonne
Van Tonder
12/29
Yolandé
Bodenstein
12/30
Niel
Du Toit
12/30
Pietrou
Gie
12/30
Schalk
Hamman
12/30
Willie
Hamman
12/30
11
Otto
Wonigkeit
12/30
Annerie
Du Plooy
12/31
Carel
Kruger
12/31
Sophy
Mtshweni
12/31
Gys
Oosthuizen
12/31
Paul
Vorster
12/31
Werner
Weideman
12/31
VERJAARSDAE - GELUKWENSING JANUARIE 2015
Noemnaam
Van
Verjaar
Elaine
Carr
01/01
Benita
Kagisi
01/01
David
Kagisi
01/01
Nicol
Kriek
01/01
Charles
Sithole
01/01
Katelynn
Duncan
01/02
Mieder
Erasmus
01/02
Wyatt
Van Jaarsveld
01/02
Piet
Botha
01/03
Henriëtte
Coetzer
01/03
Lise
Cronje
01/03
Karel
Jonker
01/03
Hans
Linnenkamp
01/03
Johannes
Mbonani
01/03
Carike
Meyburgh
01/03
Rina
Oosthuizen
01/03
Lumé
Ras
01/03
Doeke
Tromp
01/03
Kyla
Van Den Burg
01/03
Christa
Van der Walt
01/03
Hanani
Vermeulen
01/03
Tinus
Vorster
01/03
Linda
Wonigkeit
01/03
Roelof
Jooste
01/04
Evan
Kingsley
01/04
Gerda
Kooi
01/04
Dawita
Van der Walt
01/04
Anzél
De Beer
01/05
Martin
Grobler
01/05
Ruben
Kingsley
01/05
Anna
Minnaar
01/05
Marise
Mostert
01/05
Mia
Van der Merwe
01/05
Schalk
Burger
01/06
Thinus
Gouws
01/06
Elaine
Groenewald
01/06
Anton
Marais
01/06
Jandré
Minnaar
01/06
12
Amelia
Van Den Burg
01/06
Yvonne
Van Graan
01/06
Liandri
Van Niekerk
01/06
Christoff
Yssel
01/06
Johann
Briel
01/07
Jaco
Brümmer
01/07
Miegen
Erasmus
01/07
Irmarie
Jooste
01/07
Rohan
Kruger
01/07
Juan
Leuschner
01/07
Roschelle
Tromp
01/07
Anna
Van Rooy
01/07
Freddie
Holding
01/08
Wim
Klooster
01/08
Roelf
Nigrini
01/08
Betty
Sebothoma
01/08
Nick
Snyman
01/08
Madeleine
Van Schalkwyk
01/08
Jaco
Venter
01/08
Gerhardus
Badenhorst
01/09
George
Booyens
01/09
Heidi
Cellarius
01/09
Antoinette
Du Plessis
01/09
Priscilla
Grobler
01/09
Nika
Naudé
01/09
Rosie
Prinsloo
01/09
Esme
Stassen
01/09
Rainer
Swanepoel
01/09
Cara
Van Der Walt
01/09
Jandré
Van Der Walt
01/09
Estie
Coetzee
01/10
Hennie
Eloff
01/10
Mignon
Hamman
01/10
Pieter
J Van Rensburg
01/10
Ena
Kruger
01/10
Werner
Louw
01/10
Arno
Van Dijk
01/10
Ilze
Vlok
01/10
Hetta
Henning
01/11
Simone
Heystek
01/11
Peet
Pelser
01/11
Marjolein
Steyn
01/11
Kyle
Van der Merwe
01/11
Nicola
Van Der Walt
01/11
Luchaan
Welgens
01/11
Antoinette
Buys
01/12
Celia
De Beer
01/12
Gert
Olivier
01/12
Allen
Rossouw
01/12
13
Mouritz
Snyder
01/12
Ria
West
01/12
Piet
Jvn Rensburg
01/13
Albert
Lamey
01/13
Adriaan
Pretorius
01/13
Marzanne
Roos
01/13
Abigail
Wilcocks
01/13
Alex
Wilcocks
01/13
Nathan
Erasmus
01/14
Thea
Groenewald
01/14
Henda
Kniep
01/14
Annatjie
Labuscagne
01/14
Jaun
Labuschagne
01/14
Nicole
Nell
01/14
Johan
Pretorius
01/14
Franco
Van Tonder
01/14
Ruben
Krüger
01/15
Louise
Le Roux
01/15
Pauline
Lentz
01/15
Melani
Nezar
01/15
Jolani
Wilcocks
01/15
Anzell
Du Plessis
01/16
Theo
Fourie
01/16
Isabel
Van Heerden
01/16
Anja
Van Zyl
01/16
Gerdi
Willis
01/16
Judith
Du Toit
01/17
Emily
Haupt
01/17
Dries
Moolman
01/17
Jahnco
Steenkamp
01/17
Lizelle
Van Der Walt
01/17
Martie
Kruger
01/18
Marjon
Schouwstra
01/18
Louis
Coetzer
01/19
Magda
Du Plessis
01/19
Ockie
Fourie
01/19
Mariaan
Leonard
01/19
Linah
Mahlangu
01/19
Lisa
Nienaber
01/19
Philip
Riekert
01/19
Nappie
Ries
01/19
Petri
Terblanche
01/19
Adell
Van Vollenhoven
01/19
Heidi
Boersema
01/20
Jana
Coetzer
01/20
Willem
De Ronde
01/20
Louise
Fenner
01/20
Marco
Klopper
01/20
Ruben
Louwrens
01/20
14
Magdelie
Venter
01/20
Jaydie
Leonard
01/21
Gerhard
Opperman
01/21
Anton
Van Driel
01/21
André
Vermeulen
01/21
Johan
Vorster
01/21
Karien
du Plessis
01/22
Ilse
Prinsloo
01/22
Freek
Werkman
01/22
Sinah
Masemula
01/23
Hugo
Minnaar
01/23
Hein
Van der Merwe
01/23
Karen
Von Maltitz
01/23
Hans
Botha
01/24
Derik
Dreyer
01/24
Aileen
Hattingh
01/24
Roelof
Jonker
01/24
Coenraad
Middel
01/24
Zuné
Terblanche
01/24
Madri
Van Der Watt
01/24
Magdali
Van Der Watt
01/24
Ruan
Boshoff
01/25
Tienie
De Klerk
01/25
Milaine
Labuschagne
01/25
Magda
Schalekamp
01/25
Danie
Schoeman
01/25
André
Van Der Walt
01/25
Dj
Van Wyk
01/25
Marnu
Gräbe
01/26
Magdaleen
Lamey
01/26
Alro
Minnaar
01/26
Jean
Boshoff
01/27
Darius
Botha
01/27
Annelie
Louw
01/27
Mari
Pretorius
01/27
Phillazie
Roos
01/27
Jannie
Van Den Berg
01/27
Pieter
Van Driel
01/27
Coetzee
Van Rooy
01/27
Marilou
Jonker
01/28
Seef
Le Roux
01/28
Francois
Le Roux
01/28
Magriet
Van der Wath
01/28
Tian
Van Rooy
01/28
Marius
Wissing
01/28
Luzani
Boersema
01/29
Nan
Broekman
01/29
Judilene
De Klerk
01/29
Zuerita
Gouws
01/29
15
Ina
Grobbelaar
01/29
Jun
Jun
01/29
Johan
Kemp
01/29
Donette
Kruger
01/29
Marco
Coetzer
01/30
Chris
De Beer
01/30
Winnie
Jansen
01/30
Luca
Kritzinger
01/30
Mieke
Millard
01/30
Annelise
Naude
01/30
Liana
Van Der Walt
01/30
Henk
Verhoef
01/30
Bep
Wilson
01/30
Mieke
Burger
01/31
Annamarie
Cloete
01/31
Christine
De Kock
01/31
Louise
De Ru
01/31
Matthys
Louw
01/31
Pieter
Swanepoel
01/31
^^^^^^^^^
ALMAL SE MANDJIE
Verhurings: Soek jy ‘n goeie huurder vir jou huis of meenthuis in die ooste van Pretoria? Ons leuse is nie verniet: Jou
eiendom is ONS verantwoordelikheid. Skakel ons gerus vir meer inligting oor ons werkswyse en besoek ook ons
webwerf: www.proprent.net. PROP RENT. Estelle 012 993 0033 of 072 785 3935.
IDEALE GESKENKE!! Ek maak verskeie modelle balpunt/vulpenne en potlode van verskillende houtsoorte. Metaal
oorgeblaas met 24 Kt goud. Die slotaksie'geweertjie tipe penne ( Parker hervul ) is besonders en ‘n pragtige geskenk vir
die manne en jagters ! Vir besonderhede skakel Dirk van Zyl by 082 923 5088 of 012 807 7878.
Herstel van ou klokke: Het u ‘n mooi ou/antieke klok wat stilstaan, vuil is of sommer in ‘n vergete hoekie staan omdat hy
nie werk nie? Ek herstel en restoureer klokke. Skakel Cor Meindertsma by 012 991 2719 of 082 551 6183. Valley View nr
3, Haymeadowstraat, Faerie Glen (langs Renaissance Aftree-oord).
Strandhuis in Hartenbos beskikbaar. Pragtige Karoodorp-strandhuis. NUUT OORGEDOEN met oopplan-leefarea,
kombuis en eetarea met skuifdeure wat na agter uitloop op buitebraai-geriewe. Drie slaapkamers op onderste verdieping
met een-en-‘n-halwe badkamer. Trappe lei na die bo-vertrekke. Lieflike sit-kuierarea met oopvou-glasdeure na balkon,
hoofslaapkamer en nog ‘n volledige badkamer! 300 m van winkels, strand en amfiteater. Lieflike uitsig vanaf oop balkon.
DSTV-verbinding beskikbaar. Motorhuis en drie parkeerplekke. Ideale familie-wegbreek! Kontak Ettiene by 021 919 6175
of sel 082 537 9162 vir enige navrae.
Studeer by Mukhanyo Teologiese Skool. Regristrasie is oop. Mukhanyo is geregistreer by die Departement van
Onderwys as ‘n private hoër-onderrig-instituut onder die Hoër Onderrig Wet, 1997. Registrasiesert No. 2009/HE08/002.
WXMarble bied uitgebreide kennis en vakmanskap. Professionele advies vanaf ontwerp tot voltooiing. Kwaliteit diens
en vakmanskap. Gratis kwotasie en na-verkope diens. Kontak: Riaan du Plessis by 079 074 1822, 086 234 9718 of (012)
772 3380. Epos: [email protected].
Statistikus gesoek (Excel) vir stukwerk: Indien jy belangstel kontak [email protected] of sel 083 304 0987.
Studente en skoolverlaters. Verdien ekstra inkomste tydens jou vakansie. Vereistes: Minimum kwalifikasie: Matriek;
vriendelike en flinke geaardheid; rekenaarvaardig en ten volle tweetalig (Afrikaans en Engels). Indien jy kwalifiseer epos
jou verkorte CV na [email protected] of faks dit na 086 247 3400 vir Karli se aandag. Gebruik die verwysing “STUDENT” in
die aansoek. Kortlys-kandidate sal binne 10 dae na sluitingsdatum in kennis gestel word. Sluitingsdatum 21 Des 2014. Vir
volledige uiteensetting van al die vakante poste besoek www.cum.co.za.
16
STUKWERKERS GESOEK
Het jy tyd? Wil jy stukwerk doen by jou eie huis?
• Telefoonveldwerkers gesoek vir navorsing. Werk
van die huis af:
Benodig ADSL-lyn en rekenaar, Afrikaans en Engels
magtig, telefoonpersoonlikheid, rekenaarvaardig
met Office.
Inkomstepotensiaal: R500 per dag in-komste;
Verdien tussen R5 000 en R10 000 per maand.
Kostes: Telefoonkostes gedek deur Bluestream.
Indien jy belangstel: Stuur asb. jou detail aan
[email protected]
• Statistikus gesoek (Excel) vir stukwerk: Indien jy
belangstel kontak [email protected] of
Sel 083 304 0987
Kleinmond
Goed toegeruste ruim 4/5-slaapkamer-, 3badkamerhuis in Kleinmond te huur vir
Desember/Januarie.
Berg- en seeuitsig
Kontakpersone: Pieter en Johanna Muller
Tel : 028 271 5359 (huis)
Sel: 084 581 6969
VAKANSIEWOONSTEL TE HUUR SUID KUS
IN SEKERHEIDSKOMPLEX
2 SLAAPKAMER/2BADKAMERS/OOP PLAN
KOMBUIS/SITKAMER
MOTOR AFDAK EN KOMPLEX SWEMBAD MET BRAAI
KYK UIT OOR ST MICHEAL ON SEA LAGOON
2 MIN SE STAP VAN St MICHEAL STRAND
800 METER VAN SHELLEY BEACH SHOPPING MALL
SLAAP 4 PERSONE.
R1200 PER DAG IN SEISOEN/ R600 BUITE SEISOEN
BESKIKBAAR VANAF 1DES 2014/ MININMUM 7 DAE
BESPREKING
KONTAK GWENDOLEEN SEL 0724257118
JAN SEL 0825522422
Opstel van testament en bereddering van
bestorwe boedels.
NIEL VAN DER MERWE PROKUREURS
Ons lewer ‘n professionele diens en het
gesamentlik meer as dertig jaar ondervinding in die opstel van testamente en
bereddering van bestorwe boedels.
Skakel gerus vir Niel van der Merwe op
selnommer 082 9005 354 of Braam
Neethling op selnommer 083 3096 854 vir
enige navraag of bystand.
MAKARIOS
Ceramic studio
Aan almal wat in 2015 ‘n nuwe
IETS WIL AANPAK!
Pottebakklasse vir almal:
Ek het 35 jaar pottebak ondervinding
gee al 30 jaar klas. Kwalifikasie: BA(VA) UNISA
Ons doen ook tema funksies:
Kinderpartytjies. Korporatiewe funksies en
spanbou. Kinderklasse.
marentia jordaan:
[email protected]
084 5678296
17
TE HUUR
TROUROKKE
MATRIEK
AFSKEIDROKKE
AANDROKKE
Kontak Elizabeth by
079 4051 266 of
[email protected]
www.belibre.co.za
18
Datum
OUDERLING-DIENSBEURTE
BY EREDIENSTE EN/OF
NAGMAALBEDIENING
DIAKONIE
Diensbeurt
7 Des
08:30 Jan de Beer
10:00 Bart Kooi
10:00E Hendrik Meyer
18:30 Willem v Heerden
14 Des
08:30 Jan Meyburgh
10:00 Raymond Hugo
Geen Straatkafee
08:30 Gerhard v Loche
10:00 Karin Prinsloo
10:00E Gerhard
Groenewald
18:30 Dirk van Rooy
08:30 Martin Grobler
10:00 Andri Williams
DIENSBEURTE
Kollektediens
08:30 Celia de Beer
10:00 Charl v Tonder
10:00E Gerhard
Groenewald
18:30 Dirk van Rooy
08:30 Corné Grobler
10:00 Tersia Eloff
KLEINGROEP-DIENSBEURTE
Help asb uitdeel van GPS'e,
opneem en tel van liefdegawe
na erediens in konsistorie
TEESKINKBEURT (8:15)
OF WAS VAN NAGMAALGLASIES
IN BUITE-KOMBUIS
KAFE KOINONIA
RYBEURTE
8:30-erediens
PJ-Huis
Seniors: Mooigeleë
08:30 G016 Frik Beeslaer
10:00 G012 Helene Tollig
18:30 W002 Hardus Groenewald
G042 Elsemarie van der
Walt
Koffiemeester – Eric
Coetzee
Straatkafee –Riaan Pet
PJ Huis – Geen
M = Kobus Coetzer
08:30 G007 Jan de Beer
10:00 G026 Gert Opperman
G004 Ester Marais
Koffiemeester –
Eric Coetzee
PJ Huis – Jan
Kooimann
M = Maarteli Smit
Nagmaal 08:30
- Jan Meyburgh
- Jan de Beer
- Gawie Jooste
- Bram Schouwstra
Nagmaal 08:30
- Johan Vorster
-
Was nagmaalglasies na
08:30 diens:
J010 Rosalee Meyer
Nagmaal 10:00
-Raymond Hugo
- Bernhard Wilcocks
- HermanLleeuwner
- Hendrik Meyer
Nagmaal 10:00
- Bert Schouwstra
21 Des
09:00 Bram Schouwstra
09:90 Ben de Klerk
09:00 Ineke du Preez
09:00 G028 Peet J van
Vuuren
G017 Annatjie Haasbroek
Koffiemeester –Lizelle
van der Walt
Geen Straatkafee
PJ Huis – Louis van
Heerden
M = Niemand
25 Des
Kersdag
09:00 Gerrit Myburgh
09:00 Charl van Tonder
09:00 Johann Lessing
Vrywilligers
Vrywilligers
Koffiemeester –
Magdaleen Ballot
PJ-Huis – Geen
M – Geen
28 Des
09:00 Jan de Beer
Geen Straatkafee
09:00 Celia de Beer
09:00 Ineke du Preez
09:00 G038 Bernhard vd
Merwe
Vrywilligers
Koffiemeester – Almarie
de Muelenare
PJ-Huis - Geen
M - Geen
Was nagmaalglasies na
10:00 diens:
J011 Tanya van Zyl
19
Datum
OUDERLING-DIENSBEURTE
BY EREDIENSTE EN/OF
NAGMAALBEDIENING
DIAKONIE
Diensbeurt
DIENSBEURTE
Kollektediens
KLEINGROEP-DIENSBEURTE
Help asb uitdeel van GPS'e,
opneem en tel van liefdegawe
na erediens in konsistorie
TEESKINKBEURT (8:15)
OF WAS VAN NAGMAALGLASIES
IN BUITE-KOMBUIS
KAFE KOINONIA
RYBEURTE
8:30-erediens
PJ-Huis
Seniors: Mooigeleë
4 Jan
09:00 Hendrik Meyer
Geen Straatkafee
09:00 Aart van Dijk
09:00 Karin van Dijk
09:00 G001 Lou Coetzer
Vrywilligers
Koffiemeester –
Madeleine Werkman
PJ Huis – Geen
M = Ruben Muller
11 Jan
08:30 Marthinus Wissing
10:00 Jan du Plessis
Geen Straatkafee
08:30 Paul Vorster
10:00 Danie Crous
08:30 Ineke du Preez
10:00 Hanlie Potgieter
08:30 J021 Hermien Grobler
10:00 J007 Annalie
Terblanche
G030 Leonie Meyer
Koffiemeester –
Liz Erasmus
PJ Huis – Pierre
Buys
M = Maarteli Smit
18 Jan
08:30 Jan de Beer
10:00 Theuns Erasmus
18:30 Bernard Tollig
08:30 Ian Fivaz
10:00 Lianne Malan
18:30 Andri Williams
08:30 Nanette Hennop
10:00 Dirk Oosthuizen
18:30 Andri Williams
08:30 G011 Danie Crous
10:00 G025 Bert Schouwstra
18:30 W005
J003 Machel Leuschner
Koffiemeester –Eric
Coetzee
Straatkafee – Helene
Tollig
PJ Huis – Jan
Kooiman
M = Kobus Coetzer
Nagmaal 08:30
- Marthins Wissing
- Johan Vorster
- Hendrik Meyer
- Jan Meyburgh
Nagmaal 08:30
- Gawie Jooste
- IT de Villiers
- André Minnaar
- Bram Schouwstra
Nagmaal 10:00
- Jan du Plessis
- Gerrit Myburgh
- Herman Leeuwner
- Annatjie Haasbroek
Nagmaal 10:00
- Theuns Erasmus
- Raymond Hugo
- Bart Kooi
- Magda Prinsloo
08:30 Magda Prinsloo
10:00 Bert Schouwustra
18:30 Anri Kemp
08:30 Thea Heckroodt
10:00 Charl v Tonder
18:30 Kobus-Jan Tromp
Koffiemeester – Annatjie
Willemse
PJ-Huis – Ané
Gouws
M = Kobus Prinsloo
25 Jan
Was nagmaalglasies na
08:30 diens:
J001 Pietrou Gie
Was nagmaalglasies na
10:00 diens:
G034 Susan Meintjies
08:30 Frikkie Venter
10:00 Gert Kok
18:30 Kobus-Jan Tromp
08:30 Doreen Schoeman
10:00 J030 Leonie Meyer
18:30 W004 Marissa
J003 Karen van Dijk
20