UITGAWE 1 ~ 1 Februarie 2013 IN HIERDIE UITGAWE: KONTAK

Transcription

UITGAWE 1 ~ 1 Februarie 2013 IN HIERDIE UITGAWE: KONTAK
TWEEWEEKLIKSE NUUSBRIEF VAN DIE HOËRSKOOL DURBANVILLE
Die skool waar elkeen iemand is!
UITGAWE 1ber
~ 12012
Februarie 2013
KONTAK ONS:
IN HIERDIE UITGAWE:
021 976 3188 (t) / 021 976 3189 (f)
be
Algemeen:
[email protected]
Sport:
[email protected]
Kultuur:
[email protected]
r 2012
Bemarking: [email protected]
Alumni:
[email protected]
Klerewinkel:
[email protected]
Boekekamer:
[email protected]
Skoolhoof se Brief
2
Klein Karoo-filmvertoning
Musiekonderrig
Toneelbestuur
Mooi Maria-opvoering
Miss Teen Mzantsi Africa
Klaskapteins 2013
Interhuisatletiek-uitslae
Skoolsport-uitslae
3
4
4
4
6
6
7
9
Buitemuurse Sportuitslae
HSD Gholfdag
9
11
BELANGRIKE DATUMS
FEBRUARIE
Ma
Di
Do
Do
Vr
Di
Do
Wo
Do
MAART
Vr
Di
Wo
Do
Vr
Di
Do
Vr
Ma
Di
Wo
Do
Vr
Do
01
05
06
07
08
12
14
15
18
19
20
21
22
28
04
05
07
14
15
19
21
27
28
Gr. 8-Studenteraadsverkiesing
Verwelkoming van nuwe ouers
Aflosgala: Somerset College
Ko-Ed Atletiekbyeenkoms: Langafstande Parow
Ko-Ed Atletiekbyeenkoms: Bellville Velodrome
Individuele foto’s
SR-Kenmekaar
Oud-Studente Bondverkiesing / SR Leierskapseminaar / Bloedskenk
Sjampanjeproe (tbv Matriekafskeid)
Wêreldbiddag vir Vroue / Gr. 12 – Kunsuitstappie na kunsgalerye
Jaarbladfoto’s: Somersporte / Engels Olimpiade
B-Liga Swemkampioenskappe: Nuweland
JAM-Koffiekroeg: Ouditorium
JAM: Boys/Girls Night
Rekenaarolimpiade
Mnr. & Me. Durbie: Kleedrepetisie
Mnr. & Me. Durbie: Gala-aand
Erekleurefunksie
Wetenskap Olimpiade
Stigtingsdagvieringe / Orkestoer na Hartenbos (20 – 24 Mrt)
MENSEREGTEDAG
SKOOLVAKANSIEDAG
SKOOLSLUITING
1
Uit die Hoof se Kantoor
Geagte Ouers
Baie welkom terug na die vakansie. Ons hoop
dat die tydjie saam met u kind(ers) vir u baie
beteken het.
Ons wil dan ook sommer ons nuwelinge en al ons
nuwe ouers by ons Durbie-gesin verwelkom. Ons
hoop dat ons lekker hande gaan vat en ons
kinders saam op die regte pad en op die leer
van sukses gaan kry.
Ons het vanjaar 152 graad 8’s ingeskryf en ons
hoop dat elkeen van hulle baie gelukkig en
suksesvol gaan wees.
Ons baadjieseremonie is baie goed bygewoon
en ek is seker die graad 8’s voel dat hulle reeds
deel van ons familie is.
Ons
verwelkom
ook
graag
ons
nuwe
onderwyspersoneel vanaf die eerste kwartaal :
Mnr Burmeister (Engels)
Me Dippenaar (Afrikaans)
Mnr Hamman (Wiskunde)
Me Rademann (Afrikaans)
Me Rebel (Kuns)
Christa Wessels was op die top tien lys vir
Lewenswetenskappe en Afrikaans, en Danre
Muller het die lys vir sy prestasie in ekonomie
gehaal.
Ek wil dan graag al ons matrieks en die
onderwysers geluk wens met hierdie prestasies.
Dit gebeur nie vanself nie en ek weet hoeveel
harde werk, beplanning en lang dae ingesit is.
Baie dankie ook aan almal wat gehoor gegee
het aan ons versoek t.o.v die netheid van ons
leerders. Dit is vir ons werklik belangrik dat ons
studente netjies sal lyk .
Mnr Van Deventer wat verlede jaar deeltyds op
ons personeel was, is nou voltyds aangestel (ons
wil hom ook geluk wens met die feit dat hy sy
Nagraadse Onderwysdiploma aan die einde
van verlede jaar met onderskeiding verwerf het.)
Ons verwelkom ook graag vir mnr Andre van der
Merwe as ons nuwe koorleier.
Ons hoop dat hulle
Durbanville sal wees.
149 Kandidate het die eksamen afgehandel,
en
148 kandidate het geslaag
116 Leerders het met matrikulasievrystelling
geslaag (dit verteenwoordig 77,8 % van die
totale matriekklas.
4 Leerders het onderskeidings in 7 of meer
vakke gekry (dit beteken dus in al hulle vakke)
3 het 6 onderskeidings gekry,
4 het 5 onderskeidings gekry
5 het 4 onderskeidings gekry
Daar was 17 onderskeidingsgemiddeldes.
lank
en
gelukkig
in
Ons het die kwartaal op ‘n somber noot begin
met die oorlye van Tiaan du Toit (matriek 2012)
in‘n motorongeluk. Ons harte gaan uit na die
familie en ons wil hulle graag vertroosting toebid.
Tiaan het almal met wie hy in aanraking gekom
het positief aangeraak en sal onthou word vir sy
vriendelikheid, positiewe geaardheid en lojaliteit.
Hy was die verspersoonliking van die ware
Durbie.
Ons matriekklas van 2012 het baie goed presteer.
Ek wil dit graag vir u hier in ‘n neutedop saamvat:
Ons wil u ook vra om vanjaar spesiaal aandag te
gee aan u kind se tuiswerk. Dit is belangrik dat
hy/sy hulle tuiswerk sal doen sodat die personeel
met geruste harte in die volgende periodes met
nuwe werk kan aangaan. Vaslegging van die
dag se werk is uiters belangrik en tuiswerk word so
uitgesoek dat dit die proses aanhelp. Die doen
van tuiswerk bly daarom een van die hoekstene
vir goeie prestasie.U sal ingelig word indien u kind
in gebreke bly om gereeld te werk .
Die volledige sportprogram is reeds deur mnr
Minnie uitgestuur.
Ten slotte wil ons ook ons simpatie betuig met Me
Steenkamp : haar vader is die vakansie oorlede.
Ons glo dat u gesin troos in mooi herinneringe sal
vind.
Groete tot volgende keer.
George Germishuys
2
KULTUURNUUS
AANDAG: ALLE DURBIES, DURBIE-OUERS & OUD-DURBIES
Klein Karoo, met Regardt van den Bergh as
regisseur is die meesleurende storie van Cybil
Ferreira, gespeel deur die gewilde Donnalee
Roberts,
n
jong
onderwyseres
van
Oudtshoorn wat enigiets in haar vermoë sal
doen om te verseker dat haar projek
voortgaan by die plaasskooltjie, Kalfieskraal.
Cybil het ‘n droom om ’n sentrum te vestig
waar die omgewing se kinders, wat ly onder
die invloed van alkoholisme in die Swartberg
Vallei, veral oor naweke ’n veilige hawe kan
vind. Haar skatryk verloofde het nie veel erg
aan haar ideaal nie, maar daar is tog
uitkoms.
As Cybil haar hart volg, beteken dit sy moet
haar drome opgee, of sal ware liefde juis
haar drome vlerke gee?
Die
res
van
die
rolverdeling
lyk
indrukwekkend en die intrige beloof om jou
aan te gryp. Maar gaan kyk gerus self!
R20 000 VIR ONS SKOOL + ‘n LUUKSE NAWEEK VIR JOU GESIN (4)!
HOE WERK DIT . . . ? BAIE EENVOUDIG - GAAN FLIEK HIERDIE NAWEEK!!
o
o
o
o
o
o
Gaan kyk HIERDIE NAWEEK (1 - 3 Februarie) die fliek KLEIN KAROO.
Oorreed familie en vriende om dit ook te gaan kyk.
MAAK ALMAL SE FLIEKKAARTJIES BYMEKAAR.
Kram al die kaartjies vas aan ‘n blanko papier.
Skryf op die papier u kind se naam, van en klas. Indien u nie meer ‘n kind in die
skool het nie, gee dit asseblief vir ‘n kind wat nog in die skool is.
Die kind moet dit MAANDAG, 4 FEBRUARIE in die “KLEIN KAROO”- BOKS by
ONTVANGS plaas.
DIE PRYSE:
R20 000 vir die skool wat MAANDAG, 4 FEB gemiddeld die meeste fliekkaartjies
per leerder het vir KLEIN KAROO (Maksimum 10 skole kry kans om deel te neem!)
Vir die leerder wat die meeste gebruikte kaartjies terugbring: ‘n naweek vir 4
mense by die luukse Swartberg Country Lodge, waar die fliek gemaak is.
VOORWAARDE:
ONS MOET MINSTENS 860 KAARTJIES (DIE GETAL LEERDERS IN DIE SKOOL)
3
BYMEKAAR MAAK.
MUSIEKONDERRIG 2013
Die musiekdepartement bied onderrig aan in
die volgende instrumente:
Klarinet
Saxofoon
Fluit
Trompet
Franse Horing
Tromboon
Tuba
Slagwerkinstrumente
Klavier
Indien u kind belangstel om ‘n instrument te
bespeel, stuur asb ‘n e-pos aan me. Suretha
Theron
by
[email protected]
met
MUSIEKONDERRIG as onderwerp.
TONEELBESTUUR 2013
Die volgende leerders dien vanjaar op die
Toneelbestuur:
VOORSITTER:
Annelien Matthee
ONDER-VOORS: Corali Theron
SEKRETARESSE:
Lara Hattingh
TESOURIER:
Annemien Liebenberg
VOORSITTERS VIR SPESIALE GELEENTHEDE:
Mari Theron & Elke ter Borg
Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders.
Ons sien met groot verwagting uit na al die
projekte wat onder julle bekwame leiding
geloods gaan word.
A. vanWyk
Ons sal u kind toets en die nodige inligting
aan u deurgee. Geen vorige musiekervaring
is nodig.
S. Theron
“MOOI MARIA” KOM KUIER IN DURBANVILLE !
MOOI MARIA, deur Pieter Fourie, is een van die beste en mooiste toneelstukke wat
ooit in Afrikaans geskryf is. Onder regie van Albert Maritz wen dit in 2011 by Aardklop
die toekennings vir beste produksie, beste regisseur en beste aktrise.
Saam met die produksie tree ook twee topgehalte Tienertoneelstukke op:
o
o
HS Brackenfell se “Sjuut!! (Netnou hoor die gode ons!)”
(2012-finalis in ATKV Nasionale Tienertoneelkompetisie.)
HS Durbanville se “Japie”
(Eenvrou-kragtoer wat beoordelaars in vervoering gehad het.)
Datum:
Plek:
Tyd:
Toegang:
Program:
20 & 21 Feb:
22 Feb:
20 - 22 Februarie
HS Durbanville ouditorium
19:00
R100
(Volwassenes)
R40
(Skoliere en studente)
Mooi Maria (met “Sjuut!!” voor pouse)
Mooi Maria (met “Japie” voor pouse)
Besprekings open Maandag, 4 Februarie
Neelie Griebenow:
079 441 5219 / [email protected]
4
5
SKOONHEIDSKOMPETISIE
Le-André Swanepoel is onlangs aangewys as
een van die Top 10-finaliste van die Miss
Teen SA-kompetisie wat binnekort een
deelnemer per kategorie uit elke provinsie
inskryf om aan die nasionale kompetisie in
Johannesburg deel te neem.
Le-André wat al die wenner was van ‘n
verskeidenheid skoonheidskompetisies, gaan
vanjaar ook deelneem aan die Mej. SASkoonheidskompetisie.
Sy het reeds die
volgende kompetisies, waarvan Miss Mzantsi
Africa die grootste was, gewen:
Miss Red Affair Stellenbosch
Miss Eaglevlei Stellenbosch
Miss N1 City
Miss Teen Mzantsi Africa 2013
Die Durbies is bevoorreg om so ‘n pragtige
jong dame te ken. Voorspoed, Le-André!
Ons hou met groot verwagting styf duim vas
vir jou deelname!
KLASKAPTEINS
Baie geluk aan die volgende leerders wat as klaskapteins verkies is. Die gr.8-klaskapteins vind plaas
na afloop van die leerderraadsverkiesing.
GRAAD 9
A:
Reinier van Rooyen
Larissa van der Westhuizen
B:
Robyn Jacobs
Jean-Paul Silvis
C:
Carla Engelke
Ulynne Cloete
D:
Theunis du Toit
Lara van der Spuy
E:
Liesl Lamprecht
Pieter Wasserfall
F:
Inge van der Merwe
Karl Heinz Hellman
G:
Ruben van der Merwe
Nicole Schreuder
GRAAD 10
A:
Danél Greeff
Emce van der Walt
B:
Elsa Mijburgh
Anri van Niekerk
C:
Cara van der Vyfer
Carla Smith
D:
Jessica Vice
Elsa van Heerden
E:
Bernadette de Jager
Phillip Jacobs
F:
Réhon Marais
Tayla Nel
G:
Jamie Brink
Jean Rabie
GRAAD 11
A:
Marcé du Toit
GRAAD 12
A:
Simoné Janse van Vuuren
Alicia Lombard
B:
Annemien Liebenberg
Ronnie Lubbe
C:
Corali Theron
Lezandi Fourie
D:
Mieke van der Riet
Frané Landman
E:
Lourens van der Merwe
Christelle Marais
F:
Lehandri Blom
6
Dylon Lucas
C. Esterhuyse
B:
C:
D:
E:
F:
Nel Ehlers
Carla Loubser
Janke Jacobs
Mikal Aylward
Melissa May
Jessé Cupido
Altus van Zyl
Jane Stewart
Ami Borman
Jumaine Hansen
SPORTNUUS
INTERHUIS-ATLETIEKBYEENKOMS
Tydens die afgelope interhuis-atletiekbyeenkoms het die Durbies weer eens bewys van watter
stoffasie hulle gemaak is. ‘n Wil om te wen, het die interhuis-byeenkoms gekenmerk.
As een van die beste vertonings ooit, het hierdie byeenkoms boonop ‘n groot getal nuwe
rekord opgelewer! Die spanne en individuele atlete se prestasies lyk soos volg:
PRESTASIE
SPAN / ATLETE
Geesbeker
Atletiekbeker
Snr. Victor Ludorum
Jnr. Victor Ludorum
Beste Punte op ASA-tabel (840)
Top 3 Jnr. Atlete: Dogters
Diemersdal
Meerendal
TJ Campbell
Lenel van Niekerk
Leiere Falck (90 m hekkies)
Bertmari Kraay (3040)
Leiere Falck (2630)
Rieke van Rooyen (2610)
Lenel van Niekerk (1700)
Ben Malherbe (1500)
Hugo Tredoux (1390)
Marna Louwrens (2120)
Stephanie Botes (1920)
Elke ter Borg (1690)
TJ Campbell (2840)
EMCE van der Walt (2210)
Riaan Heskwa (1970)
Top 3 Jnr. Atlete: Seuns
Top 3 Snr. Atlete: Dogters
Top 3 Snr. Atlete: Seuns
Die nuwe rekord-atlete vertoon soos volg:
ITEM (VORIGE REKORD)
NUWE REKORD ATLEET
Dogters o.14: 90 m hekkies (17:9)
14:7
17:3
29:1
27,07
20,57
20,36
9,35
8,26
25,30
24,96
16:1
18:1
18:1
18:2
18:2
12,88
46,3
42,03
Dogters o.14: 200 m (29:2)
Dogters o.15: Spiesgooi (17,1)
Dogters o.15: Gewigstoot (7,42)
Dogters o.17: Spiesgooi (22,81)
Seuns o.14: 100 m hekkies (18:5)
Seuns o.19: Gewigstoot (12,66)
Seuns o.15: Spiesgooi (39,56)
Leiere Falck
Rieke van Rooyen
Alexis Hickson
Shereen Adams
Shannon Steyn
Huibri Smith
Huibri Smith
Shereen Adams
Zanne Lureman
Annuschka Wessels
Hugo Tredoux
Nicol Redelinghuys
Dian Kuhn
Keenan Cloete
Christopher Erasmus
Michael Badenhorst
Derick Turner
Duo Lureman
7
SO LYK ONS WEN-ATLETE!
Victor & Victrix Ludorums:
Lenel van Niekerk & Bertmari Kraay (Juniors)
Marna Louwrens & TJ Campbell (Seniors)
Beste Punte op ASA-tabel:
Leiere Falck
Top 3 Senior Seunsatlete:
TJ Campbell, Riaan Heskwa &
EMCE van der Walt (afwesig)
Top 3 JuniorSeunsatlete:
Ben Malherbe, Lenel van Niekerk &
Hugo Tredoux
Top 3 Senior Dogtersatlete:
Elke ter Borg, Marna Louwrens &
Stephanie Botes
Top 3 Junior Dogtersatlete:
Leiere Falck, Bertmari Kraay &
Rieke van Rooyen
FOTO’S DEUR: SA SCHOOL PORTRAITS
8
KRIEKET
WP- TWEEKAMP
Saterdag 26 Januarie vs Tygerberg
LIGA 8 - 12 Januarie 2013
O.14 A
Durbanville
Tygerberg
SEUNS O. 13
Ruan Naude
12de
1578 pt.
SEUNS O. 15
MJ Boshoff
Lambert Brink
1ste
3de
2192 pt.
2017 pt.
SEUNS O.19
Louwrens Roux
Niel Coetzee
5de
7de
1390 pt.
904 pt.
Beste boulers:
Dale Cronshay
60 almal uit
195/7
3/13
Durbanville verloor met 135 lopies.
J.van Deventer
O. 15 A
Durbanville
122 almal uit
DOGTERS O.15
Jana van Rooyen
4de
2022 pt.
Beste kolwers:
Karl Heinz Hellman
53
Tygerberg
95 almal uit
DOGTERS O. 17
Marna Louwrens
Pascal Rocher
1ste
3de
2288 pt.
1891 pt.
S. Minnie
Beste boulers:
Tiaan de Swart
Karl Heinz Hellman
BUITEMUURSE SPORT
3/7
3/28
Durbanville wen met 27 lopies.
H.Jordaan
O.19A
Durbanville
154/9
Beste kolwers:
Louwrens Roux
Emce van der Walt
30*
30
Tygerberg
153 almal uit
Beste boulers:
Gerhard Alberts
Louwrens Roux
3/13
3/42
Durbanville wen met 1 paaltjie.
N.Minnie
JIU JITSU
TJ Campbell het gedurende November 2012
deelgeneem aan die Destiny-kompetisie op
die UK-kampus en ‘n goue medalje verower
en gevolglik Protea-kleure verwerf. Hierdie
besondere prestasie het vir TJ ‘n plek besorg
in die SA-span wat in Junie/Julie vanjaar in
Florida, VSA gaan deelneem teen 4000
ander deelnemers van oor die wêreld heen!
Hierdie toernooi is die enigste Oosterse
Gevegskuns-kompetisie wat wêreldwyd op
die ESPN-netwerk uitgesaai word.
TJ, ons is baie trots op jou en wens jou alles
van die beste toe vir hierdie uitdaging!
WATERSKI
Louis Schutte wat onlangs gekwalifiseer het
vir SA-kleure in die kategorie Seuns o.17,
vertrek op 9 Februarie na Mulwala, sowat
250 km noord van Melbourne in Australië.
Louis sal sy span verteenwoordig in die
Slalom- & Springitems. Louis is ook gekies om
aan die Junior MOOMBA-kompetisie deel te
neem wat jaarliks 60 000 toeskouers lok,
asook
aan
die
Australiese
Ope
Waterskikompetisie! Uitsonderlike prestasies!
Baie geluk, Louis. Ons is baie trots op jou!
9
BUITEMUURSE SPORT
KITEBOARDING
Simone Swanepoel het tydens Januarie
vanjaar
deelgeneem
aan
die
SAkampioenskappe
waaraan
verskeie
internasionale ryers deelgeneem het en die
volgende uitmuntende prestasies behaal:
LANGEBAAN: 3 dag-kompetisie
 Wave Riding: 1ste plek
 Course Racing: 1ste plek
 Free Style: 2de plek
BLOUBERGSTRAND: 4 dag-kompetisie
 Course Racing: 1ste plek
 Free Style: 1ste plek
 Wave Riding: 3de plek
Tydens hierdie kompetisie moes Simone haar
staal wys teen Jaloe Langeree, die huidige
vroue-wêreldkampioen. Simone is gekroon
as die nuwe SA-Vrouekampioen.
Mia van Tonder
Wat ‘n wonderlike prestasie en eer vir die
Durbies om in die geselskap te wees van
sulke sportsterre! Baie geluk, Simone!
DRESSAGE
Mia (gr. 12) en Lara (gr. 8) van Tonder het
gedurende Desember 2012 deelgeneem
aan die WP Lower Grade-Kampioenskappe
vir Dressage in die Wes-Kaap. Mia het ‘n 2de
plek verower in die Junior Novice-afdeling,
terwyl Lara die Pony Rider Prelim-afdeling
gewen het! Baie geluk met jul prestasies.
Ons is trots op die Durbie-ruiters.
TENTPEGGING
Tanja Munro het as lid van die WP-span
gedurende die afgelope SA Tentpeggingtoernooi in Bethlehem haar Protea-kleure
behaal.
Die SA-span neem gedurende
Maart 2013 deel aan die Junior Federasietoets teen Pakistan. Tanja het ook die
volgende individuele prestasies behaal:
Wapenbehendigheid vir meisies:
 1ste plek
 Goue medalje & Courier-wisseltrofee
Lara van Tonder
Beste Wapenhanteerder dogters o.18:
 Deel PJ du Toit-wisseltrofee
Baie geluk, Tanja! Jy klink sommer baie
“behendig”! Ons is trots op jou. Sterkte vir die
deelname teen Pakistan.
N. Minnie
Tanja en haar perd, Kaydee.
10
HS DURBANVILLE ALUMNI-GHOLFDAG
25 April 2013
4 BBB Stableford / R2400 per span
Afslaan @ 11:30
Bof / Setperk: Borg @ R1900
Natgat: Borg @ R1400
NAVRAE / BESPREKINGS:
021 976 3188 / 079 499 5444
[email protected]
O.14- en O.16-DOGTERS
DINSDAE - 17:00 @ R120.00 per uur
11