NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
Transcription
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 NOVEMBER 2011 BYLAE PUNTE: 300 Hierdie bylae bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Geografie/V1 2 NSS – Bylae DBE/November 2011 FIGUUR 1.1 tropopouse Hadleysel Ferrelsel Polêre sel Noordpool 60° polêre hoog sub-polêre laag Troposfeer Hoogte (km) polêre front 30° Ewenaar Drukgordels sub-tropiese hoog ekwatoriale laag Aangepas uit Advanced Geography Series FIGUUR 1.2 SKETS 1 SKETS 2 X B A D C E Y F Z Aangepas uit GCSE Specimen Assessment Material Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Geografie/V1 3 NSS – Bylae DBE/November 2011 FIGUUR 1.3 Stille Oseaan Australië SIKLOON YASI TREF AUSTRALIË Kategorie-vyf-siklone ruk dakke van huise af, gooi bome om en laat kraglyne op paaie neerval. Die inwoners van Australië maak 'n opname van die skade nadat sikloon Yasi, die grootste tropiese storm wat Australië sedert die eerste Europeërs hulle daar gevestig het, getref het met winde van tot 280 km/h en golwe van tot 9 m hoog. Duisende van die 400 000 mense wat in die pad van die 500 km wye sikloon woon, het 'n slaaplose nag in warm, bekrompe noodsentrums, wat in laerskole en winkelsentrums ingerig is, wat as sterk genoeg beskou was om die sikloon te weerstaan, deurgebring om vloedgolwe van tot 8 m hoog te vermy. Op Mission Beach het kraglyne op die pad neergeval en volwasse bome en palmbome is deur die sterk winde ontwortel, maar plaaslike inwoners het ook 'n ongewone halfuur in die oog van die storm gerapporteer. 'Dit is baie vreemd om buite toe te gaan, die sterre te sien en daar is geen wind vir 'n halfuur lank nie.' Aangepas uit Google Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Geografie/V1 4 NSS – Bylae DBE/November 2011 FIGUUR 1.4 NUUTSTE OOR KLIMAATSVERANDERING OORSTROMINGS VERBIND MET PETROLVERBRUIK Bron: Google Image FIGUUR 1.5 Voor verstedeliking Water in rivier in kubieke meter per sekonde Bewoud Na verstedeliking reënval in mm 25 000 200 reënval in mm Water in rivier in kubieke meter per sekonde 25 000 200 150 20 000 150 100 15 000 100 10 000 50 10 000 50 5 000 0 5 000 0 20 000 15 000 Riviervloei MDWDVSS MDWDVSS Rivierkanaal (kan 'n vloei van 15 000 kubieke meter per sekonde hou) dae Rivierkanaal (kan 'n vloei van 15 000 kubieke meter per sekonde hou) Aangepas uit Edexcel GCE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Geografie/V1 5 NSS – Bylae DBE/November 2011 FIGUUR 1.6 A B C Aangepas uit Strahler, 1966 FIGUUR 2.1 A A B B C A Berg Aangepas uit Google Image Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Geografie/V1 6 NSS – Bylae DBE/November 2011 FIGUUR 2.2 A B E C D Sand en gruis Slik en sand Moederrots Aangepas uit AQA Geography FIGUUR 2.3 21 { 6 Bron: SA Weather Service Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Geografie/V1 7 NSS – Bylae DBE/November 2011 FIGUUR 2.4 SJOE, ek wonder waarom ons hierdie snaakse weer ervaar? Bron: www.GO Explorer FIGUUR 2.5 neerslag onderskepping oppervlakstoring A oppervlakafloop infiltrasie A rivier voer water af see toe grondvog deurvloei deursyfering grondwater grondwatervloei Aangepas uit Google Image Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Geografie/V1 8 NSS – Bylae DBE/November 2011 FIGUUR 2.6 Aangepas uit GCSE Version 1 FIGUUR 2.7 A B Hotel verbrokkel Helling Aangepas uit GCE Revision Guide Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Geografie/V1 9 NSS – Bylae DBE/November 2011 FIGUUR 3.1 See C •Vissery Hawe Sleutel Spoorlyn Ysterertsveld Moeras Nedersetting Kalksteenkoppie Gruiskoppie GeÏsoleerde koppie Rivier Pad Hoogte in meter Aangepas uit Geography Foundation Tier 2009 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Geografie/V1 10 NSS – Bylae DBE/November 2011 FIGUUR 3.3 Kommersieel Hoë inkomste residensieel Groothandel/Ligte nywerhede Nywerhede Medium income residential Middelinkomste residensieel Oorgang Lae inkomste residensieel U Groenmaakprojekte UUUU UUUU A UUUU B UUU Aangepas uit Google Image FIGUUR 3.4 Model – nie-volhoubare stad Organiese afval gestort in riviere/kuswater Kos Steenkool, kern- en oliekrag Goedere Kweekhuisgasvrystellings Stad Insette Uitsette Nie-organiese afval gestort by afvalstortingsterreine Bron: Geography Shortcourse A Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Geografie/V1 11 NSS – Bylae DBE/November 2011 FIGUUR 3.6 Ons sal julle die geld gee, maar julle moet dit by ons koop. Ons het trekkers nodig. Kan julle help? GEBONDE HULP Ontwikkelende lande Ontwikkelde lande Bron: GCSE Success Guide FIGUUR 4.4 Sentrale Besigheidskern Matharerivier Ngongrivier Sleutel Informele nedersettings (A,B,C,D) Beboude gebied van Nairobi Hoofbesigheids-, winkel- en kantoorgebied Bron: Excel Geography A Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Geografie/V1 12 NSS – Bylae DBE/November 2011 FIGUUR 4.5 2008 2009 2010 Landbou 3.1 2.94 2.47 Mynbou 9.85 9.11 9.57 16.66 15.18 14.63 Dienste 22.72 24.66 25.17 Vervoer 9.21 9.15 9.14 Finansies 21.63 21.46 21.24 Primêre sektor Sekondêre sektor Vervaardiging Tersiêre sektor Bereken vanuit Statistiek SA Bron: Stats SA Kopiereg voorbehou