veldspan - CWI wire

Transcription

veldspan - CWI wire
*All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby
CONSOLIDATED
WIRE INDUSTRIES (PTY) LTD
QUALITY PEOPLE, QUALITY PRODUCTS
CWI converts process wire to produce a wide variety of fencing
and fastening products. The primary markets served are farmers
(agricultural co-operatives), builders (hardware outlets), mines,
fencing contractors and various State departments.
Products include nails, mesh fencing, barbed wire, high-tensile
fencing wire, and wire for baling and binding. Most products have
practical applications, such as protecting, enclosing and fastening.
A range of nails is manufactured for use by formal and informal
builders throughout Southern Africa.
Wire mesh secures mine tunnels, wire netting protects sheep and
ostriches. Barbed wire encloses livestock and game, while high-tensile
wire trellises grapes. CWI’s high-tensile Veldspan® wire is one of the
best known products in its field and is used by various Parks Boards
and Private Game Farms to fence nature reserves.
An advisory service is provided to farmers involving fence erection,
repair and maintenance as well as training of farm labourers.
A technical advisory service is provided by experienced CWI personnel.
KWALITEIT MENSE, KWALITEIT PRODUKTE
CWI produseer versinkte draad in ‘n groot verskeidenheid omheining
en vashegtingsprodukte. Die primêre markte wat bedien word, is boere
(landboukoöperasies), bouers (hardeware-kleinhandelaars), myne,
draadoprigters en verskeie Staatsdepartemente. Die produktereeks sluit
in spykers, maasdraad, doringdraad, staaldraad, omheiningsdraad,
baal en binddraad.
Die meeste produkte het praktiese toepassings, soos byvoorbeeld
beskerming, afkamping en vashegting. Die maatskappy vervaardig
‘n reeks spykers, wat regoor Suider-Afrika deur formele en informele
bouers gebruik word.
Maasdraad beveilig myntonnels, sifdraad beskerm skape en
volstruise, doringdraad kamp vee en wild af, terwyl staaldraad
‘n wingerdoplystelsel vir druiwe vorm. CWI se Veldspan® is een
van die bekendste produkte op sy gebied en word deur verskeie
Natuurbewarings Parkerade en Private wildsplase ingespan om
natuurreservate te omhein.
CWI se diens sluit in; omheiningsadvies aan boere, draadspan
opleiding vir plaasarbeiders en herstel en instandhoudings advies,
tegniese advies, wat deur ervare CWI personeel gelewer word, is ook
beskikbaar.
1
*All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby
PROCESS WIRE AT A GLANCE / VERWERKTE DRAAD IN ‘N OOGOPSLAG
Consolidated Wire Industries, also known as CWI, co-owned
by Arcelor MITTAL and SCAW Metals, is the premier producer
of mild steel wire and wire products in South Africa. Its
manufacturing plant situated in Vanderbijlpark has been
operational since the early 1950’s and employs in excess of
500 permanently employed staff. Our products conforms
to national and international specifications and are sold
in various countries around the world including, Africa,
Europe, Far East, Middle East, Australia and Canada.
The latest technology wiredrawing machines are used to
produce hard drawn wire suitable for applications such as
the manufacturing of nails, core wire for welding rods, cold
heading as well as steel wool wire.
CWI also has two of the largest and most sophisticated
wire galvanizing plants in South Africa which are capable
of producing high volumes of wire per annum.
Consolidated Wire Industries, beter bekend as CWI, met
mede-eienaars soos Arcelor MITTAL en SCAW Metals, is een
van Suid Afrika se vooraanstaande vervaardigers van sagte
staaldraad en draad produkte. CWI is al vanaf die vroë
1950’s in werking en verskaf permanente poste aan meer
as 500 werknemers by die vervaardigingsaanleg geleë in
Vanderbijlpark. Ons produkte konformeer met nasionale
sowel as internasionale spesifikasies en word in verskeie
lande regoor die wêreld verkoop soos, Afrika, Verre Ooste,
Midde Ooste, Australia and Kanada.
Net die nuutste tegnologiese draadtrek masjienerie
word gebruik om hard-getrekte draad te vervaardig wat
beskikbaar is vir aanwendings soos die vervaardiging van
spykers, kern draad vir sweis stafies, bout en moer draad
sowel as staalwoldraad.
CWI het ook twee van die grootste en mees gesofistikeerdste
draad versinkingprosseserings aanlegte in Suid Afrika wat
in staat is om hoë volumes draad per jaar te vervaardig.
Zinc Coating Capability / Sink Laag Bekwaamheid
Product Group
Produk Groep
Diameter Range (mm)
Deursnee Reeks (mm)
Typical Minimum Zinc Mass (g/m²)
Tipiese Minimum Sink Massa (g/m²)
Light Galvanised Wire / Ligte Versinkte Draad
1.60 – 6.00
15 – 100*
Heavy Galvanised Wire / Swaar Versinkte Draad
1.25 – 5.00
150 – 275*
Extra Heavy Galvanised Wire / Ekstra Swaar Versinkte Draad
1.25 – 5.00
366min
* Minimum zinc mass is a function of the diameter and may be negotiated
* Minimum sink massa is ‘n funksie van die deursnee en kan onderhandel word
Standard Tensile Strength Ranges (Galvanised Wire) / Standaard Treksterkte Bereik (Versinkte Draad)
Diameter Range (mm)
Deursnee Reeks (mm)
Typical UTS Ranges (MPa)
Tipiese UTS Reekse (MPa)
Typical Minimum Products
Tipiese Minimum Produkte
1.25 – 4.00
350 – 500
400 – 550
600 – 750
700 – 850
1050Min
Cable armouring / Panserdraad
Welded mesh / Gelaste gaas
Welded mesh, fencing, industrial / Gelaste gaas, omheining, industrieël
Fencing / Omheining
Fencing / Omheining
4. 50 – 6.00
350 – 500
400 – 550
600 – 750
Cable armouring / Panserdraad
Welded mesh / Gelaste gaas
Welded mesh, fencing, industrial / Gelaste gaas, omheining, industrieël
Note: Non standard tensile strengths may be negotiated
Let wel: Nie-standaard treksterktes kan onderhandel word
Standard Coil Configuration (Galvanised Wire) / Standaard Spoel Opset (Versinkte Draad)
Diameter Range (mm)
Deursnee Reeks (mm)
Coil ID & OD (mm)
Spoel ID & OD (mm)
Expected Coil Weight (kg)
Verwagte Spoel Gewig (kg)
1.25 – 1.50
450 – 780
150 – 500
1.60 – 6.00
450 – 780
600 – 800
600 – 1000
600 – 1000
Note 1: Non standard coil dimensions could be negotiated
Note 2: 1.25 - 2.50mm wire can be delivered in high speed pay-off carriers to customers within the borders of SA
Let wel: Nie-standaard spoel afmetings kan onderhandel word
Let wel: 1.25 - 2.50mm draad kan in hoë spoed afbetaalbare vervoerders afgelewer word by kliënte binne die grense van SA
*All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby
2
VELDSPAN®
ADVANTAGES / VOORDELE
• Veldspan® is available in rolls of 100m. Saves on
erection costs.
• Veldspan® is a pre-manufactured fence, and
is therefore easy to erect. Saves on time and
labour costs.
• Few droppers are used when erecting Veldspan®.
Saves on material costs. Some droppers are
required for game fencing.
• Veldspan® is the most suitable fencing for all
types of animals, namely: Game, Large and Small
Livestock as well as Boundary fencing. Only one
type of fencing is required.
• Wire does not snap in extreme weather conditions
or when animals jump against it. Lower
maintenance and repair costs. Steel or wooden
droppers could be used.
•
•
•
•
•
•
Veldspan® is beskikbaar in 100m rolle wat
oprigtingskoste bespaar.
Veldspan® word maklik opgerig omdat die hele
omheining vooraf vervaardig is. Dit bespaar tyd
en arbeidskoste.
Min sparre word gebruik met die oprigting van
Veldspan®. Dit bespaar materiaal kostes. Daar
word wel sparre by wildomheining benodig.
Veldspan® is die mees geskikte omheining vir alle
soorte diere, naamlik: Wild, Groot en Klein
Plaasdiere, asook Grensomheinings. Dit beteken
dat net een tipe heining benodig word.
Drade breek nie in uiterste weersomstandighede
of wanneer diere daarteen spring nie. Dit bespaar
op instandhoudings- en herstel koste.
Ystersparre of Houtsparre kan gebruik word
FENCING FOR SMALL LIVESTOCK / OMHEINING VIR KLEIN PLAASDIERE
SHEEP & GOAT FENCING
OMHEINING VIR SKAPE EN BOKKE
Recommended Pattern
Voorgestelde Patroon
6 - 90 - 15
6 - 90 - 30
7 - 115 - 15
7 - 115 - 30
8 - 115 - 30
9 - 99 - 15
9 - 99 - 30
10 - 119 - 15
10 - 119 - 30
PIG FENCING
VARK OMHEINING
Recommended Pattern
Voorgestelde Patroon
6 - 90 - 15
6 - 90 - 30
7 - 115 - 15
7 - 115 - 30
8 - 115 - 30
9 - 99 - 15
9 - 99 - 30
10 - 119 - 15
10 - 119 - 30
RECOMMENDATION
AANBEVELING
A tough fence able to withstand the strain of pressure
and scuffing exerted against it by most of the smaller
livestock. This fence is suitable for sheep, goats, pigs
and lambs.
‘n Sterk heining wat in staat is om die gedruk en
geskuur van klein plaasdiere te kan weerstaan. Die
heining is geskik vir skape, bokke, varke en lammers.
3
*All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby
VELDSPAN®
FENCING FOR LARGE LIVESTOCK / OMHEINING VIR GROOT PLAASDIERE
BOUNDARY FENCE / GRENSOMHEINING
Recommended Pattern
Voorgestelde Patroon
7 - 115 - 15
7 - 115 - 30
9 - 99 - 15
9 - 99 - 30
8 - 115 - 30
10 - 119 - 15
10 - 119 - 30
RECOMMENDATION
AANBEVELING
The most economical fencing for larger livestock i.e.
cattle and horses. Both Campspan® or Campeon®
barbed wire could be used to raise the height of
the fence if required. It also serves as an effective
boundary fence.
Die mees ekonomiese omheining vir groot plaasdiere
soos beeste en perde. Beide Kampspan® of Campeon®
doringdraad kan gebruik word om die hoogte van
die heining te verhoog indien nodig. Dit vorm ook ‘n
effektiewe grensomheining.
*All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby
4
VELDSPAN®
GAME FENCING / WILDOMHEINING
VELD
NEW
Staaldrade/High Strain Wires
Veld 1000
Veld® 50/50
Veld® Ovaal
®
Extended Sizes
Available
Recommended Pattern
Voorgestelde Patroon
13 - 188 - 15
13 - 188 - 30
16 - 244 - 15
16 - 244 - 30
14 - 211 - 15
14 - 211 - 30
New Extended Size
Nuwe Verlengde Hoogtes
RECOMMENDATION
AANBEVELING
Ideal for all security applications as VELDSPAN® does
not unravel like diamond mesh when one wire is cut.
It should be erected with a suitable security overhang
of Campspan® or Campeon® barbed wire on top.
Razor wire can also be incorporated. VELDSPAN®
can also be combined with electrified strands of
Veld® 1000 or Veld® 50/50 steel wires to make a very
effective barrier against man and beast.
Ideaal vir alle sekuriteitsaanwendings omdat
VELDSPAN® nie ‘uitrafel’ soos ruitjiesmaasheining
wanneer een draad geknip word nie. Dit behoort
opgerig te word met ‘n geskikte veiligheidsoorhang
van Kampspan® of Campeon® doringdraad of
lemmetjiesdraad. VELDSPAN® kan ook maklik
gekombineer word met geëlektrifiseerde Veld® 1000
of Veld® 50/50 staaldraad om ‘n baie effektiewe
skans teen mens en dier te vorm.
ERECTING EQUIPMENT / OPRIGTINGSGEREEDSKAP
A.
Clamp Bar and 2 Wizard Strainers.
Recommended for sizes up to
10 - 119 - 15/30
B.
Clamp Bar and Winch Assembly.
Recommended for larger sizes.
A.
Spanstaaf en 2 Wizard draadtrekkers.
Voorgestel vir oprigting van groottes
tot en met 10 - 119 - 15/30
B.
Spanstaaf en wenas kombinisasie.
Voorsgestel vir groter groottes.
All
ll the equipment required to erect a fence is available from CWI
Alle oprigtingsgereedskap is verkrygbaar by CWI
5
*All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby
VOLSTRUISSPAN®
DIFFERENT PATTERNS / VERSKILLENDE PATRONE
SPECIFICATIONS
SPESIFIKASIES
Edge wire
Line wire
Stay wire
Raamdrade
Lyn drade
Stut drade
3.06mm, 7.10kN (± 724kg)
2.24mm, 4.14kN (± 422kg)
2.50mm, 1.96kN (± 200kg)
3.06mm, 7.10kN (± 724kg)
2.24mm, 4.14kN (± 422kg)
2.50mm, 1.96kN (± 200kg)
THE MOTTO OF CAMPSPAN® IS QUALITY / KWALITEIT IS KAMPSPAN® SE MOTTO
C
K
AMPSPAN®
APPLICATIONS
AANWENDINGS
Campspan® is versatile: Recommended for livestock,
field and boundary fences.
Kampspan® is veelsydig: Geskik vir veeheinings,
landerye en grensdrade.
TEGNIESE DATA
TECHNICAL DATA
Wire
Barbs
Barb specification
Barb length
Breaking strain
Roll mass
Roll length
Zinc mass
On request:
Extra Heavy Galvanised
2 x 1.57 mm high tenstile wire
2 x 1.49 mm high tenstile wire
4 points every 150 mm
9 mm to 15 mm
4.1 kN
35 kg
845 m
230 g/m2 (min)
366g/m2 can be achieved
Draad
Dorings
Doringspesifikasie
Doringlengte
Breekkrag
Rolmassa
Rollengte
Masa sinkbedekking
Op aanvraag:
Ekstra Swaar Versink
*All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby
2 x 1.57 mm staaldraad
2 x 1.49 mm staaldraad
4 puntdorings elke 150 mm
9 mm to 15 mm
4.1 kN
35 kg
845 m
230 g/m2
366g/m2 kan bereik word
6
HEXNET®
WIRE NETTING / SIFDRAAD
Galvanising / Versinking
Light / Lig SABS 935 (Grade / Graad 3)
Heavy / Swaar SABS 675
Mesh Construction / Maas Konstruksie
Reverse Twist
Trudraai
Single Twist
Enkeldraai
Mesh size mm
Maasgrootte mm
Width mm
Wydte mm
Mesh size mm
Maasgrootte mm
13
25
50
33
600
900
1200
1500
1800
75
90
APPLICATIONS / AANWENDINGS
MESH SIZE (MM) / MAASGROOTTE (MM)
Aviary enclosures / Voëltjiedraad
Chicken netting / Pluimveedraad
Animal / poultry enclosures
Omheinings vir kleindiere / pluimvee
Jackal proofing / Jakkalsdraad
Pig enclosures / Varkdraad
13mm
25mm
50mm
75mm
90mm
GALVANISED DIAMOND MESH / VERSINKTE DIAMANTDRAAD
Height mm
Hoogte mm
Mesh size mm
Maasgrootte mm
Wire ø mm
Draad ø mm
600
900
1200
1500
1800
2100
2400
2700
3000
3600
40
50
63
75
100
1.80
2.00
2.50
3.15
4.00
* Not all configurations are
necessarily available.
Zinc coating / Sinkdeklaag
Light / Lig SABS 935 (Grade / Graad 3) Yes/Ja
Heavy / Swaar SABS 675
Yes/Ja
Roll length / Rollengte
30m
* Alle samestellings
is nie noodwendig
beskikbaar nie.
GALVANISED BINDING WIRE / VERSINKTE BINDDRAAD
Galvanising / Versinking
Light / Lig SABS 935
(Grade / Graad 3)
Heavy / Swaar SABS 675
7
Dia
500g
0.71mm
0.90mm
1.25mm
1.60mm
2.00mm
2.50mm
3.15mm
4.00mm
166m
100m
52m
31m
20m
5kg
5kg
317m
203m
130m
82m
51m
3170m
2030m
1399m
819m
508m
*All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby
IOWA BARBED WIRE SUPER STRENGTH™
IOWA DORINGDRAAD SUPER STERK™
BARBED WIRE / DORINGDRAAD
Recommended
Type
Tipe
Nom Ø
Nom Ø
Length(m)
Lengte(m)
Mass(Kg)
Massa(Kg)
Breaking
strength
Breekkrag
Campeon ®
224
290
2.80 x 1.90 mm
3.15 x 2.50 mm
845
515
35
35
4.15 kN
4.9 kN
125 mm
125 mm
1.60 mm
1.80 mm
Campeon ®
LiteTM
200
200
2.20 x 1.60 mm
515
845
17.5
28.5
3.3 kN
3.3 kN
125 mm
125 mm
1.60 mm
1.60 mm
Iowa Super StrengthTM
Iowa Super SterkTM
250
2 x 2.50 mm
540
50
5.6 kN
150 mm
1.80 mm
Iowa
200
2 x 2.00 mm
400
800
25
50
2.2 kN
150 mm
1.80 mm
250
2 x 2.50 mm
270
378
540
25
35
50
3.5 kN
150 mm
1.80 mm
Iowa Lite TM
200
2 x 2.00 mm
560
35
2.2 kN
175 mm
1.80 mm
Champion®
200
2 x 2.00 mm
515
17.5
2.2 kN
175 mm
1.80 mm
Champion®
224
2.80 x 1.90 mm
300
12.4
4.15 kN
125 mm
1.60mm
All barbs have 4 points / Alle dorings het 4 punte
Barb space Barb dia
Doring
Doring dia
spasie
(Nom)
(Nom)
Galvanising Light / Versinking Lig / SABS 935 (Grade / Graad 3)
Heavy / Swaar SABS 675
Iowa Super StrengthTM Barbed Wire is stronger than most conventional mild steel barbed wire (line wires are stronger)
Iowa Super Sterk DoringdraadTM is sterker as konvensionele versinkte doringdraad (lyn drade is sterker)
Conventional Iowa Barbed wire / Doringdraad 3.5 kN (+/- 360 Kg)
Iowa Super StrengthTM Barbed Wire / Super SterkTM Doringdraad 5.8 kN (+/- 590 Kg)
CWI brings you the IOWA Super Strength™ Barbed Wire which
is stronger than most conventional mild steel barbed wires,
specially requested and designed for the farmer.
Unlike conventional barbed wire, IOWA Super Strength™
has a better resistance against outdoor elements, including
animals. A tough fence, nearly double the breaking strength
of conventional Iowa Barbed Wire, able to withstand the strain
of pressure and scuffing exerted against it by animals.
IOWA Super Strength™ will serve as a very effective boundary
fence suitable for all livestock. It could also be used to
strengthen your existing fences by adding 2 or 3 strands.
CWI’s Wire Products Division converts process wire to produce
a wide variety of fencing and fastening products for supply to
our clients in the farming, building, fencing contracting and
mining sectors. Our extensive product range includes nails,
mesh fencing, barbed wire, high-tensile fencing wire as well as
wire for baling and binding.
For the ultimate Super Strength™ , invest in CWI’s IOWA Super
Strength™ Barbed Wire. The Farmers Choice!
IOWA Super Sterk™ Doringdraad vervaardig deur CWI, bied
nou ‘n baie sterker doringdraad as die meeste konvensionele
versinkte doringdraad, spesiaal vervaardig op versoek van
die boer.
Anders as gewone doringdraad, bied IOWA Super Sterk™ ‘n
hoër weerstand teen weersomstandighede sowel as diere. ‘n
Sterk heining amper dubbel die breeksterkte van gewone IOWA
Doringdraad wat in staat is om die druk en skuur van diere te
kan weerstaan.
IOWA Super Sterk™ sal dien as ‘n baie effektiewe grensheining
geskik vir enige plaasdiere. Dit is ook geskik om u huidige
omheining te versterk deur 2 of 3 additionele drade in te span.
CWI se draadprodukte-afdeling omskep versinkte draad in ‘n
groot verskeidenheid omheining en vashegtingsprodukte. Die
produkte word gelewer aan ‘n wye verskeidenheid van kliënte
wat onder meer boere, myne, bouers en draadoprigters insluit.
Die maatskappy se wye reeks produkte sluit ook in ‘n reeks
spykers, maasdraad vir die beveiliging van myntonnels, sifdraad
vir die beskerming van skape en volstruise asook staaldraad vir
wingerdopleidingstelsels.
CWI se IOWA Super Sterk™ Doringdraad is die boer se
eerste keuse!
*All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby
8
VELD®
HIGH STRAIN WIRE / STAALDRADE
Nom ø
Minimum breaking force/
Minimum breekkrag
Galvanising / Versinking:
Light / Lig SABS 935 (Gr 3)
Heavy / Swaar SABS 675
Mass / Massa
Roll length / Rollengte ( Nom)
50 / 50
Oval
1000
2.00mm
2.00 / 2.65mm
2.24mm
3.30kN
4.4 kN
4.15kN
Yes / Ja
Yes / Ja
50kg
2100m
No / Nee
Yes / Ja
50kg
1500m
Yes / Ja
Yes / Ja
50kg
1650m
BALING WIRE / BAALDRAAD
AUTOBAAL®
•
•
•
•
•
For automatic baling machines
Vir outomatiese baalmasjiene
Wire / Draad
Tolerance / Toleransie
Tensile Strength / Treksterkte
Elongation / Verlenging
Torsional Strength /
Wringsterkte
• Strapping / Hoepels
• Packaging / Verpakking
• Length / Rollengte
• Mass per roll / Massa per rol
1.90 mm
± 0.05 mm
345 MPa min
12 % over / oor 200 mm min
To withstand 40 twists over
250 mm prior to fracture.
Moet minstens 40 draaie
weerstaan oor ‘n lengte van
250 mm sonder om te breek.
At least four ties
Ten minste vier hoepels
Plastic wrapped in cartons
Plastiek verpak in kartonne
2000 m
45 kg
STANDARDS / LYNPALE
Lengths and depths of Y/H standards available
Lengtes en dieptes van Y/H lynpale beskikbaar
9
Height of
fence (mm)
Hoogte van
heining (mm)
Min depth
planted (mm)
Min diepte
geplant (mm)
Treated poles
Lenghts (mm)
Behandelde pale
Lengtes (mm)
Y/H
standards
Lengths (mm)
Y / H paal
Lengtes (mm)
900
1050
1200
1350 / 1400
1800
2400
450
450
600
650
750
650
1500
1500
1800
2100
2700
3300
1400
1550
1850
2150
2750
3050
*All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby
TYPES OF NAILS / SOORTE SPYKERS
Round wire nail / Ronde-draadspyker
Clout nail (electro-galvanised) / Plafon spyker (elektro-versink)
Oval nail / Ovaal spyker
Panel pin / Paneel spyker
Steel cut floor nail / Staal gesnyde vloer spyker
Steel fluted nail (electro-galvanised)
Staal gegroefde spyker (elektro-versink)
Galvanised roof screw / Versinkte dakskroef
Galvanised wire staple / Versinkte draad krammetjie
WELDING PRODUCTS / SWEISPRODUKTE
CCR & Tig Welding Rods
General Purpose Electrode wire
Sub-Arc Wire
A.) GATES / HEKKE B.) Y-PROFILE POSTS / Y-PROFIEL PALE C.) DROPPERS / SPARRE
A.)
C.)
Farm Gate /
Plaas Hek
Boere Gate /
Boere Hek
Auction Gate /
Vendusie Hek
B.)
A
B
A: Stays / Pypstutte
B: Fencing Post with
Cap and Base Plate /
Heining Paal met
Voetstuk
*All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby
10
EXPORTS DEPARTMENT : 6 Telford Street, Vanderbijlpark, 1911, South Africa • P O Box 102, Vanderbijlpark, 1900, South Africa
Tel: +27 (0)16 980 3153 / 57 / 54 / 56 • Fax: +27 (0)16 980 3178 • Email: [email protected]
VANDERBIJLPARK BRANCH : 6 Telford Street, Vanderbijlpark, 1911, South Africa • P O Box 102, Vanderbijlpark, 1900, South Africa
Tel: +27 (0)16 980 3150 • Fax: +27 (0)16 980 3291 • Email: [email protected]
DURBAN BRANCH : 149 Chamberlain Road, Jacobs, 4026, South Africa • P O Box 85, UMBOGINTWINI, 4120, South Africa
Deliveries: 40 Milner St Jacobs, 4026, South Africa
Tel: +27 (0)31 461 1151 / 60 / 63 • Fax: +27 (0)31 461 1177 • Email: [email protected]
EAST LONDON BRANCH : Promat Warehouse, 367 Phillip Frame Road, Chiselhurst, 5247, South Africa
P O Box 3409, CAMBRIDGE, 5206, South Africa
Tel: +27 (0)43 726 1146 • Fax: +27 (0)43 726 1134 • Email: [email protected]
POLOKWANE BRANCH : 15 Sixth Avenue, Industria, 0699, South Africa • P O Box 2040, POLOKWANE, 0700, South Africa
Tel: +27 (0)15 297 3593 / 6 / 7 • Fax: +27 (0)15 297 3710 • Email: [email protected]
PORT ELIZABETH BRANCH : 19B Reed Street, North End, 6001, South Africa • P O Box 2542, NORTH END, 6056, South Africa
Tel: +27 (0)41 487 1812 / 1848 • Fax: +27 (0)41 487 2784 • Email: [email protected]
CAPE TOWN BRANCH : 9 Kariga Street, Kaymor Industry, Stikland, South Africa • P O Box 1344, SANLAMHOF, 6532 , South Africa
Tel: +27 (0)21 948 1920 • Fax: +27 (0)21 948 1921 • Email: [email protected]
www.cwi-wire.com
*All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby
Design & Print: Active Brand Communication (Pty) Ltd (011) 849 5417