September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41

Transcription

September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
SIMBRA TERUGVOERING
Ek wil net weereens vir jou gelukwens met al die reëlings met die Simbra fees, alles
het so mooi gelyk en baie goed afgeloop.
Baie dankie
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
Ronel Coetzee
Sales Manager
Mahindra Vaal
Simbra Terugvoering
Aankoms van Diere
CA Froneman
Biggarsgat Simbras experienced a great and positive Festival Week at Parys. We
appreciate every new friend and all the effort that went into the organisation ..... well
done!! Even non-participating people took note of this fine event. After all the
accolades and champions were crowned, the real winner was the Simbra Breed.
Inweeg van Slagosse
Jeugskou
Kerkdiens en Touleiersfunksie
Slagosse op die Hoef Beoordeling
Pierre van Niekerk
Geluk met julle harde werk en professionele aanslag om die ras se waardes op
verdienste uit te bou!
Beoordeling van Statiese
Uitstallings
Damesprogram
Osbraai
Willem Engelbrecht
Baie dankie aan almal se bydrae vir n onvergeetlike Feesweek! Kobus en Tannie
Petro ek wil julle gelukwens met julle visie en leierskap. Vir ‘n eerste was dit
uitstekend! Onthou "its easy to criticise from the back, but difficult to lead from the
front". Baie seen aan almal, ek glo ons het die SIMBRA beeld sterk uitgebou hierdie
week. Aan diegene wat nie daar was nie, julle het groot uitgemis!
Amptelike Opening
ABSA Meet & Greet
Simbra Internasionale Skou 2012
Voermol Gala Funksie
Damesprogram
Christiaan Bouwer
Ek wil net se dankie aan ons telers wat die afgelope week op Parys was. Dit was
heerlik om saam met julle te kuier en te skou. Baie geluk aan alle wenners. Julle
Simbra's was uitstekend!!!!!
Show Off Veiling
Mega Veiling
Voorraad
Veilings Uitslae - Simmentaler
Stanley Jeanone
Stanley en Jeanone van 3 Star Simbra wil almal bedank vir die afgelope week,
maar grotendeels vir almal wat ons ondersteun het by die Show Off en Mega
veiling. Dit het ons wildste verwagtinge oortref en is ons nou behoorlik oorgehaal
om diere van uitnemendheid te teel.
Veilings Uitslae - Simbra
Nasionale Simmentaler Veiling
Kuddelyste & Per Capita Heffing
Herd List & Per Capita Levy
“You don’t realize how strong a person really is until you see them at their weakest moment”
Unknown
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
SIMBRA FEESWEEK: AANKOMS VAN DIE DIERE
Op 1 September 2012 te Parys was daar skielik ’n verkeersknoop in die rigting van
die Afridome...
Ja, die Simbras het arriveer! Hulle het in massas opgetrek vir die groot fees. Dit
dié feesviering van die 25ste bestaansjaar van die Simbraras. Altesaam 27
vertoners het die groot tog aangepak om hul diere veilig te Parys te kry. Daar was
wel probleme van vragmotors wat gebreek het en die gewone langpad krisisse,
maar almal was op die einde van die dag veiling in Parys.
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
Prosim Bultoets
Wisp-Will Veiling
Verandering van Hoof Bank
Rekening
Belangrike Datums
Golfdag
INWEEG VAN SLAGOSSE
Beste kante na voor...
Dit is mos hoe ‘n OS moet lyk!
JEUGSKOU
Lees gerus hier meer oor die Jeugskou gehou 2 September 2012 tydens die
Feesweek te Afridome, Parys: http://www.proagri.co.za/nuus/jongste/Simbra-
hou-n-jeugskou-vir-25ste-bestaansjaar.html
“Sports serve society by providing vivid examples of excellence”
George Will
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
KERKDIENS EN TOULEIERSFUNKSIE
Op Sondag, 2 September 2012 is daar ‘n Kerkdiens gehou vir die Touleiers. Direk
daarna is aan elkeen ‘n sertifikaat oorhandig en het hulle lekker saam gebraai en
gekuier. Baie dankie aan al die touleiers vir getroue werk!
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
SLAGOSSE OP DIE HOEF BEOORDELING
Beoordelaars:
Mnre Jan de Jong, Malcolm Moody en Rudy
BEOORDELING VAN STATIESE UITSTALLINGS
Bogenoede beoordeling
het plaasgevind op Maandag,
3 September 2012 en die
uitslae is tydens die Voermol
Gala Funksie bekend gemaak.
Beste Statiese Uitstalling is
toegeken aan Jeanone van
The 3 Star Trust.
“Remember that happiness is a way of travel - not a destination”
Roy M Goodman
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
Die Netste Stal Toekenning het gegaan aan Ezit en CA Froneman van Biggarsgat.
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
DAMESPROGRAM
Die Dames was ook bederf, nie net met heerlike eetgoed nie...
Op Maandag, 3 September 2012 het Prof Desire Vorster en haar dogter, Monique
de Waal albei baie insiggewende praatjies gelewer.
Prof Vorster het ‘n
motiveringspraatjie gelewer getiteld “Seisoene in ons lewens” en Monique het met
ons kom gesels oor Optimale Kinderontwikkeling.
OSBRAAI
Die Maandagaand is toepaslik afgesluit met ‘n Osbraai geborg deur Diethelm
Metzger van Kamab Simbra.
Mnr Pieter de Waal - Wynmaker,
Wynmeester en Verteenwoordiger van
FNB Top 10 Sauvignon Blanc wyne vir
2012 het ‘n heerlike paar wyne aan ons
kom bekendstel.
“In the field of observation, chance favors only the prepared mind”
Louis Pasteur
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
AMPTELIKE OPENING
Die Amptelike Openingseremonie is Dinsdag deur ons nuwe President, Kobus
Bester hanteer. Elke vertoner het ‘n hemp geborg deur SHM ontvang. Die
Ringgidse van Molatek het elkeen ‘n sweep by Oom Fanie Maré gekry. Daar was
ook ‘n spesiale oorhandiging aan ‘n werker van Prof Steenekamp wat al 46 jaar
diens by hom lewer. Die Beoordelaars, Willem Volschenk, Llewellyn Angus en
Fanie Maré se baadjies is deur Jane en Bill Travis van Dallas oorhandig. Die
Molatekspan het aan elke touleier ‘n pet oorhandig.
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
“Kindness is the language which the deaf can hear and the blind can see”
Mark Twain
Uitgawe/Issue No/Nr 41
September 2012
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
ABSA MEET & GREET
ABSA het ‘n “Meet & Greet” geborg waar al die telers lekker saam gekuier het.
Daar was ook ‘n paar Simbra 25 Jaar items opgeveil en elke vertoner het ‘n trofee
ontvang. Foeta Lourens van Happy Venture en Oosie Strydom van Tallerman het
dit goedgedink om ook aan elke vertoner ‘n geskenk te oorhandig.
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
SIMBRA INTERNASIONALE SKOU 2012
Die Beoordelaars - Willem Volschenk,
Llewellyn Angus en Fanie Maré het
elkeen ‘n hoed van Veeplaas ontvang.
hier is hulle saam met Tiny (Veeplaas)
op die aangehegte foto.
T.O.V. SKOUE: Graag versoek ek dat enige foutiewe inligting en/of foto’s geplaas
by skoue dadelik onder my aandag gebring word. Die skoue word deurgegee vir
publikasie in joernale en dit sal die proses om foute uit te skakel net vergemaklik
indien dit dadelik deurgegee en hanteer word. Skou foto’s vir die joernaal moet
ook asb geneem word sonder linte op die diere. Baie dankie vir u samewerking in
hierdie verband. Belinda
“They are able because they think they are able”
Virgil
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
SIMBRA INTERNASIONALE SKOU 2012
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
4-5 September 2012
Beoordelaars: Willem Volschenk, Llewellyn Angus en Fanie Maré
28 Vertoners
262 Diere
Meeste punte vir:
Bulle:
(1)
Excelsus Trust, Oranjeville
(2)
The 3 Star Trust, Danhof
(3)
Froneman CA, Dundee
(4)
Smaldeel Simbras, Bothaville
(5)
Delft Vennootskap, Piet Retief
(6)
Grobbelaar DB, Tosca
Vroulik:
(1)
Quatro Simbras, Rant-en-Dal
(2)
Herdha Boerdery, Bethlehem
(3)
The 3 Start Tust, Danhof
(4)
Cornelis Derksen Trust, Viljoenskroon
Stydom JJO, Delmas
(5)
Grobbelaar DB, Tosca
(6)
Excelsus Trust, Oranjeville
Groepe:
(1)
Quatro Simbras, Rant-en-Dal
(2)
Becker LP, Warden
(3)
Cornelis Derksen Trust, Viljoenskroon
Van Deventer JF, Klerksdorp
(4)
The 3 Star Trust, Danhof
(5)
Excelsus Trust, Oranjeville
(6)
Grobbelaar DB, Tosca
Algeheel:
(1)
Quatro Simbras, Rant-en-Dal
(2)
The 3 Star Trust, Danhof
(3)
Cornelis Derksen Trust, Viljoenskroon
(4)
Grobbelaar DB, Tosca
(5)
Becker LP, Warden
(6)
Delft Vennootskap, Piet Retief
“Abilities wilt under fault finding, Blossom’s under encocuragement”
Donal A Laird
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
Vaderafstammelingsgroep Bestaande uit twee seuns, ouer as 12 maande:
(1)
Kamab Thabiso DM03407C, JF van Deventer, Klerksdorp;
(2)
PRR Prevail 774S 2341008, Exelsus Trust, Oranjeville;
(3)
PRR Prevail 774S 2341008, Quatro SSG, Rant-en-Dal;
(4)
Donkerbruin BG03118B, DG Grobbelaar, Tosca;
(5)
Kamab DM04250C, DM04250C, Smaldeel Simbras, Bothaville;
(6)
Corzel Smittie CHD04139C, JJO Strydom, Delmas.
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
Vaderafstammelingsgroep
Bestaande uit twee dogters, ouer as 12 maande:
(1)
Marimbra Cadillac JDJ0429C, LP Becker, Warden;
(2)
Omuheke Dollar JGB0023C, Cornelis Derksen, Viljoenskroon;
(3)
Donkerbruin BG0691B BG0691B, DB Grobbelaar, Tosca;
(4)
Marnell Fanie MZ078, The 3 Star Trust, Danhof;
(5)
PRR Prevail 774S 2341008, Quatro SSG, Rant-en-Dal;
(6)
Groenkol Welorus GK0443A, Groenkol Boerdery, Clanwilliam;
Vaderafstammelingsgroep
Bestaande uit vier diere (oor 12 maande), verteenwoordigend van beide geslagte
(minstens 1 manlik en 1 vroulik):
(1)
PRR Prevail 774S 2341008, Quatro SSG,Rant-en-Dal;
(2)
Happy Venture Pavarotti CPL0614B, Quatro SSG, Rant-en-Dal;
(3)
Kamab Thabiso DM03407C, JF van Deventer, Klerksdorp;
(4)
Marnell Fanie MZ078, The 3 Star Trust, Danhof;
(5)
Marnell Fanie MZ078, The 3 Star Trust, Danhof;
(6)
PRR Prevail 774S, 2341008, Exelsus Trust, Oranjeville.
Moederafstammelingsgroep
Bestaande uit twee kalwers, enige geslag en ouer as 12 maande:
(1)
Stefmar 0221C FM0221C, LP Becker, Warden;
(2)
Quatro-Pro Quinet SSG08102C, Quatro SSG, Rant-en-Dal;
(3)
Stefmar 0247B FM0247B, Quatro SSG, Rant-en-Dal;
(4)
Stefmar 0247B FM0247B, Quatro SSG, Rant-en-Dal;
(5)
Stefmar FM05187, JJO Strydom, Delmas;
(6)
Mica Kiara MW012282, M Wiechman, Windhoek.
Groepe van 4 diere
Bestaande uit twee bulle oor 12 maande en 2 vroulike diere ouer as 12 maande –
eiendom van vertoner:
(1)
LP Becker, Warden;
(2)
Cornelis Derksen, Viljoenskroon;
(3)
Delft Vennootskap, Piet Retief;
(4)
Quatro SSG, Rant-en-Dal;
(5)
Smaldeel Simbras, Bothaville;
(6)
Exelsus Trust, Oranjeville.
“Proverbs are mental gems gathered in the diamond districts of the mind”
William R Alger
Uitgawe/Issue No/Nr 41
September 2012
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
BULLE
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
BLUP Kampioen
Exelsus Penzance HDL09138C
HDL09138C; 35 mnde; BW: +1.0;
WW: +28; (PRR Prevail 774S
2341008 X Stefmar FM03123C)
Teler en Eienaar: Exelsus Trust,
Oranjeville
Reserwe BLUP Kampioen
Talerman Pilot MAN3315C
MAN1135C; 15 mnde; BW: +1.3;
WW: +26; (PRR Prevail 774S
2341008 X Talerman Charlize
MAN089) Teler en Eienaar: JJO
Strydom, Delmas
Penkop Kampioen Bul
Biggarsgat Isuzu 1080C BIG1080C
BIG1080C; 23 mnde; BW: +1.5; WW:
+14; (Richter 418 JHR05418C X Wisp
-Will Nissa P WC0822B) Teler en
Eienaar: CA Froneman, Dundee
Reserwe Penkop Kampioen Bul
Delftkom Zeppelin DTM10166B
DTM10166B; 22 mnde; BW: +2.3; WW:
+21; (Wisp-Will Cado WC0777A
Xmarnell MZ0823B) Teler en Eienaar:
Delft Vennootskap, Piet Retief
“Tomorrow is often the busiest day of the week”
Spanish Proverb
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
Junior Kampioen Bul
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
Quatro-Pro SSG1010C SSG10101C
SSG10101C; 26 mnde; BW: +1.0;
WW: +20; (Happy Venture Pavarotti
CPL0614B X Quatro-Pro Quinet
SSG08102C) Teler en Eienaar: Quatro
SSG, Rant-en-Dal
Reserwe Junior Kampioen Bul
Delftkom Monti Renegade DTM08167C
DTM08167C; 35 mnde; BW: -0.5;
WW: +14; (Marnell Fanie MZ078 X
Marnell Olga MZ0629B) Teler en
Eienaar: Delft Vennootskap, Piet Retief
Senior en Groot Kampioen Bul
Stefmar FM0945C
FM0945C; 36 mnde; BW: +3.0; WW:
+37; (PRR Prevail 774S 2341008 X
Stefmar FM0585C) Teler en Eienaar:
Cornelis Derksen Trust, Viljoenskroon
Reserwe Senior en Reserwe Groot Kampioen Bul
R2K Texan RIC085C
RIC085C; 55 mnde; BW: +2.5; WW:
+16; (Kamab DM03417C X R2K Luca 1
RIC0447B) Teler en Eienaar: Delft
Vennootskap, Piet Retief
“It is possible to fail in many ways... while to succeed is possible only in one way”
Aristotle
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
VROULIK
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
Koningin, Groot en Opperste Kampioen Koei
Rumba Dorka HB04105B
HB04105B; 95 mnde; S = 93; K = 5;
(Omuheke Dollar JGB0023C X Rumba
HB813A) Teler en Eienaar: Cornelis
Derksen Trust, Viljoenskroon
Reserwe Super en Reserwe Koningin Kampioen Koei
Stefmar FM0524C
FM0524C; 85 mnde; S = 109; K = 5;
(Belle Ombre Jared DDD019 X FanieMare FM 04217 FM04217B) Teler en
Eienaar: Quatro SSG, Rant-en Dal
Super en Senior Kampioen Koei
Quatro-Pro Quinet SSG08102C
SSG08102C; 49 mnde; S = 122; K = 2;
(LM Fullhouse 5L/122 2144815 X
Stefmar 0247B FM0247B) Teler en
Eienaar: Quatro SSG, Rant-en-Dal
Reserwe Senior Kampioen Koei
Rotswand LZ0837C
LZ0837C; 49 mnde; S = 97; K = 1;
(Maratana Pieta LP0493B X Rotswand
0412B LZ0412B) Teler en Eienaar:
Herdha Boerdery BK, Bethlehem
“Every sucsess is built on the ability to do better than good enough”
Unknown
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
Prinses en Reserwe Groot Kampioen Koei
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
Lekkervleis Babara DJ05143B
DJ08143B; 45 mnde; S = 106; K = 2;
(Lekkervleis DJ037A X Lekkervleis
DK03121A) Teler en Eienaar: Herdha
Boerdery BK, Bethlehem
VOERMOL GALA FUNKSIE
Aand van glans en glorie... die rooi tapyt is vir die Kampioene uitgerol en die
wenners is aangekondig. Die uitslae van die osse aan die hak is ook bekend
gemaak en die karkasse is in ‘n glaswa, geborg deur Johan Munnik van FeedPro,
rondgery.
“Be beautiful if you can, Wise if you want to... But be respected - that is essential”
Anna Gould
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
Op Woensdag, 5 September 2012 tydens die Voermol Gala Funksie is die dames
van die Simmentaler en Simbra Kantoor verras met ‘n geskenkbewys te De Oude
Kraal Country Estate & Spa vir ‘n heerlike bederf-dag!
Baie dankie aan al die onderstaande telers wat bygedra het tot hierdie ongelooflike
bederf wat vir ons voorlê!!!
Tydens die Feesweek is daar ‘n kompetisie gehou waar die gewig van die “Groot
Os” geraai moes word. Die wenner van die kompetisie is Mnr Johan Müller en die
gewig van die os was 960kg, uitgeslag 560kg (koue gewig) en graad C4.
DAMESPROGRAM gaan voort...
Die Dames was lank nog nie klaar bederf nie en op hierdie koue reënerige
Donderdagoggend het hulle die bus gevat stad toe. Hulle het lekker gekuier en
geëet by In Style, waar elkeen ook ’n pakkie ontvang het en hulle kans gekry het
om te doen wat dames so goed doen... SHOP!!!
“Ability and necessity dwell near each other”
Pythagoras
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
Daarna is ons terug op die bus na Oppie Plaas waar ons hartlik deur Rykie ontvang
is met ‘n warm stoof en koffie/tee. Sy het aan ons meer van kruie vertel en ons het
ook het verder gekuier en ietsie soet geëet. Natgereën en terug op die bus...
Daarna is ons terug na Parys waar ons by die
O’s Restaurant middagete
geniet het. Terug by die
Afridome het elke dame
ook ‘n gekenkpakkie van
FNB en Eskom ontvang.
BAIE DANKIE!!!!
SHOW OFF VEILING
Die groot een waarvoor almal gewag het... Die Show Off Veiling is gehou op
Donderdag, 6 September 2012.
Die hoogste bod op Bul
Quatro-Pro Protector SSG09123C
Verkoper: Quatro Simbras
Koper: Johan Dippenaar
Prys: R190 000
“Stupid is forever, ignorance can be fixed”
Don Wood
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
Hoogste bod op Vroulike Dier
3-Star Starstruck DS09109C
Verkoper: The 3 Star Trust
Koper: Ed Barry en Mark Newborn
Prys: R55 000
Prevail seun op Jared dogter
FM0945C, bul van Cornelis Derksen
is verkoop aan Tito Vorster (Delft),
T Ferreira (Tobonama) en H Zeelie
(Hendazee) vir R350 000 wat ‘n nuwe
Rekord is vir die duurste Simbra Bul
in die Suidelike Afrika.
MEGA VEILING
Mnr Zeelie: “Almal is so mooi, ek kan
nie ophou koop nie!!!”
MEN!!!
Tito: “Hierdie ene moet ek hê
- NOU!”
“Discretion is being able to raise your eyebrow instead of your voice”
Anonymous
Uitgawe/Issue No/Nr 41
September 2012
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
VOORRAAD
Die volgende items is steeds beskikbaar en kan van die kantoor bestel word. Doen
sommer nou jou Kersinkopies!
Car Mouse - R185
Mouse Pad - R100
Campstar Knife & Torch - R450
Ranger Mini BBQ Set - R450
Coco Travel Mug - R160
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
Colour Change Mug - R90
Calculator - R180
Thermal Mug - R85
Trailblazer Adventure Set
Black Check - R240
Navy Check - R240
“You win some, you lose some, you wreck some”
Dale Earnhardt
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
Two Tone Shirts - R260
Tracker Short Sleeve - R270
VEILINGS UITSLAE - SIMMENTALER
Simmentaler Veilingsuitslae van die Asmer gehou op 22 Mei 2012:
Bulle
2/1
R 28 000
Dragtige Koeie
8/8
R 12 375 R 21 000
Koei & Kalf
Dragtige Verse
30/30
2/2
R 19 787 R 37,000
R 13 750 R 16 500
Simmentaler Veilingsuitslae van die Noordwes Veiling gehou op 12 Julie 2012:
14/12
R 41 500 R 80 000
Bulle
Verse
Dragtige Koeie
Dragtige Verse
7/6
R 13 666 R 20 000
7/7
16/16
R 22 428 R 57 000
R 16 875 R 22 000
Simmentaler Veilingsuitslae van die Ermelo Bulveiling gehou op 25 Julie 2012:
Bulle
53/51
R 27 549 R48 000
“Dreams seldom materialize on their own”
Dian Fossey
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
Simmentaler Veilingsuitslae van die All Stars gehou op 21 Augustus 2012:
Bulle
R 33 750 R 56 000
Dragtige Koeie
R 18 538 R 36 000
Koei & Kalf
Verse
R 18 071 R 26 000
R 15 409 R 19 000
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
Simmentaler Veilingsuitslae van die PZ Veiling gehou op 8 September 2012:
Bulle
16/16
R 32 062 2 @ R60 000 elk
Simmentaler Veilingsuitslae van die Drie van die Bestes gehou op 12 September
2012:
Bulle
42/30
R 34 233 R90 000
Dragtige Koeie
7/3
R 21 000 R 30 000
Koei & Kalf
Dragtige Verse
32/29
12/5
R 21 810 R 41 000
R 17 600 R 27 000
Simmentaler Veilingsuitslae van die Central Select gehou op 13 September 2012:
Bulle
13/13
R 37 923 R68 000
VEILINGS UITSLAE - SIMBRA
Simbra Veilingsuitslae van die Asmer gehou op 22 Mei 2012:
Koei & Kalf
28/25
R 13 240 R 17 000
Dragtige Koeie
Dragtige Verse
17/12
10/7
R 10 042 R 11 500
R 10 071 R 11 500
Simbra Veilingsuitslae van Richter Simbras gehou op 19 Julie 2012:
Bulle
Koei & Kalf
Dragtige Koeie
Dragtige Verse
28/24
R 29 625 R90 000
6/6
R 19 083 R 36 000
35/34
7/7
R 9 205 R 13 000
R 11 357 R 16 000
Simbra Veilingsuitslae van die Ermelo Bulveiling gehou op 25 Julie 2012:
Bulle
10/6
R 30 000 R44 000
“Dreams are illustrations...from the book your soul is writing about you”
Marsha Norman
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
Simbra Veilingsuitslae van die Noordwes Veiling gehou op 26 Julie 2012:
Bulle
34/21
R 26 095 R 40 000
4/3
R 11 700 R 12 000
Dragtige Koeie
10/8
R 12 125 R 16 000
Verse
Dragtige Verse
20/20
48/48
R 9 500 R 14 000
R11 000 R 14 000
Koei & Kalf
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
Simbra Veilingsuitslae van die Rotswand en Maratana Veiling gehou op 22
Augustus 2012:
Bulle
35/29
R 29 862 R 70 000
Dragtige Koeie
10/10
R 18 400 R 22 000
Simbra Veilingsuitslae van die Central Select gehou op 13 September 2012:
Bulle
18/18
R 30 667 R 60 000
NASIONALE SIMMENTALER VEILING
Soos reeds genoem, vind die Nasionale Simmentaler Veiling (Simmentaler Bulle
en Vroulike Diere onder beskerming van die Genootskap) op Donderdag, 4
Oktober 2012 te Stonehenge, PARYS om 11h00 plaas. Laaste aankoms van diere
Dinsdag, 2 Oktober 2012. Vir meer inligting skakel gerus die kantoor by 0514460580 of besoek ons webblad by http://afrikaans.simmentaler.co.za/index.php/vorms/
vir ‘n volledige stel inskrywings vorms en reëls.
KUDDELYSTE & PER CAPITA HEFFING
Kuddelyste word jaarliks ± middel November aan elke teler gepos. Kansellasies en
oordragte wat nie reeds gedurende die loop van die jaar aan ons gestuur is nie,
moet dan jaarliks voor 10 Februarie by ons op kantoor ontvang wees. Ons stuur
ook sms’e uit aan elke teler om hulle aan die sper datum te herinner. Per Capita
heffing word elke jaar einde Februarie gefaktureer.
Dit is die teler se verantwoordelikheid om toe te sien dat hy/sy ‘n kuddelys ontvang
en die nodige kansellasies en oordragte betyds indien. Geen krediet gaan gegee
word vir kansellasies en oordragte wat na die sper datum ontvang word nie, tensy
jy vooraf ‘n reëling met jou registrasie dame getref het vir uitstel in uitsonderlike
gevalle.
Kansellasies kan per e-pos aan ons gestuur word of per faks op die amptelike
kansellasie vorm, of anders kan dit ook per sertifikaat ingedien word. Oordragte
kan per e-pos of faks of per sertifikaat ingedien word.
“The strongest principle of growth lies in human choice”
George Eliot
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
HERD LIST & PER CAPITA LEVY
Herd lists are mailed annually to every member ± middle November. Cancellations
and transfer that wasn’t submitted during the course of the year, must be received
by the office before 10 February annually. We also send sms’s to every member to
remind them of the deadline. Per Capita levy is debited at the end of February
each year. It is the member’s responsibility to ensure that he/she receives a herd
list and that the cancellations and transfers are submitted to us in time. No credit
will be given for cancellations and transfers received after the deadline, except
when an arrangement was made for postponement with your registration lady in
exceptional circumstances. Cancellations may be submitted per e-mail or may be
faxed on the official cancellation form, or else you may also submit per certificate.
Transfers may be submitted per e-mail, per fax or per certificate.
PROSIM BULTOETS
Die Prosim Studiegroep het die jaar weer ‘n bultoets aangebied. Die bulle is
opgeneem op die 16de Junie 2012 by Mushlendow Voerkrale. Altesaam 200 bulle
is opgeneem in die toets. 119 Simmentaler bulle van 23 telers en 81 Simbra bulle
van 7 telers. Die toets eindig Oktober 2012.
WISP-WILL VEILING
12de Unieke Wisp-Will en Gaste Bul, Vers en Ramveiling 7 Aug 2012 te Whispering
Willows, Arlington weereens groot sukses onder haglike weerstoestande.
110 Simbra en Simmentalerbulle is in yskoue kapokweer van 0 tot 2%C aangebied
en 85% is verkoop vir gemmideld R30450.
Volumekopers was Willem de Klerk van Ugie, Dirk Gous, Wessel Campher, beide
van Harrismith en Friedel von Maltitz van Ficksburg.
20 Merinoramme is vir R4215 gemiddeld van die hand gesit. 30 verse is ook
verkoop. Hoogste prys Simbrabul: Biggarsgat Kanon 0964 van CA Froneman van
Dundee verkoop aan Dirk Gous van Harrismith vir R70 000. Hoogste Prys
Simmentaler bul: Wisp-Will Chris 2 van Llewellyn en Gareth Angus verkoop aan
Friedel von Maltitz van Ficksburg vir R70 000.
Dit is die Grootste Simbra en Simmentalerbulveiling van sy soort in Suider-Afrika.
Nagenoeg 200 mense van oor die hele land het die veiling bygewoon en daar was
88 kopers geregistreer. Uniek is dat daar ook be-oordeel word. Die Elite en
Randwaarde Kampioene is aangewys deur Martin Seyfferdt en Ian Currin.
Llewellyn en Gareth Angus van Wisp-Will het met meeste van die louere
weggestap. Stefan van Zyl van PZ Stoet en CA Froneman van Biggarsgat was ook
pryswenners Vleissentraal Bethlehem het die veiling aangebied en Mike Killasy
was die afslaer.
Die jaarlikse sukses van hierdie veiling kan aan die volgehoue kwaliteit van die
aanbod toegeskryf word. “Quality always sells itself” het Llewellyn Angus van Wisp
-Will gese. “Ons kopers is altyd bereid om te betaal vir goeie diere en dit is ons plig
om sulke diere aan te bied aan hulle.”
“The best vision is insight”
Malcolm S Forbes
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
SIMMENTALER JOERNAAL 2012
Daar is steeds baie joernaal advertensies uitstaande en ons doen ‘n ernstige
beroep op adverteerders om dit so spoedig moontlik te stuur om sodoende ook die
sukses van hierdie joernaal te verseker. Vir enige navrae kontak gerus vir Petro
Ferreira by 051-4460580 of [email protected]
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
NAMIBIA NASIONALE SIMBRA SKOU
Mnr Kobus Bester sal op 3 Oktober 2012 die Namibia Nasionale Simbra Skou te
Namibia namens die Genootskap bywoon. Baie sterkte aan al die verkopers.
VERANDERING VAN HOOF BANK REKENING
Die Genootskap het tans twee lopende rekeninge, by Standard Bank en ABSA
Bank. Die Standard Bank rekening is in die verlede as die hoof rekening
gebruik. Tydens die Julie 2012 Raadsvergadering is besluit om die ABSA rekening
nou as hoof rekening te gebruik, aangesien ABSA ons Genootskap die afgelope
tyd gereeld met groot borgskappe ondersteun. Die ABSA Bank besonderhede is
as volg: Absa Bank, Brandwag-Tak, Takkode 334 334, Rekening nr 406 936 6041.
Die Standard Bank rekening gaan nie gesluit word nie en indien u dit so verkies,
kan u steeds die Standard Bank rekening gebruik vir u rekening betaling.
BELANGRIKE DATUMS
Sept 25-26
25
Okt
Di-Wo
Herdmaster Kursus, Windhoek
Di
26&27
Leeupoort SIM veiling, Rhenosterfontein, Moedwil
Simbra Beginnerskursus Delmas omgewing Kontak
Wo-Do JJOStrydom of Riaan Odendaal
3
Wo
Windhoek Simmentaler Skou
3
Wo
Windhoek Namibia Nasionale Simbra Skou
Windhoek Skou Veiling
Weskaap Simmentaler Beginners Kursus Elsenburg (Stellenbosch) kontak Jamie Berger
Wo
1&2
Ma-Di
3
Wo
4
Do
9
Di
10
Wo
SIM Classic Sale - Grahamstad
Nasionale SIM veiling - Afridome, Parys
Oos Vrystaat Simbras te plaas
SPAARSAAM,WARDEN
JDH Hattingh - Klippan, Delareyville
17
Wo
Hoogland SIM Veiling Bethlehem - Sim & SBA
18
Do
Gulland Gesamentlike Produksie Veiling, Koster
17-19
23
Wo-Vry Stockmanschool Aldam
Di
Kalahari Sim Veiling Kuruman
“You have to expect things of yourself before you can do them”
Michael Jordan
September 2012
Uitgawe/Issue No/Nr 41
The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis.
IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE:
Okt
25
Do
26
Vry
30
Di
Nov 9
15
Des 7
Vry
Do
Vry
Viska Trust, SCHWEIZER-RENEKE
SIM Golfdag Parys Golf en Country Estate kontak Petro
Ferreira
Die Noordwes Klub Veiling, kontakpersoon Jannie
van Deventer
Deo-Volente Veiling (Dannhauser) plaas Braklaagte
Parys
Vryburg Nov Bulveiling
Kantoor Jaareindfunksie
GOLFDAG
Onthou ook die Golfdag op 26 Oktober 2012 te Parys Golf & Country Estate. Vir
meer inligting of om ’n putjie te bespreek kontak gerus vir Petro Ferreira by 0514460580 of [email protected]
To view the Bulletin Electronically you need to register on the website at http://www.english.simmentaler.co.za/
index.php/login-register/