Beste Ouers OVIE-AKSENT NR. 31 VAN 2014 16 Oktober 2014
Transcription
Beste Ouers OVIE-AKSENT NR. 31 VAN 2014 16 Oktober 2014
OVIE-AKSENT NR. 31 VAN 2014 16 Oktober 2014 Beste Ouers 1. LEERDER/AKADEMIESE AANGELEENTHEDE 1.1 FAK AFRIKAANSE SKOLE-EKSPO Baie geluk aan Marlize von Well wat goud verower het in die kortverhale kategorie. 2. KULTUUR 2.1 KOOR Die koor oefen Donderdag 16 Oktober vanaf 18:30 tot 21:00 in die onthaalsaal. Die koor se Gewyde Somerkerkkonsert vind op Saterdag 25 Oktober om 19:00 by die Vrye Gereformeerde Kerk op die hoek van Louis Trichardtstraat en 28ste Laan in Rietfontein plaas. Kaartjies is teen R50,00 by die deure of vooraf by die algemene kantoor te koop. 3. SPORT 3.1 SAGTEBAL Uitslae soos op 1 Oktober: Span o.16 1ste span Uitslag verloor teen Hoërskool Montana wen teen Hoërskool Eldoraigne Telling Speler van die wedstryd 3-2 Nathasia Oeschger 3-2 Jorinda Marais Baie geluk aan die eerste span wat na die finale deurgedring het! 3.2 KRIEKET Uitslae soos op 3 Oktober: o.15A wen teen Sutherland High 127 lopies Christiaan van Onselen slaan 141 lopies, nie uit nie. 3.3 SWEM Die skool sluit woensdag, 22 Oktober om 13:45. Die sweminterhuis begin om 14:00 by Deon Malherbe-swembad. 4. ALGEMEEN 4.1 ALGEMENE JAARVERGADERING 2014 Die Algemene Jaarvergadering vind op 4 Novemer 2014 om 18:30 in die skoolsaal plaas. Tydens die vergadering sal die nuwe begroting aan die ouers vir die goedkeuring van skoolgeld wat vir 2015 gehef gaan word, voorgelê word. Ouers word vriendelik uitnooi om hierdie belangrike vergadering in belang van hul kinders en hulle opvoeding, by te woon. 4.2 JAARBLAD Plaas bestellings vir die Jaarblad (2014) by die voogpersoneel. Kostes verbonde aan die verjaardaguitgawe beloop R250. 4.3 GEDENKARTIKELS Die volgende gedenkartikels ter viering van die 40-jarige bestaan van die skool is beskikbaar: Sleutelhouer – R35 Pennestel – R70 Vlekvrye staal waterbottel – R75 4.4 UITBLINKER VAN DIE MAAND: SEPTEMBER Baie geluk aan Bianca le Roux wat in die trompoppies Protea-span aan die Wêreldbeker kampioenskap deelgeneem het en wenners in die “Show”kategorie was. 4.5 FOTODAG: 22 OKTOBER Die volgende leerders gaan afgeneem word: Geesgoggas (op pawiljoen), Sagtebal: o.14, o.15, o.16 en o.19. Krieket: o.14A, o.15A, o.15B. Tweede, Eerste, Ontwikkelingspan Markweek-wenners (gr. 8) Markweek-wenners (gr. 9) Ekonomia-bestuur Wetenskap Expo: Gauteng-Noord Ovie-kultuvaria en kultuuraand Noorderkruin kunstefees, Pretoria kunswedstryd en Eisteddfod Nuwe koorkomitee Gholf Equestrian Landloop Sewes rugby Personeel Sokker Public speaking Rugby: Eerste- en Tweede span Hele revuegroep (op pawiljoen) Revue – produksiespan (personeel en helpers) Koor Jaarbladredaksie – groep in tuin Hokkie: Eerste span Netbal: o.14-span 4.6 KRUINFEES: VRYDAG 17 OKTOBER Die dag is verpligtend vir alle leerders. Dit is ʼn geesbou en gesellige geleentheid vir die leerders. Leerders neem in klasverband aan verskeie aktiwiteite, buiten die kaskarwedren, deel. Die program kom 12:30 tot ʼn einde waarna die leerders huis toe verdaag. Vriendelike groete MNR. P.J.NEL HOOF OVIE ACCENT NO. 31 OF 2014 16 October 2014 Dear Parents 1. LEARNER/ACADEMIC MATTERS 1.1 FAK AFRIKAANS SCHOOLS EXPO Congratulations to Marlize von Well who obtained gold in the short stories catagory. 2. CULTURE 2.1 CHOIR The choir will practice on Thursday 16 October from 18:30 to 21:00 in the reception hall. The choir’s Devotional Summer Concert will take place on Saturday 25 October at 19:00 at the Vrye Gereformeerde Kerk on the corner of Louis Trichardt Street and 28th Avenue in Rietfontein. Tickets are available at the doors or beforehand at the general office at a cost of R50. 3. SPORT 3.1 SOFTBALL Results as on 1 October: Team u.16 First team Result lose against Hoërskool Montana lose against Hoërskool Eldoraigne Score 3-2 3-2 Player of the match Nathasia Oeschger Jorinda Marais Congratulations to the first team that goes through to the finals! 3.2 CRICKET Results as on 3 October: u.15A lose against Sutherland High Christiaan van Onselen hit 141 runs, not out. 127 runs 3.3 SWIMMING The school will let out at 13:45 on Wednesday 22 October. The swimming inter house will start at 14:00 at Deon Malherbe swimming pool. 4. GENERAL 4.1 GENERAL ANNUAL MEETING The General Annual Meeting will take place on 4 November at 18:30 in the assembly hall. During this meeting, the new budget for the approval of school fees for 2015 will be submitted. Parents are cordially invited to attend this important meeting in the interest of their children and their futures. 4.2 YEARBOOK Place orders for the Yearbook (2014) at register teachers. Cost of this birthday addition amount to R250. 4.3 MEMORIAL ITEMS The following memorial items in celebration of the 40 year existence of the school are now available: Key ring – R35 Pen set – R70 Stainless steel water bottle – R75 4.4 ACHIEVER OF THE MONTH: SEPTEMBER Congratulations to Bianca le Roux who participated in the drummies Protea team at the World Cup Championship and won in the Show category. 4.5 PHOTO DAY: 22 OCTOBER The following learners’ photos will be taken: Geesgoggas (on pavilion), Softball: u.14, u.15, u.16 and u.19 Cricket: u.14A, u.15A, u.15B. Second, First, Development team Markweek winners (Gr. 8) Markweek winners (Gr. 9) Ekonomia management Science Expo: Gauteng North Ovie-kultuvaria and culture evening Noorderkruin Arts Festival, Pretoria Arts Festival and Eisteddfod New choir committee Golf Equestrian Cross-country Sevens rugby Staff Soccer Public speaking Rugby: First and Second team Entire revue group (on pavilion) Revue – production team (staff and helpers) Choir Yearbook editorial team – group in garden Hockey: First team Netball: u.14 team 4.6 KRUINFEES: FRIDAY 17 OCTOBER This day is compulsory for all learners. It is a festivity and social event for the learners. Learners will compete in various activities, including the go-cart race, in their various classes. The programme will end at 12:30 after which the learners may go home. Kind regards MR P.J. NEL PRINCIPAL