GEAGTE OUERS

Transcription

GEAGTE OUERS
15 Januarie 2016
Uitgawe: 1
Webtuiste: www.gimmies.co.za
GEAGTE OUERS
Baie welkom terug aan al ons
personeel, leerders en ouers. ʼn
Besondere woord van welkom aan al
die nuwe leerders wat deel word van
die Gimmie-familie. Ons hoop en
vertrou dat dit vir almal ʼn wonderlike
ervaring sal wees. Ons het verlede
jaar ʼn besonder goeie jaar beleef en
hoop dat ons vanjaar weer so
suksesvol kan wees. Alle ouers word
uitgenooi om asseblief enige probleme
met die hoof te kom bespreek, u is
baie welkom.
13
14
15
16
17
18
19
20
Hoërskool Sannieshof
Hoërskool Reivilo
ZM Seatlholo High School
Lighthouse Christian School
Kismet Secondary
Acadamy for Christian College
Hoërskool Meerhof
Sidibelo Secondary
Die top 10 skole wat betref die aantal
onderskeidings (LO uitgesluit) is:
1
Gimmies
277
2
Hoërskool Wesvalia
222
3
Hoërskool Rustenburg
213
4
Hoërskool Lichtenburg
186
5
Hoër Volkskool
122
6
Hoërskool Klerksdorp
110
7
Hoërskool Hartbeespoort
109
8
Potchefstroom Girls High
103
9
Hoërskool Brits
101
10 Hoërskool Bergsig
84
Gimmies het weereens puik matriekuitslae opgelewer en spog met ʼn 100%
slaagsyfer. Drie kandidate tel onder
die top 20 in Noordwes. Die klas van
2015 spog met 377 onderskeidings en
ʼn universiteitsvrystellingsyfer van 87%.
Top 20 skole volgens die departement:
1
Gimmies
2
Hoërskool Lichtenburg
3
Grenville High School
4
Hoërskool Schoonspruit
5
Hoërskool Wesvalia
6
Fields College
7
Hoërskool Zeerust
8
St Anne’s High School
9
Zinniaville Secondary
10 Ferdinand Postma
11 More Secondary
12 Hoërskool Coligny
Die top 10 skole wat
vrystelling betref is:
1
Gimmies
2
H/s Rustenburg
3
H/skool Lichtenburg
4
Batswana H/S
5
Hoër Volkskool
6
H/s Bergsig
7
H/s Wesvalia
8
H/s Klerksdorp
9
H/s Brits
10 H/s Hartbeespoort
1
universiteits178
176
156
152
124
117
115
106
105
100
(86%)
(76%)
(79%)
(49%)
(61%)
(61%)
(84%)
(63%)
(64%)
(70%)
Onderskeidings behaal:
by me. Gerda Badenhorst beskikbaar.
Moet asseblief nie nalaat om aansoek
te doen of ʼn definitiewe reëling te tref
as u ʼn probleem ondervind nie. Ons
versoek dat u betalings, sover
moontlik, asseblief nie met kontant
werk nie, maar internetbetaling of
aftrekorders sal gebruik. Die bankbesonderhede is: ABSA Tjekrekening:
670 640 469 (Takkode 632005). Ons
verkies ook dat u die bewys eerder epos as faks. Indien u self ʼn betaling
kom maak, versoek ons baie mooi dat
dit daagliks voor 09:00 sal geskied.
Dankie vir u ondersteuning in die
verband.
Agt: Danielle Badenhorst, JG
Campher, Daniela Cronjé, Carissa
Smit, Suné Steenkamp, Vicko Venter.
Sewe: Carel Coetzee, Zandro de Beer,
Rudi de Wet, Anika Grond, Brenda
Knipe, Esmerelda Oberholzer,
Marinette Roux.
Ses: Heinrich Badenhorst, Marcél
Burger, Annemie Calitz, Melinda
Christodoulides, Elani du Preez,
Stephanie Eloff, Louise-Mari Muller,
Willem Venter.
Ons vra ook weer dat leerders
persoonlike eiendom self ordentlik sal
oppas en so min as moontlik duur
items skool toe bring. Ons kan
ongelukkig nie verantwoordelikheid
aanvaar vir eiendom wat wegraak nie.
5 onderskeidings: 7 leerders
4 onderskeidings: 15 leerders
3 onderskeidings: 12 leerders
2 onderskeidings: 25 leerders
1 onderskeiding: 45 leerders
Carel Coetzee is die nommer 1
kandidaat in Noordwes en landswyd
nommer 2 vir kwintiel 4-skole.
Esmerelda Oberholzer is nommer 5 en
Danielle Badenhorst nommer 13 in
Noordwes. Welgedaan!
Baie voorspoed vir 2016.
Gimmiegroete,
RA Oosthuizen
Baie dankie vir almal wat die vakansie
besig was by die merksentrum,
hoofleier-simposium, swem, krieket en
koshuiskamp.
VOLGENDE WEEK SE
PROGRAM
Maandag 18 Januarie
Atletiek: Interhuis – PUK Mc Arthur
(07:30)
Aan die begin van die jaar wil ek
namens die personeel en Beheerliggaam ʼn baie ernstige versoek rig dat
u asseblief sal help met voorkoms,
algemene dissipline, boelies en swak
taalgebruik. Ons wil regtig hierdie
negatiewe gedrag in ons skool totaal
uitroei.
Dinsdag 19 Januarie
Groentjiekonsert-oefening (18:0019:00)
Ouervergadering: Gr. 12 – saal (18:00)
ATKVonk-vergadering k32 (14:00)
Skoolfonds beloop R12 000 (gr. 8 en
9) en R13 000 (gr. 10 tot 12) per jaar.
Betaal asseblief hierdie rekening
betyds. Indien u ʼn probleem ervaar,
kan u aansoek doen vir skoolgeldverligting. Dit word volgens inkomste
op ʼn glyskaal bereken. Die vorms is
Woensdag 20 Januarie
Groentjiekonsert-oefening (18:0019:00)
Prysuitdeling: Meriete gr. 9 en 10
(aantreevierkant)
2
Donderdag 21 Januarie
Groentjiekonsert-oefening (18:0019:00)
Rugby: Afrigtersvergadering –
personeelkamer (18:00)
Toneeloudisie – saal (18:00)
Wedstryd 2 teen Eldoraigne
Gimmies wen met 2 paaltjies.
Dag 3: wedstryd 1 teen Rustenburg A
Gimmies verloor met 100 lopies.
Gimmies eindig algeheel derde uit 8
skole.
Vrydag 22 Januarie
Gimmie-word-naweek: H+H-program
(08:00-16:00) en (18:00) deurnag en
inhuldiging.
Atletiek: Dr. Malan (Meyerton)
Prysuitdeling: Meriete gr. 11 en 12
(aantreevierkant)
Eerstespan-toer – Cornwall Hill
College
Dag 1 teen Nelspruit
Gimmies kolf eerste en teken 156 aan
in 45 beurte. Nelspruit is almal uit vir
129 lopies.
Gimmies wen met 27 lopies.
• Marco Jansen 56 lopies.
• Marco Jansen 3 paaltjies vir 12
lopies.
• Divan Mienie 17 lopies vir 2
paaltjies.
• Vernon Charslund 18 lopies vir 1
paaltjie.
Saterdag 23 Januarie
Inhuldiging en gr. 8-ouervergadering
(07:00)
ATLETIEKDATUMS
18 Jan.: Interhuis (McArthur)
22 Jan.: Dr Malan (Meyerton)
29 Jan.: Waterkloof (Tukkies)
2 Feb.: Aflosbyeenkoms (Pretoria)
6 Feb.: Gimmie-Prestige (Mc Arthur)
10 Feb.: Top 10 (Noordheuwel)
12 Feb.: POSSA (Potchefstroom)
19 Feb.: Interhoër (Mc Arthur)
20 Feb.: Kenneth Kaunda
23 Feb.: PUK-interskole (Germiston)
27 Feb.: NOWESSA
17-19 Maart: SA-kampioenskappe
(Bloemfontein)
Dag 2 teen Eldoraigne
Gimmies boul eerste. Eldoraigne almal
uit vir 142 in die 44e beurt. Gimmies
wen met 6 paaltjies.
• Vernon Charslund 34 lopies vir 2
paaltjies.
• Anton Prinsloo 35 lopies.
• Francois van Deventer 34 lopies.
• Jooste Fourie 20 lopies.
KRIEKET
Dag 3 teen Parktown Boys High
Gimmies kolf eerste en teken 196 aan
in 46 beurte. Parktown is almal uit vir
92 in die 32e beurt. Gimmies wen met
104 lopies.
• Francois van Deventer 36 lopies.
• Drian van der Bank 32 lopies.
• Anton Prinsloo 20 lopies.
• Marco Jansen 10 lopies vir 3
paaltjies.
• Vernon Charslund 7 lopies vir 2
paaltjies.
• Ian van Wyk 8 lopies vir 1 paaltjie.
O.15-toer – Wildman camps/kampe
Dag 1: wedstryd 1 teen Rustenburg B
Gimmies wen met 9 paaltjies.
Wedstryd 2 teen Kemptonpark.
Gimmies wen met 33 lopies.
• Ronald Hendriks 68 lopies.
• Ronald Hendriks 3/16 in 4.
Dag 2: wedstryd 1 teen Cambridge
Gimmies verloor met 4 paaltjies.
• Ronald Hendriks 50.
3
Spanoefentye vir die kwartaal is op
Dinsdag- en Woensdagmiddae vanaf
16:30 tot 17:30. RM gaan die
oefeninge waarneem en ek vra
GROOT ASSEBLIEF dat julle die
oefeninge sal bywoon. Die tye sal
vroeg bekendgemaak word sodat
ekstraklasse en ander persoonlike
oefentye rondom dit gereël kan word.
SWEM
Die Noordwes-swemkampioenskappe
het
die
afgelope
vakansie
in
Rustenburg plaasgevind. Baie geluk
aan die volgende swemmers wat
medaljes verower het:
Van Zyl Brand (8 goud, 7 silwer, en 1
brons).
Eliz-Maric Cronjé (8 goud, 3 silwer en
2 brons).
Martin du Toit (1 goud, 2 silwer en 5
brons).
Botha du Toit (2 silwer en 2 brons).
Annien Müller (2 silwer).
Ek sien uit na ʼn opwindende tennisjaar by Gimmies en om julle almal te
verwelkom. Vir enige navrae kontak
my gerus by 073 887 9231- Hanlie
Smuts (Tennisorganiseerder).
Alle ouers word vriendelik uitgenooi
om by Gimmies se bidgroep in te
skakel.
SKAAK
Lené de Kock (o/18A) en Niel Bekker
(o/16A) het vanaf 4 tot 7 Januarie die
dr. Kenneth Kaunda-distrik by die SAskaakkampioenskappe in Kaapstad
verteenwoordig. Albei hierdie spanne
behaal onderskeidelik ʼn sewende plek.
Baie geluk en sterkte met vanjaar se
skaak.
Waar:
Geleentheidskantoor in
kantoorblok.
Wanneer: Maandae 07:00-07:30
Kom bid saam vir ons skool, ons
ouers, ons leerders en onderwysers.
TENNIS
Baie welkom aan elke nuwe graad 8leerder. Ons is baie bly jy het Gimmies
as jou nuwe ankerplek gekies!
Vir dié van julle wat graag tennis wil
speel, het ons die volgende goeie
nuus: Van vanjaar af gaan RM
Rossouw voltyds by ons skool afrig. Sy
pryse is baie billik en hy is gerieflik
beskikbaar. Hy het ʼn balmasjien wat jy
kan huur om teen te “oefen”. Jou ouers
is welkom om hom by 082 330 9798 te
kontak.
Verder beplan ons om in Junie 2017 ʼn
oorsese toer na Wimbledon en Roland
Garos te onderneem. Slegs 10 tot 15
spelers kan saamgaan. Einde Januarie
word die inligtingsvergadering aangebied.
4
5