Wat is Kinderkinetika? - North

Transcription

Wat is Kinderkinetika? - North
“Pretland”
A perceptual-motor movement development programme which
is specifically designed for various aspects of motor
development and school readiness. This programme includes
movement development on music.
The programme is
presented at this fun-center called PRET Land situated at the
North-West University (School for Biokinetics, Recreation and
Sport Science). Sessions include components such as:
Body awareness; Co-ordination (total body and hand-eye / footeye); Spatial orientation; Balance; Rhythm and timing; Fine
motor skills; Sport development and Total wellness.
Free play opportunities every Wednesday 17:00 at PRET Land
for children participating in Kinderkinetics!
Children 18 months - 6 years
R200 / Term
Nursery Schools
Include all the above mentioned components, BUT your child can
participate at his / her nursery school!
Free play opportunities every Wednesday 17:00 at PRET Land for
children participating in Kinderkinetics!
Children 2 - 6 years - R200 / Term
Remedial and Adapted
Programmes
Specially designed programme according to the unique needs of
the child! Ideal for children with specific motor development and
physical movement delays, learning and visual problems, physical
inactive children, or the disabled child. Specific designed
programme with a holistic approach for children with obesity.
Children 2 - 12 years - R60 / session
Total Wellness and
Sport Development
For a healthy, balanced lifestyle! An exercise programme with
the focus on aerobic dancing for girls. Adventure and sport
related programme for boys
Children 9 - 13 years - R200 / Term
Baby massage & stimulation
For special mother and baby times! Short workshops for
mothers in baby massage and stimulation. The workshops
empower the mother to optimise the baby's sensory and motor
abilities. Contact us for more information.
Registration fee of R80 payable for all programmes
What is Kinderkinetics?
Kinderkinetics is a scientifically based movement development
programme that aims to optimize the development of the child
as a whole. This programme will have a therapeutic, preventing
and / or improving nature to meet the specific needs of your
child, as determined through a scientific based evaluation
process. Programmes differ according to various levels of age
and skill.
Who will work with your child?
Qualified Kinderkineticists, registered with the South African
Professional institute for Kinderkinetics (SAPIK)
Qualifications include:
"
"
"
We also offer:
Toddler Gymnastics
This programme increases and promotes gymnastic skills,
strength, flexibility and motor development while the child
enjoys him / herself to the extreme!
Free play opportunities every Wednesday 17:00 at PRET Land
for children participating in Kinder-kinetics!
Children 5 - 6 years - R200 / Term
Swim Programme
Our focus is on water safety and water orientation. The swim
programme continues throughout the winter in a heated indoor
swimming pool.
Toddlers 18 months - 6 years - R230 / Term
" Scientific Evaluations and Home Programmes
Nursery excursions to PRET Land with exercise as a theme
" Birthday Parties for your child at PRET Land
" Free play opportunities every Wednesday 17:00 at PRET Land
" Loads of holiday fun programmes - Structured programmes
" Swimming lessons - Contact us for more information
School readiness tests
ENQUIRIES:
CONTACT BETWEEN 09:00 AND 15:00
Clinic for Kinderkinetics
(018) 299 1773 / (018) 299 4240
Manager: Clinic for Kinderkinetics:
Karyna Barnard 076 733 9349
[email protected]
Visit our website:
www.nwu.ac.za/kinderkinetika/
YOUR CHILD - OUR PRIORITY
An honors degree, specializing in
Kinderkinetics
Various coaching courses in sport
An INHERIT love for children!
Remediërende en
Aangepaste programme
Pretland
Perseptueel-Motoriese bewegingsontwikkelingsprogramme
wat spesifiek vir verskillende aspekte van motoriese
ontwikkeling en skoolgereedmaking ontwerp is, word by
hierdie 'pretpark' aangebied. Verder word hierdie program
ook gedeeltelik op musiek aangebied. Dit is geleë by die
Noordwes-Universiteit se Skool vir Biokinetika, Rekreasie en
Sportwetenskap. Lesse bevat die volgende komponente:
Liggaamsbewustheid; Koördinasie (algeheel en hand-oog /
voet-oog); Ruimtelike oriëntasie; Balans; Ritme en
tydsberekening; Fynmotoriese vaardighede; Visuele
vaardighede; Sportontwikkeling en Totaliteitsontwikkeling.
Gratis vryspelgeleentheid elke Woensdag 17:00 by PRET Land
vir kinders wat in die program ingeskakel is!
Kinders 18 maande - 6 jaar
R200 / kwartaal
Kleuterskole
Sluit al die bogenoemde komponte in, MAAR u kind oefen
sommer by sy / haar kleuterskool!
Gratis vryspelgeleentheid elke Woensdag 17:00 by PRET Land
vir kinders wat in die program ingeskakel is!
Kinders 2 - 6 jaar - R200 / kwartaal
Spesiaal ontwerpte program volgens u kind se unieke
behoeftes! Ideaal vir die kind met spesifieke motoriese en
fisieke bewegingsagterstande, leer- en visieprobleme, fisiek
onaktiewe kinders of gestremde kinders. Spesifiek ontwerpte
programme met 'n holistiese benadering word vir kinders met
obesiteit aangebied.
Kinders 2- 12 jaar - R60 / les
Welstandprogramme
& sportontwikkeling
Vir 'n gesonde, gebalanseerde leefstyl! Aërobiese, dansgerigte
oefenprogram vir dogters. Avontuur en sportgerigte program vir
seuns.
Kinders 9- 13 jaar - R200 / kwartaal
Wat is Kinderkinetika?
K i n d e rki n e t i ka i s ' n we t e n s kap l i k ge f u n d e e rd e
bewegingsontwikkelingsprogram met totale ontwikkeling van
die kind ten doel.
Hierdie program word terapeuties,
voorkomend en / of bevorderend aangebied om by die spesifieke
behoeftes van u kind aan te pas soos vasgestel deur
wetenskaplik gegronde evaluasies.
Programme word op
verskillende ouderdoms- en vaardigheidsvlakke aangebied.
Babamassering & Stimulasie
Vir spesiale mamma-baba tye word kort werkswinkels in
babamassering en stimulasie vir ouers aangebied.
Die
werkswinkels rus die ouer toe om die baba sensories en
motories optimaal te stimuleer.
Kontak ons vir enige verdere navrae.
Registrasiefooi van R80 betaalbaar tydens inskrywing.
Wie werk met u kind?
Gekwalifiseerde Kinderkinetici wat geregistreer is by die
Suid-Afrikaanse Professionele Instituut vir Kinderkinetika
(SAPIK).
Kwalifikasies sluit in:
"
'n Honneursgraad met spesialisering in
Kinderkinetika
"
Verskeie sportafrigtingskursusse
"
GROOT liefde vir kinders!
Ons bied ook:
Kleutergimnastiek
'n Program wat gimnastiekvaardighede, krag, soepelheid en
motoriese ontwikkeling bevorder terwyl die kind hom / haar
gate-uit geniet!
Gratis vryspelgeleentheid elke Woensdag 17:00 by PRET Land
vir kinders wat by die program ingeskakel is!
Kinders 5- 6 jaar - R200 / kwartaal
Swemprogram
Ons fokus op waterveiligheid en wateroriëntasie. Daar word reg
deur die winter ook geswem in ‘n verhitte swembad.
Kleuters 18 maande - 6 jaar - R230 / kwartaal
"
"
"
"
"
Wetenskaplike Evaluasies en Tuisprogramme
Kleuterskooluitstappies na PRET Land met oefening as TEMA
Partytjies vir u kind in PRET Land
Vryspelgeleentheid elke Woensdag 17:00 by PRET Land
Hope vakansie pret - Aanbieding van gestruktureerde
programme
Skoolgereedheidstoetse
VIR ENIGE NAVRAE KONTAK ASB
TUSSEN 09:00 EN 15:00
Kliniek vir Kinderkinetika
(018) 299 1773 / (018) 299 4240
Bestuurder: Klin iek vir Kinderkinetika
Karyna Barnard 076 733 9349
[email protected]
Besoek gerus ons webtuiste!
www.nwu.ac.za/kinderkinetika/
JOU KIND - ONS PRIORITEIT