Grafiese Ontwerp - Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus
Transcription
Grafiese Ontwerp - Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus
PROSPEKTUS Grafiese Ontwerp • Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) • Navrae: (018) 299 4091 • [email protected] Grafiese Ontwerp - Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) Navrae: (018) 299 4091 • [email protected] Ontwerp: Gert Schoeman CI-LAB Design studio GONS OOR ONS bladsy 2 PROSPEKTUS GRAADKEUSES Die NWU se Grafiese Ontwerp bied vier voorgraadse graadopsies, elk met ’n unieke industriegerigte fokus wat spesialiseer in ’n bepaalde gebied van visuele kommunikasie. GRAFIESE ONTWERP & ILLUSTRASIEKUNS Hierdie graad bied aan studente die geleentheid om ’n uitgebreide portefeulje van vaardighede saam te stel. Benewens ’n industriegerigte Grafiese Ontwerpportefeulje word daar ook ’n reeks toegepaste illustrasieprojekte in verskeie media uitgevoer. GRAFIESE ONTWERP & KORPORATIEWE KOMMUNIKASIEBESTUUR CREATIVE INTELLIGENCE LAB Grafiese Ontwerp is ’n jong vakgroep aan die Noordwes-Universteit se Potchefstroom kampus, maar het in minder as ’n dekade reeds sy merk op die Suid-Afrikaanse grafiese ontwerpindustrie gemaak. In 2006 is daar besluit om ’n nuwe baadjie aan te trek en sedertdien staan die vakgroep bekend as die Creative Intelligence Lab. Die nuwe brand reflekteer die vakgroep se belofte om ’n nuwe generasie kreatiewe denkers op te lei, sowel as ons toegewydheid aan die wetenskap van kreatiewe kommunikasie. CI-Lab se brand-ontwerp en brand- kommunikasie is deur seniorstudente vanuit die vakgroep self ontwikkel en is reeds tydens die 2007 Loerie-toekennings en Thinkahead Awards vir sy kreatiwiteit bekroon. Vanaf 2007 funksioneer CI-Lab ook as ontwerpstudio wat hoë kwaliteit ontwerpprodukte aan ’n verskeidenheid kliënte lewer. Deur seniorstudente te betrek by die uitvoer van kliënteprojekte en die bedryfsaspekte van ’n ontwerpstudio word die praktyk en die akademie nader aan mekaar getrek en word studente beter vir die industrie opgelei. Hierdie graad berei die student as ontwerper in die breër korporatiewe omgewing voor. Dit verskaf spesialisvaardighede wat betref korporatiewe kommunikasie, bemarking en skakelwese in kombinasie met Grafiese Ontwerp. Die student verkry ook dieper insig in die rol, en die strategiese bestuur van, ontwerp, bemarking en reklame in die korporatiewe konteks. GRAFIESE ONTWERP & ONTWIKKELINGSKOMMUNIKASIE Hierdie graad is uniek aan die NWU en is saamgestel in reaksie tot die toenemende industriefokus op volhoubaarheid en die sentrale rol wat ontwikkeling in die Suid Afrikaanse en derde wêreld kontekste speel. Hierdie opvatting word onderskraag deur die Suid Afrikaanse Buro vir Standaarde se Design Institute se hernude fokus op ontwerp vir ontwikkeling. Die kurrikulum is gefokus op praktiese projekbestuur in die ontwikkelingskonteks. GRAFIESE ONTWERP & VIDEO Die kombinasie van Grafiese Ontwerp en Video bied aan die student die geleentheid om visuele vaardighede met behulp van kreatiewe beplanning, draaiboekskryf en redigering in verskeie statiese en audiovisuele produkte te demonstreer. Beroepsmoontlikhede vir die bogenoemde grade is onder andere: P r o f e s s i o n e l e grafiese ontwerper, illustreerder, redaksionele ontwerper, kunsregisseur, kreatiewe direkteur, handelsmerkbestuurder, uitlegkunstenaar, reklamekunstenaar, verpakkingsontwerper, korporatiewe bestuurder, webbladontwerper en multimedia-ontweper. Curriculum for future investment There are many opinions regarding the nature of graphic design and by extension graphic design education. Some, such as acclaimed design critic and historian, Steven Heller, stress the importance of a broad based liberal arts education. This, it is argued, empowers students to think critically and allow future designers to position themselves within the context of the profession’s history and in relation to society at large. Others, on the other hand, advocate the market orientated and vocational nature of the design discipline and industry. A number are at pains to distinguish the difference between fine art and design and conversely yet others stress the increasing interdisciplinary exuberance of the discipline and the emergence of selfauthorship as viable design expression. Indeed it has been evidenced that students benefit greatly from being exposed to “real world” situations such as mandatory industry internships. Project briefs and competitions such as those underwritten by the Society of Typographic Designers (ISTD) and the Sappi Ideas That Matter initiative provide further invaluable real world experience. Exposure to such situations assists in preparing students for the workplace by advancing factors such as time management, working in teams, work flow management and dealing with support industries. Nevertheless the value of experimentation and the emergence of tendencies such as graphic authorship have been acknowledged to play an important role in extending, redefining and invigorating the design discipline. According to critic, Teal Triggs, graphic design departments should engage with industry in order to address the needs of the marketplace, but at the same time should also impart to students the skills and ability to “shape and inform the way industry itself functions and operates”. At North-West University we take great care in compiling, evaluating and adapting our curriculum to best serve the needs of all our stakeholders and inspire the design leaders of tomorrow. Besoek ons op die internet Web: http://www.puk.ac.za/fakulteite/lettere/kom/programme.html Design: Renier Zandberg Facebook: http://www.facebook.com/group.php?gid=3290505036 PROSPEKTUS INTERNE GEBEURE Ontwerp: Lia Schutte CQ-Fest inspireer fees Die Creative Qoutient Festival, of te wel CQ-Fest, is ’n inisiatief van die Creative Intelligence Lab in samewerking met die Aardklop Nasionale Kunstefees. Hierdie opwindende jaarlikse event bring die room van die ontwerpers-, media-, bemarking- en die advertensiewêreld byeen en streef daarna om kreatiewe intelligensie te bevorder. Kreatiewe intelligensie strek verder as blote IK: dit betrek drie verwante funksies, naamlik nuuskierigheid, kennisname en intuïsie. Hierdie funksies bepaal die kreatiewe kwosiënt. Mense met ’n hoë kreatiewe-intelligensievlak soos grafiese ontwerpers, reklame ontwerpers en kopieskrywers, is bedrewe daarin om oënskynlik onverwante feite te kombineer en nuwe idees en oplossings voort te bring wat verbyster, uitdaag en vermaak. CQ-Fest se doel is om hierdie rykdom van kreatiwiteit en innovasie in die kommersiële kunsvelde bloot te lê en sodoende ’n wyer gehoor te lok. Daarbenewens word ’n groter waardering vir die kuns agter kreatiewe konsepte gekweek. CQ-Fest word jaarliks gratis tydens die Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied. Suid-Afrika se toonaangewende kreatiewe barometers, die Pendoring- en Loerietoekennings asook die immer gewilde internasionale Gold Lions, is onder andere al vertoon. CQ-fest dien ook as nasionale vertoonvenster vir die beste studente werk van die NWU en verskeie ander uitgenooide ontwerpskole. VONKPROP Vonkprop is die NWU grafiese ontwerp se jaarlikse departementele kompetisie vir die bekroning van uitmuntende kreatiwiteit. Die kompetisie bestaan uit 15 kategorieë wat alles van logo-ontwerp en verpakking, tot reklame en interaktiewe ontwerp dek. Vonkprop beoordeling is nie gegrond op jaarvlak, punte, akademiese prestasie of leereenheid- en module-uitkomste nie, maar word slegs gebaseer op kreatieweit en ontwerp vaardighede. Beoordeling word behartig deur ’n verteenwoordigende studentepaneel. Studente in alle jaargroepe kompeteer op gelyke voet en uitblinkers in die juniorjare kan sonder skroom teen seniors kragte meet. Daar word ook jaarliks erkenning gegee aan die mees kreatiewe junior en seniorstudent soos gebaseer op individuele prestasie in die Vonkprop-kompetisie. Die kompetisie word jaarliks in die laaste kwartaal van die akademiese jaar geloots en die en galageleentheid vind oudergewoonte die laaste week van klasdraf plaas. Na afloop van die toekenningsfunksie word die jaar se kreatiewe hoogtepunte behoorlik gevier! Top akademiese presteerders word na die bekendmaking van finale eksamenuitslae die daaropvolgende jaar by ’n aparte funksie erken. Akademiese prestasies word bereken op alle verpligte vakke binne die bepaalde jaar van die kurrikulum. “The past few decades have belonged to a certain kind of person with a certain kind of mind — computer programmers who could crank code, lawyers who could craft contracts, MBAs who could crunch numbers. But the keys to the kingdom are changing hands. The future belongs to a very different kind of person with a very different kind of mind — creators and empathizers, pattern recognizers and meaning makers. These people — artists, inventors, designers, storytellers, caregivers, consolers, big picture thinkers — will now reap society’s richest rewards and share its greatest joys.” —Dan Pink, A Whole New Mind bladsy 3 bladsy 4 NWU snatches Grand Prix at Construction New Media Awards NWU-students Leana de Beer, Carla Erasmus and Gert Schoeman picked up the overall Grand Prix Award for their project, Mossie, at the 2008 Construction New Media Awards, held at the Design Indaba in Cape Town. Apart from winning the Grand Prix, the University dominated the off-line category of the competition by collecting the Gold Award for Mossie. Gert Schoeman also bagged the Silver Award in this category for his interactive animation A Sleepless Night. The Construction New Media Awards is an annual competition that recognises excellence in new media design. The competition is open to professionals and students, who compete on equal footing in four categories, namely: Online, Offline, Motion graphics and Innovation. A gold trophy is awarded to each category winner, with one overall winner receiving the Grand Prix. Apart from winning the Grand Prix, the top Student Prize also went to the Mossie-creators, and constitutes a trip to the UK to work alongside top designers at Poke Interactive in London. The judges praised the NWU team for their technical skills, conceptual depth, creativity as well as excellent copy writing. Presiding judges at this year’s competition were Andries Odendaal (Wireframe, Cape Town) and Patrick Burgoyne (Creative Review magazine, London). INTERNATIONAL PROSPEKTUS Grafiese Ontwerp presteer nasionaal en internasionaal Die NWU is einde 2007 vir die tweede agtereenvolgende jaar as die naasbeste grafiese ontwerpskool in die land aangewys. Dié aankondiging is by die galageleentheid van die South African Communication Design Council se jaarlikse Think Ahead-kompetisie gemaak. Nagenoeg 200 finalejaarstudente van 25 tersiêre instellings het aan die kompetisie deelgeneem, maar die NWU-ontwerpers het behoorlik stof in die ander se oë geskop. Daar is pryse toegeken vir spesifieke werke, asook op grond van studente se algehele portefeuljes. Tanya Geel het twee silwer toekennigs en ’n goue toekenning vir haar portefeulje ontvang. Christo Kruger het ’n silwer toekenning en ’n meriete prys vir individuele werke ontvang. Boonop het twee ander studente, Raché Kitching en Wynand Botha, ook elk ’n meriete prys gewen. Die toekenning volg op ’n jaar propvol suksesstories: die NWU het ’n Sappi Ideas That Matter borgskap losgeslaan en twee SABS Design Achiever finaliste opgelewer. Die NWU het ook in 2007 tydens die jaarlikse Pendorings en by die Institute of Packaging South Africa se Student Goldpack Awards met die meerderheid goue toekennings weggestap. Verder het ons ook die PUK se eerste Loerie-toekennings verower. Benewens dié suksesse op nasionale front spog die NWU ook met ’n indrukwekkende aantal internasionale prestasies. Dit was veral met die International Society of Typographic Designers dat die PUK uitgeblink het. Die NWU het onder andere instellings soos AAA School of Advertising (met 4 toekennings), die Universiteit van Pretoria (met 1 toekenning) en Vega The Brand Communications School (met 2 toekennings) uitgestof deur agt uit die vyftien Suid Afrikaanse toekennings, sowel as een van slegs twee meriete-toekennings te verower. Ander internasionale toekennings sluit semifinaliste in die Adobe Design Achievementkompetissie en toekennings van die World Packaging Organization in. 8 ISTD Finalists for NWU Eight North-West University students passed the 2007 Society of Typographic Designers (ISTD) assessment scheme. The ISTD is based in London and aims to establish and maintain typographic standards within the professional design and education communities. The ISTD student awards has been running for almost 30 years and is recognised internationally for its high standards and level of professionalism. In 2007 fifteen passes were awarded in South Africa out of a total of 35 entries from six national institusions. The institutional winners were: North-West University (8 passes), AAA School of Advertising (4 passes), University of Pretoria (1 pass), Vega The Brand Communications (2 passes). The NWU did exceedingly well by receiving more than 50% of the passes awarded in South Africa. The national pass rate was 43% whereas the University’s pass rate was 80%. Furthermore the North-West Unniversity also received one of only two merit awards in the 2007 competition. LOCAL is lekker PROSPEKTUS bladsy 5 CD-verpakking deur Melissa Maloney vir Macy Gray. Erepalms by Student Goldpack Awards Grafiese ontwerpstudente van die NWU het die 2007 Student Goldpack Awards oorheers. Hulle het twee van die drie kategorieë vir ontwerpstudente gewen en ook die merieteprys in die oorblywende kategorie ingepalm. Boonop het die NWU ’n fenomenale agt finaliste in vanjaar se kompetisie gehad. PENDORINGS VIR NWU Derdejaarstudente van die NWU het die 2007 Aanlyn Reklame-afdeling van die Pendorings oorheers. Leana de Beer, Carla Erasmus en Gert Schoeman het tydens die galageleentheid met die gesogte goue doring weggestap. Volgens Xander Smith, kopieskrywer by TBWA Parys en internasionale beoordelaar van die kompetisie, was dit die Aanlyn Reklame-inskrywings deur studente wat uitgestaan het. Marli Heunis en Suzan van Wyk, ook twee NWU studente, se webblad Kinkelspruit-omwentelingsentrum was die ander finalis-projek in hierdie afdeling. Verder was Lukas De Ridder, Minette Janse van Rensburg, Lynette Labuscagne en Irene Smit se Dis Langer-veldtog vir ABSA en Aardklop ’n finalis in die Gemengde Media Deur Die Lyn-veldtog, wat daarvoor gesorg het dat die NWU altesame drie finalisprojekte in 2007 gehad het. Die groot wenner van die dag was John Thomas wat die wenner van die Reduce, reuse or recycle-kategorie was. Thomas het ook die silwer in die algehele ontwerp kategorie, sowel as die PACSA Environmental Award ontvang. In die Coke side of life-projek is Liana Liebenberg as die wenner aangewys en Lia Schutte het met die naaswenner sowel as ’n spesiale vermelding weggestap. In die afdeling vir cd/dvd-verpakking het Melissa Melony die meriete-prys en Jana Hollander ’n spesiale vermelding ontvang. Melony is ook bekroon met die bronstoekenning in die algehele ontwerp kategorie. Studente wat Loeries maak nes in Potchefstroom Tydens die 2007 Loerie-toekenningsplegtigheid het hierdie gesogte voël ’n blyplek in Potch gevind. Drie Loeries het kom nesskrop by die NWU-PUK. Gert Schoeman, ’n derdejaar grafiese ontwerp-student het ’n Silwer Loerie vir sy digitale media-projek “A Sleepless Night” ontvang. Vierdejaar Christo Kruger het ’n Brons Loerie vir die CI-Lab korporatiewe identiteit ontvang en Nicola Lourens wat verledejaar ’n finalejaar het is ’n Brons Loerie vir haar CQ-fest branding toegeken. Die Loeries is ’n jaarlikse Suid-Afrikaanse kompetisie wat kreatiewe uitnemendheid beloon en uitbou in die velde van bemarking en advertensiewese, maar ook in terme van grafiese ontwerp en digitale mediaproduksie. Die Loeries betaan sedert 1978 en word internasionaal erken vir gehalte en uitmuntendheid. Die NWU het in totaal agt finalisprojekte gehad waarby tien studente betrokke was. Die ander finaliste was: Renier Zandberg (vierdejaar), Yvette Terreblanche (2006finalejaar), Sunét Willlemse (2006finalejaar), Carla Erasmus (derdejaar) en Leana de Beer (derdejaar). finalistoekennings ontvang het is: Heimari Roux, Gert Schoeman en Wynand Olivier. Die NWU se toppresteerder van 2006, Nicola Lourens, het ook tydens vanjaar se plegtigheid ’n toekenning van die World Packaging Organisation ontvang vir haar sukses in die Student World Star-kompetisie. Design Achievers sedert 2003 Die NWU spog jaarliks met finaliste in die SABS Design Institute se Design Achiever Awards-kompetisie. In 2008 het Phuti Ranoee, Leana de Beer en Melissa Maloney die Universiteit by hierdie jaarlikse kompetisie verteenwoordig. Dit is die sesde agtereenvolgende jaar dat NWU-studente die kortlys van hierdie kompetisie haal, maar die eerste keer dat drie kandidate gekeur is. Die Design Achievers-toekenningskema plaas die klem op ontwerpentrepreneurskap en leierskap sowel as kreatiewe uitnemendheid. Die oud-NWU-studente Louis du Pisani, Margaret Grobler, Kobie Geyer en Linki Venter het die NWU sedert 2003 by dié kompetisie verteenwoordig. In 2007 was finalejaarstudente in grafiese ontwerp, Catherine van Jaarsveld en Renier Zandberg beide finaliste in hierdie prestigekompetisie. KEURING bladsy 6 PROSPEKTUS KEURINGSPROSEDURES Keuring vind in twee fases plaas: FASE 1: EERSTE KEURING Fase een verg dat voornemende studente ’n keurings-lêer met hul akademiese rekord; ’n aansoekvorm; ’n motivering van maksimum 500 woorde vir die aansoek; ’n foto-dokumentasie van vorige kunswerke en/of ontwerpe; en ’n vaardigheidtoets bestaande uit drie projekte na die universiteit pos. Die keurings-lêers sal gebruik word vir ’n eerste siftingsproses waaruit ongeveer 60 kandidate op ’n kortlys geplaas sal word. LET WEL: Kunsvakke op skool is nie ’n voorvereiste tot toelating nie. Die doel van Fase 1 is om die volgende aspekte by voornemende studente te beoordeel: • Die student se motivering en ingesteldheid, asook meegaande skryf/ kommunikasie vermoë. • Die tegniese en konseptuele gehalte van vorige kunswerke wat deur die student geskep is. • Die vlak van tegniese, kreatiewe en konseptuele vermoëns soos deur die vaardigheidstoets gereflekteer. • Akademiese prestasies tot op hede. LET WEL: Sien aangehegte dokument vir verdere inligting: Voorlopige toelatingsvereistes vir voorgraadse studie (Potchefstroomkampus) 2009. FASE 2: KEURING TWEEDE EN FINALE Fase 2 verg dat studente op ’n gegewe datum (1) ’n keuringstoets en (2) ’n kort onderhoud en voorlegging van die student se praktiese portefeulje by die vakgroep Grafiese Ontwerp moet aflê. Veertig studente sal tydens hierdie fase gekeur word. (1.) Die keuringstoets: (soos uiteengesit hieronder by punt 2) Behels dat studente binne ’n gegewe tydperk (ongeveer 2 ure) ’n praktiese projek, ’n aantal profilerings-vrae en sekere denk-aktiwiteite moet uitvoer. Hierdie toets is ontwerp om die volgende aspekte te toets: • Die geskiktheid van die student se persoonlikheidsprofiel vir die studierigting van Grafiese Ontwerp; • Die student se vermoë om onder druk kreatief en innoverend te dink; • Die student se vermoë om ’n groot aantal idees binne ’n gegewe tydsraamwerk te genereer; • Die student se vermoë om ’n funksionele en kreatiewe oplossing vir ’n gegewe ontwerp probleem te konseptualiseer en uit te voer; • Die student se vermoë om tyd te bestuur. (2) Die onderhoud: Dit behels die voorlê en bespreking van die student se praktiese portefeulje, asook vorige kunswerke, aan die keuringspaneel en ’n kort gestruktureerde onderhoud. Die onderhoud en portefeulje assessering is hoofsaaklik gerig op kennismaking met die student maar toets ook die volgende aspekte: • Die student se algemene talentvlak soos gereflekteer deur sy/haar praktiese portefeulje; en bied hierdie die geleentheid om in ’n verwante veld te studeer, terwyl oorbruggingskursusse geloop word. Kontak gerus die vakvoorsitter of Studente moet die volgende items vakadviseur vir meer inligting in hierdie na die keuringsdag (die tweede, verband. finale keuring) saambring: Vir die graad: KOMMUNIKASIESTUDIES met 1. ’n Karton of materiaal portefeulje B bestaande uit (minstens) al die praktiese GRAFIESE ONTWERP (BKS): projekte wat jy in jou keurings-lêer fotografies aangebied het. Jou naam Vir die BKS-graad moet jy by die moet duidelik op die buitekant verskyn. vakgroep Grafiese Ontwerp sowel as 2. ’n A4 tekenboek met ’n minimum by die vakgroep Kommunikasiestudies van 20 skoon bladsye. Skryf jou naam gekeur word. Die keuringsaansoek vir en selfoon-nommer duidelik op die hierdie graad vereis dat jy vier stukke voorblad neer. Plak ’n foto van jouself op in een koevert na die Toelatingskantoor (Gebou F20) moet stuur. Die vier stukke die voorblad. 3. ’n HB potlood, skerpmaker en is: uitvieër 1. ’n Voltooide vorm, getiteld “Aansoek 4. ’n Pen. om Toelating tot die Universiteit”. Hierdie vorm is op aanvraag beskikbaar by die Toelatingskantoor (018 299 2642). ALGEMENE INLIGTING VIR 2. ’n A4-aansoeklêer (flip-file) wat TUISKEURINGSTOETS praktiese projekte bevat en volgens die (FASE 1 - EERSTE onderstaande voorskrifte saamgestel is KEURING) (sien punt getiteld VOORSKRIFTE VIR Studente wat in Grafiese Ontwerp (beide DIE AANBIEDING VAN DIE GRAFIESE die BA- en BKS-grade) as studierigting ONTWERP-KEURINGSAANSOEKLêER belangstel, moet eers ’n keuring slaag hieronder). Hierdie lêer is vir die by Grafiese Ontwerp voordat hy/sy vir ’n graad in Grafiese keurpaneel bedoel en sal deur Ontwerp kan registreer. • Die student se selfvertroue kommunikasie vermoë. ALGEMENE KEURING: INLIGTING TOV maak vir laatkommers. Uitslag: Die uitslag van die keuring kan twee weke na bogenoemde datum telefonies verneem word by die vakgroep se sekretaresse (018 299 4091). Studente sal ook na afloop van die keuring ’n brief vanaf die Toelatingskantoor ontvang waarin die uitslag formeel bekend gemaak sal word. LET WEL: Die uitslag van die keuring is finaal en geen aanpassings sal na afloop daarvan gemaak word nie. Weens beperkte tyd en groot getalle aansoekers, kan personeel ongelukkig nie redes verskaf waarom aansoeke onsuksesvol was nie. EVALUERINGSKRITERIA VIR KEURING: Dit is uiters belangrik dat aansoekers hulself moet vergewis van die maatstawwe soos daargestel deur die keuringspaneel. Diegene wat gekeur word, is die kandidate wat uitstekend in al die onderstaande kriteria gevaar het. Die belangrikste kriteria is soos volg: DIE • Ten einde gehalte opleiding en voldoende individuele aandag te verseker, word ’n maksimum van 40 studente vir die studierigting gekeur. Daar kan ook minder gekeur word indien die kwaliteit nie bevredigend is nie. • Kuns as matriekvak is ’n aanbeveling, maar nie ’n vereiste om gekeur te word vir Grafiese Ontwerp nie. WAT BEHELS DIE KEURINGSAANSOEK? Vir die graad: BA GRAFIESE ONTWERP Die keuringsaansoek vir hierdie graad vereis dat u twee stukke in een koevert na die Toelatingskantoor (Gebou F20) van die NWU (Potchefstroomkampus) moet stuur. Die twee stukke is: die Toelatingskantoor aan ons besorg word. U moet ’n aansoekvorm vir Grafiese Ontwerp voltooi en in hierdie aansoeklêer plaas. Die aansoekvorm vir Grafiese Ontwerp kan by bogenoemde telefoonnommer aangevra word, maar word gewoonlik saam met hierdie prospektus aan jou gepos. 3. Een bladsy waarin jy motiveer waarom jy vir hierdie graad aansoek doen. Hierdie motivering is vir die keurpaneel by die vakgroep Kommunikasie bedoel en sal deur die Toelatingskantoor aan hulle besorg word. 4. ’n Gewaarmerkte afskrif van jou mees onlangse graad 11-puntestaat. Hierdie is ook ’n vereiste vir keuring by die vakgroep Kommunikasiestudies (LET WEL: Die aansoeklêer vir Grafiese Ontwerp vereis ook dat jy ’n puntestaat in die ‘flipfile’ liaseer. Voornemende BKS-studente moet dus twee puntestate in die koevert verskaf: een apart vir Kommunikasie en een as deel van die 2. ’n A4-aansoeklêer (flip-file) wat ‘flipfile’ vir Grafiese Ontwerp). praktiese projekte bevat en volgens die onderstaande voorskrifte saamgestel is Adres vir versending van aansoeke: (sien punt getiteld VOORSKRIFTE VIR DIE TOELATINGSKANTOOR DIE AANBIEDING VAN DIE GRAFIESE HOFFMANSTRAAT GEBOU F20 ONTWERP-KEURINGSAANSOEKLêER VIR AANDAG: Grafiese Ontwerphieronder). Hierdie lêer is vir die Keurpaneel keurpaneel by Grafiese Ontwerp bedoel PRIVAATSAK X 6001 en sal deur die Toelatingskantoor aan ons NOORDWES-UNIVERSITEIT besorg word. U moet ’n aansoekvorm vir POTCHEFSTROOM Grafiese Ontwerp voltooi en in hierdie 2520 aansoeklêer plaas. Die aansoekvorm vir Grafiese Ontwerp kan by bogenoemde Sorg asseblief dat jou aansoek betyds is telefoonnommer aangevra word, maar om teleurstelling te voorkom! word gewoonlik saam met hierdie prospektus aan jou gepos. SLUITINGSDATUM VIR FASE 1 KEURING: 29 Augustus 2008 LET WEL: Ons beveel aan dat voornemende BA Grafiese Ontwerp- Laat aansoeke wat voorwaardelik studente ook vir die BA met suksesvol is, sal alleenlik in die graad Kommunikasievakke aansoek doen geakkommodeer word indien daar om keuring. In die geval dat keuring in Januarie van die volgende jaar by Grafiese Ontwerp onsuksesvol was kanselasies plaasvind wat sodoende plek 1. ’n Voltooide vorm , getiteld “Aansoek om Toelating tot die Universiteit”. Hierdie vorm is op aanvraag beskikbaar by die Toelatingskantoor (018 299 2642). • Tegniese vaardighede: die vermoë om drie-dimensionele voorwerpe natuurgetrou en akkuraat weer te gee m.b.t. vormgewing, lig- en skadugebruik, perspektief, tonale variasie en die oortuigende uitbeelding van oppervlakteksture. • Kontrole: oor skilder of tekenmedia: ’n vermoë om die voorgeskrewe medium met sensitiwiteit en kreatiwiteit te gebruik. • Kreatiewe/skeppende denke: ’n vermoë om met oorspronklike en innoverende idees/oplossings vir ’n gespesifiseerde promosionele of tematiese probleem na vore te kom. • Simboliese vertolking: ’n vermoë om effektiewe en kreatiewe visuele ekwivalente vir gegewe konsepte te vind en te vergestalt. • Akademiese prestasie: die grade stel hoë akademiese vereistes aan die student en dit is belangrik dat ’n student bewys lewer van vodoende kognitiewe vermoëns. • Algemene indruk: aanbieding van aansoekleêr. VOORSKRIFTE VIR DIE AANBIEDING VAN DIE ONTWERP KEURINGSAANSOEK-LEêR: GRAFIESE Die lêer bestaan uit ’n A4-voorleggingslêer (flip-file) waarin die onderstaande stukke en inligting in hierdie volgorde, aangebied word. Geen los bladsye moet u aansoek vergesel nie. Elke bladsy of projek moet in ’n afsonderlike plastieksakkie geplaas word. VOLGORDE VAN AANBIEDING: 1. Die voorblad: Die lêer moet van ’n voorblad voorsien wees waarop u naam en die woorde GRAFIESE ONTWERP-KEURING VIR 2007 moet verskyn. ’n Poskaartgrootte foto KEURING PROSPEKTUS van die kandidaat moet op die voorblad Voer die tekening naas ’n ligbron soos ’n verskyn. venster of ’n bedlamp uit sodat die vorms van die komposisie sterk gedefinieer 2. Aansoekvorm vir Grafiese word met behulp van duidelike lig- en skaduvlakke. Skenk aandag aan lig- en Ontwerp: Voltooi die aansoekvorm in netjiese skaduwerking, vormgewing, tekstuur, drukskrif en plaas dit heel voor in die korrekte verhoudings, tonale variasie en natuurgetroue arseertegnieke. lêer. Hierdie projek toets jou kennis van visule vormtaal beginsels, jou vermoë 3. Gewaarmerkte akademiese om akkuraat waar te neem en drierekord: ’n Gewaarmerkte afskrif van die uitslae dimensionele voorwerpe so natuurgetrou van jou mees onlangse akademiese as moontlik op ’n twee-dimensionele uitslae. (Onthou: voornemende BKS- vlak weer te gee. studente moet nog ’n aparte akademiese Medium: B2-potlood. rekord instuur.) 4. ’n Motivering waarom jy gekies het om in die rigting van Grafiese Ontwerp te studeer. Die motivering moet minstens ’n halwe getikte folio lank wees. Die student kan hier ’n bietjie meer vertel oor hom/ haarself, voorlieftes, persoonlikheid en so meer. 5. ’n Fotodokumentasie van vorige werk: Hierdie is foto’s van ongeveer 5-10 kunswerke wat gedurende die afgelope twee jaar deur die voornemende student gemaak is. Dit kan kunswerke wees wat PROJEK 2: LOGO ONTWERP en karakter na buite kommunikeer. ’n Logo moet kan funksioneer met of sonder die naam van die produk of besigheid en kan dus soms slegs letterwerk insluit of met ’n eenvoudige beeld of ontwerp gekombineer word. Dit is egter belangrik dat die logo nie te gekompliseerd raak nie, nie te veelkleurig is nie en dat daar ’n goeie eenheid tussen al die ontwerpelemente is. PROJEK 3: FANTASIE ILLUSTRASIE: KARAKTER ONTWIKKELING Ontwikkel ’n oorspronklike verbeelding ryke fantasie karakter wat gebruik kan word om televisie programme vir ’n jeugdige mark aan te kondig. Die karakter moet ’n humoristiese inslag hê en geen ooreerstemming toon met bestaande televisie karakters nie. Jy moet bewys lewer van jou vermoë om verbeeldingryke denke op papier te vergestalt. Voorsien jou fantasie karakter van ’n naam en skryf dit onderaan die illustrasie. Ontwerp ’n nuwe logo vir die jaarlikse ontwerpkuns-tentoonstelling, DESIGN INDABA. Besoek die webblad van DESIGN INDABA en doen navorsing oor die visie en aktiwiteite van die geleentheid sodat u ’n logo kan ontwerp wat funksioneel daarby inskakel. Die letters DESIGN INDABA moet ’n integrale deel van die logo vorm. Indien u nie van ander visuele beelde in die logo wil gebruik maak Medium: Maak gebruik van enige nie kan u slegs ’n TIPOGRAFIESE logo medium van jou eie keuse wat geskik is ontwerp. ’n Tipografiese logo bestaan vir uitvoering op gewone A4 papier. bladsy 7 VERKLARING Knip uit of onderstaande volledig. Plak wit A4-bladsy aansoeklêer. kopieer asseblief verklaring en vul die verklaring op aan die einde van die dit ’n die Hiermee verklaar ek, ............................................. ............................................. (volle naam) dat al die praktiese werk en fotodokumentasie van werke in hierdie aansoeklêer my eie is. Ek bevestig hiermee dat ek die werke onafhanklik uitgevoer het en dat geen bydraes deur ’n ander persoon gemaak is nie. Ek begryp dat my keuring teruggetrek kan word indien daar vasgestel word dat die inhoud van die aansoek op enige wyse valslik as my eie voorgedoen is. Datum: ........................................... Handtekening: ........................................... jy op skool of as stokperdjie of tydens buitemuurse kunsklasse gemaak het. Tekeninge, skilderye, ontwerpe en handvaardighede soos pottebakkery en muurskilderye kan voorgelê word. Dit moet asseblief duidelik met ’n opskrif gemerk word: FOTO-DOKUMENTASIE VAN VORIGE WERK. Die foto’s kan twee-twee op wit A4bladsye geplak word. slegs uit teks, dit wil sê, die woorde ‘Design Indaba’ vorm die logo maar die teks is kreatief en visueel gemanipuleer om ’n opwindende visuele beeld te skep. Leesbaarheid moet egter nie in die slag bly nie. Voorsien die kliënt van vier verskillende kreatiewe moontlikhede. Dit is belangrik dat u navorsing doen oor die DESIGN INDABA voordat u die logo’s begin ontwerp. Dit word aanbeveel dat Elke foto moet voorsien wees van die u die navorsing en voorsketse wat u volgende byskrifte: genereer vir die projek insluit in die lêer 1. Datum van uitvoering. sodat die personeel kennis kan neem 2. Medium waarin die werk gedoen is. van u denk prosesse wat gelei het tot 3. Die doel waarvoor die werk geskep die kreatiewe oplossings. Dit is egter was (bv. skool, stokperdjie, ens.) opsioneel om dit in te sluit. As u dit 4. Die skaal (grootte) van die werk. insluit moet dit agter die finale werke in 5. Titel van werk (indien van aparte sakkies van die ‘flip-file’ geplaas toepassing). word. 5. Die vaardigheidstoets: Hier volg drie praktiese projekte wat die student tuis moet voltooi. Elke projek moet op A4-formaat voltooi word. Merk hierdie afdeling met die opskrif: VAARDIGHEIDSTOETS. Daar moet streng by die voorgeskrewe vereistes van die toets gehou word. Aanbieding: Deel jou A4-papier in 4 dele deur middel van lyne wat jy met ’n potlood trek. Doen vier logo’s, een in elke segment van die opgedeelde A4-blad, waar jy vier alternatiewe logomoontlikhede vir die INDABA uitbeeld. Medium: Jy kan die logo’s in enige van die volgende mediums uitbeeld: Swart inkpen, viltpenne, gouache verf, VAARDIGHEIDSTOETS VIR kleurpotlode. Die logo’s kan in swart en wit of in een of meer kleure uitgevoer AANSOEK-Lêer (TUIS OPDRAGTE VIR FASE 1 KEURING) word. Inligting oor logo’s: Die woord ‘logo’ verwys na ’n PROJEK 1: van grafiese en W A A R N E M I N G S T U D I E : verskeidenheid tipografiese elemente. In grafiese STILLEWE Doen ’n interessante stillewe-opstelling op ’n A4-papier wat bestaan uit: • ’n koppie en ’n piering • 2 vrugte • ’n wynbottel • ’n boek • ’n stuk materiaal ontwerp gebruik ons dit egter om te verwys na die ontwerp wat vir ’n spesifieke produk, besigheid, instansie of maatskappy gebruik word om dit maklik identifiseerbaar te maak. Daar word ook verwys na die korporatiewe identiteit wat basies dien as ’n ‘handtekening’ van ’n besigheid of instansie. Die logo is een van die belangrikste maniere waarop ’n besigheid of produk sy beeld, doelstellings bladsy 8 PROSPEKTUS CTexTTM, the developer of South Africa’s leading Afrikaans spelling checker, brings you language learning through software: Dagsê! (for Afrikaans), Son delani! (for isiXhosa), Tsenang! (for Setswana), Available at major retail outlets, www.spel.co.za or (018) 297 0164. Ngenani! (for isiZulu). POTCHEFSTROOM CAMPUS LOCAL is lekker PROSPEKTUS bladsy 9 Students design Absa creative campaign for 2007 Aardklop festival North-West University Graphic Design students got the opportunity of pitching on a real-life campaign and seeing their work appear in the media. Absa invited nine teams of finalyear North-West University graphic design students to pitch conceptual creative ideas for an above-the-line campaign for Absa’s sponsorship of annual Aardklop festival that takes place in Potchefstroom. The nine student teams presented their work to a pitching committee, comprising members of Absa’s Group Marketing team and The Jupiter Drawing Room (TJDR), Absa’s creative agency. The pitch was treated similarly to an agency pitch, complete with deadlines, presentations to a pitching committee and a feedback session. The winning team comprising of Wynand Botha, Christo Kruger, Tanya Geel, Liana Liebenberg and Monique Rodolph were announced at the end of the presentation day. The final campaign was completed by the winning team under the creative guidance of TJDR Johannesburg. The campaign concept centred on the idea of becoming festival fit. A fictitious character, Johnny Fondor was created as figurehead for the campaign. Team member Wynand Botha played Johnny Fondor for the campaign shoot, and was also employed to appear as Johnny Fondor during the 2007 Aardklop festival as a means of brand activation. Wynand Botha (student), Richardt Strydom (lecturer), Willie Smit (Absa) & Liana Liebenberg (student). Students make a difference with Sappi Ideas that matter Over the past three years the graphic design subject group helped to contributed more than half a million rand to sustainable projects in the Potchefstroom community through their participation in the Sappi Ideas That Mattercompetition. A group of final year graphic design and development communications students has been awarded one of the prestigious 2007 Sappi Ideas That Matter grants for the Southern African region. Andri Cloete, Colleen Mears, Claudette Du Plessis, Monique Rudolf, Liezl Swart en Tonya Shalala received a R30 000 grant from Sappi to produce their winning campaign submission for the Mphatlalatsane School for the severely intellectually handicapped in Viljoenskroon (near Potchefstroom). It is the third consecutive year that NWUstudents received a Sappi grant. In 2006 Mike Cruywagen, Elizma Groenewalt, Corlia Lombard en Imgard Putter received a R300 000 grant from Sappi to produce their winning project for Gomolemo Clean Environment in Ikageng. The previous year Esté Steyn, Kobie The 2005 campaign for Tshwaraganang Centre for People with Disabilities. Geyer, Suné Pieterse and Karien du Toit received R200 000 to produce their winning campaign for the Tshwaraganang Centre for People with Disabilities, also in Ikageng. The Sappi Ideas That Matter-programme is a global initiative that awards grants to graphic designers from all strata of the industry – from undergraduate students to professionals and companies, for the development of creative print-based communication campaigns to promote social, environmental and humanitarian causes. The designers who receive these grants, whether individuals, groups or companies, volunteer their time and talent to develop and implement campaigns for the greater public good. The North-West University strives to inspire and promote sustainable design practice. The crux of sustainability revolves around three key issues – the social, environmental and economic, and through the Sappi Ideas That Matter-initiative we aim not only to instill these values in our students, but also to contribute positively to sustainable projects in our community. bladsy 10 LOCAL meets Industry Garth Walker inspires students with creative workshop Internationally renowned South African designer Garth Walker enthralled students from the North-West Univerity and the Vaal University of Technology. He visited the Potchefstroom Campus of the NWU during August 2007 for an inter-institutional workshop. Walker, who describes himself as “official supplier of design to the rainbow nation”, presented an autobiographical overview of his career, shared his personal design philosophy and facilitated the production of a magazine during the three-day workshop. Design: Christo Kruger Design: Christo Kruger The students’ magazines were based on Walker’s own i-jusi magazine (Zulu for juice). First published in 1995, i-jusi strives to promote and foster a local design language rooted in a uniquely South African experience. Five NWU alumni students acted as studio mentors during the project. “This was a truly awesome and unforgettable experience”, said Sunét Willemse, alumni student and current junior art director at DDB, Johannesburg. For more information on Garth Walker visit: www.ijusi.co.za. PROSPEKTUS Graphic Design as CURRENCY in the emerging CREATIVE ECONOMY Just as the industrial age gave way to the information age during the 20th century, the 21st century marks the transition from the information age to the creative age. It is now generally assumed that those companies that value ideas above all else will thrive in the coming century. Thus creativity is becoming an ever more valued sustainable comodity in today’s global market. Creative industries supported by creative professions such as graphic design, have emerged as one of the world’s most dynamic economic sectors. Globally, the total creative employment increased from 1.6 million in 1997 to 1.8 million in 2005, and represents an average growth rate of 2% per annum, compared to 1% for the whole of the economy over this period. Since 2000 growth in the Creative Economy has been at an unprecedented average rate of 8.7% a year – well above the economic average. In Europe, a recent study prepared for the European Commission shows that the creative economy is expanding 12% faster than the overall economy and accounted for 4.7 million jobs in 2004. The creative economy currently generates 5.8% of the total employment in the USA, 5.3% in the UK and 5% in Brazil. In these countries the Creative Economy continues to account for higher than average job creation and job growth. South Africa’s creative industry recorded an average growth rate of 8% over the past five years – far above the government’s 5% growth target. Locally many creative industry subsectors are expanding by at least three times the average economic growth rate. Self-employed professor in public policy and economic analyst, Richard Florida, has dubbed those reaping the benefits of their own creative capital, such as designers, performing artists, scientists, engineers, university professors, poets and architects – the creative class. They are a class of workers whose job it is to create meaningful new forms. Today nearly 38.3 million Americans and 30% of the workforce in America identify themselves with this group. While the concept of the Creative Economy is fairly new and still evolving, it advocates the notion that creative assets, as sustainable resource, has tremendous power to generate economic growth and stimulate job creation, while at the same time promoting social cohesion, cultural diversity and human development. Uitdagings en Geleenthede 9. Is jy toegeweid en bereid om opofferings te maak om jou doelwitte te bereik? (J/N) Suksesvolle grafiese ontwerpers is welbelese en op hoogte van die nuutste tendense, produkte, modes en idees. 10. Lees jy gereeld aktuale tydskrifte of koerante? (J/N) 11. Gebruik jy ’n weie verskeidenheid van media bv. boeke, tydskrifte, koerante, radio, televisie en die internet? (J/N) 12. Is jy op hoogte van tendense in kuns, mode en die media? (J/N) 13. Is jy geintereseerd in wyses waarop die samelewing funksioneer? (J/N) Grafiese Ontwerpers werk meestal vir ’n bepaalde klient wat behels dat dat jy die klient se belange en voorkeure bo jou persoonlike opinie moet stel: 14. Is jy ontvanklik vir kritiek op jou werk? (J/N) 15. Is jy bereid om jou kreatiewe oplossings aan te pas na gelang van kritiek? (J/N) Meestal ja-antwoorde: Jy is goed oppad na kreatiewe gurustatus. ’n Beroep in ’n kreatiewe rigting is beslis vir jou bedoel en met ’n bietjie toewyding sal jy in japtrap kreatiewe gurustatus bereik. ELECTRONIC media Advertising LOYERS P EM ding Bran sign e ing eD Typ ublish sign P e ok nD Bo o i t ica bl u P Ewe veel ja- en nee-antwoorde: As jy onseker is oor die kreatiewe gurulewenstyl stel ons voor jy doen eers ’n bietjie meer sielsontleding. Kreatiwiteit is ’n integrale deel van alle beroeprigtings en sal jou goed te staan kom op jou bepaalde guru-tog. Meestal nee-antwoorde: Jy is bes moontlik nie bedoel vir kreatiewe gurudom nie. Jou guru talente lê beslis elders. Br oc Net ja-antwoorde: Jy is ’n kreatiewe guru se rolmodel! Jy is gemaak vir enige kreatiewe beroep van jou keuse. Die toekoms behoort aan jou. Almal wil soos jy wees – jy is die poef! RS hu Guru-skaal : 3Dimensional design 8. Hou jy daarvan om in ’n span te werk? (J/N) ER S PRINT design 7. Kan jy met begrip na ander mense luister? (J/N) EMPLOYE S 6. Kan jy jou idees oortuigend kommunikeer? (J/N) Nonprofit organizations Supplement curriculum with course work in advertising or business. Business from companies INTERNSHIP in an advertising agency. Work on PUBLISHERS Large retail stores re/ Television Ne Magazine CAMPUS newspaper advertising and marketing. Publishing Houses Ad ws Radio Universities Periodical PUBLICITY Firms Learn to work well in TEAM environments and communicate ideas ver let Newspaper t te Book effectively. ABILITY to meat deadlines and work under pressure. Magazines L isin r D Directory Books P abe g L esig Move to larger CITIES for most job opportunities. a l n u y D CD’s blic Newspaper o Pho Create strong PORTFOLIO work samples. ity esignut to E Videos C Pi ADVERTISING Agencies ditin Work in a variety of MEDIA. g / P over D eces In-house creative departments Cr esig hoto e B a n sho Gain relevant EXPERIENCE through Goverment agencies YP Corranditive Se Logo’s Illust p Art T part-time jobs and internships. r a r n t p SELF-EMPLOYED (freelance) v i o n ice StationaryIdentity D or g s esign Stay current with media TRENDS. at DESIGN Firms eI Magazine Design .D This is a highly specialized area of design that is not a widely Museums and attractions .D n taught in all design programs, you can learn specialized Desig r e Product design devisions of large corporations p a p s e sig New programs for televisions and motion graphics, animation S R n and video game design. Television STATIONS OY E Creating items (large and Develop excellent Motion picture production firms PL small) from posters to identity COMPUTER SKILLS in a variety of platforms and Software firms M FILM STUDIOS systems and more. design software. Computer systems design firms Create websites for students or local community organizations. Assemble an impressive PORTFOLIO of work samples. Video production houses Work for Campus or Local television stations. Complete related INTERNSHIP to gain Internet media companies To WORK in television and film, consider relocating to areas of the relevant experience and to contribute Develop excellent country where the entertainment industry is more prevalent. communication skills and learn to work to your portfolio. Participate in design CONTESTS. Online publishers dia Online retailers in a team of professionals. time Find an INTERNSHIP in a very Mul ion Graphics Work on CAMPUS publications in design or layout. specialized Design Studio that Televisuter Graphics Develop PROBLEM-SOLVING skills, attention Signage specializes in 3D design and more. Comp g edia to detail and ability to meet DEADLINES. Gain skills in MODEL BUILDING and 3D design. Packagin s Interactive M Join a PROFESSIONAL ASSOCIATION as a m te sys Website Design Join a related professional association such as the student member. Signage Design Video games n Become knowledgeable in production and o i Packaging Designers Council. n t i g b i s Anim Exhi Develop broad software application printing processes. y De ign Develop excellent COMPUTER SKILLS, Mot ation ispla tal des skills in MAC and PC based Participate in national, d l strong written and oral communication skills. a Film ion Pic n n tures otio ironme programs. international and campus design m D Participate in design CONTESTS. o r igitaTitle v P En l Develop a willingness to experiment. CONTESTS. 5. Hou jy daarvan om met ander mense te kommunikeer? (J/N) E 4. Hou jy daarvan om kreatiewe oplossings vir probleme te vind? (J/N) ing t D writ gn r A opy desi C ogo L Y LO 3. Het jy ’n aktiewe verbeelding? (J/N) (het jy vraag 2 verstaan?) n tio c ire EMP 2. Verkies jy om te teken, skilder of ontwerp bo ’n bal wat altyd in die verkeerde rigting hop rondjaag en/of ’n halfmarton hardloop? (J/N) TY P 1. Het jy van kindsbeen af daarop aangedring om eerder jou eie prentjies te teken as om massavervaardigdes in te kleur? (J/N) ES Die kreatiewe GURU-TOETS: E Dis juis dan wat hul creative juices begin vloei en iets so alledaags soos brood hulle kan inspireer om ontwerpgeskiedenis te maak. Grafiese ontwerpers het unieke styl en ’n oop kop. Klink dit soos jy? Koester jy ’n obsene, abnormale addiction vir Red Bull? Doen hierdie toets om die kreatiewe guru in jou te ontdek! P TY Daar is verskeie toekomsmoontlikhede vir die kreatiewe gurus onder ons. Grafiese ontwerpers drink te veel koffie en kry blink gedagtes op vreemde tye. Hulle weet hoe om mense om hul visueel stimulerende pinkie te draai en presies wat om te sê en net hóé om iets op te dress sodat ons almal dit net eenvoudig móét hê. Hulle kan deal met min slaap – hulle floreer selfs daarop! WHAT YOU CAN DO WITH THIS DEGREE: ES IS JY ’n KREATIEWE GURU? bladsy 11 T YP ES PROSPEKTUS “Designers can create normalcy out of chaos; they can clearly communicate ideas through the organising and manipulating of words and pictures.” - Jeffery Veen