Afrikaans translation
Transcription
Afrikaans translation
"Glossary" extract from: "Our HIV ABC" by Elizabeth L. Robinson/Geoffrey L. Silver, ed. AFRIKAANS Woordelys VIGS anale seks teenliggaampies anus skansmetode bevooroordeele geboortebeperking biseksueel blaas bloed liggaamsvloeistowwe servikale beskermer baarmoedernek klitoris kondoom besmet voorbehoeding diafragma spysvertering diskriminasie Verworwe Immuniteitsgebrek-sindroom wanneer die penis in die anus of rektum geplaas word. Anale seks kan nie swangerskap veroorsaak nie, maar in MIV-terme is dit die gevaarlikste seksdaad; die rektum is baie absorberend en dit is waar die liggaam vloeistof inneem tydens die verteringsproses. wit bloedselle of ‘soldaatselle’ wat spesifiek ’n sekere siekte beveg (sien Immuniteitstelsel) opening van die rektum of groot derm aan die buitekant (sien voorbehoeding) om iemand te veroordeel volgens ’n stereotipe; bevooroordeelde, onregverdige invloed (sien voorbehoeding) iemand wat seksueel tot mans en vrouens aangetrokke is spiersak wat urine hou voordat dit uitgeskei word bestaan uit verskillende soort materiaal: rooi bloedselle (vervoer suurstof rond in die liggaam), wit bloedselle (sien immuniteitstelsel), en plasma (vloeistof). Elke mense het al drie materiale in hul bloed. vloeistowwe wat deur die liggaam vervaardig word, soos bloed, semen, vaginale vloeistof, speeksel, trane en urine (see diafragma) basis van die uterus, geleë by die interne punt van die vagina uiters sensitiewe vroulike seksorgaan, eweredig aan die manlike glans 1) Manlike kondoom – word op die penis gedra ten einde swangerskap en oordrag van seksuele siektes te help voorkom 2) Vroulike kondoom (sien Femidom) meer as vuil – ’n naald met iemand anders se bloed daarop is nie slegs vuil nie, dit kan ook met MIV besmet wees wat tot die oordrag van die siekte kan lei voorbehoeding is geboortebeperking, berskerming teen ongewensde swangerskap. Sekere soorte voorbehoeding het ’n pilbasis, ander is ’n skansmetode. Voorbehoeding voorkom nie altyd oordrag van MIV nie. Die enigste voorbehoeding om jou ook beskerming te bied teen seksuele siektes soos MIV, is kondome. geboortebeperkingstoestel wat aan die binnekant van die vagina gedra word en binne die vagina voor seks geplaas word, gebruik tesame met spermdoder ten einde swangerskap te voorkom. Diafragmas word deur ’n dokter of verpleegster ingesit, hulle bied nie beskerming teen HIV nie. (sien servikale beskermer) die liggaam wat voedsel verteer die uitsluiting van mense omrede werklike of waarneembare verskille, soos kleur, stam, geslag, ouderdom of HIV-status. Dit kan nie-amptelik wees, soos om nie met mense te praat nie, of amptelik, deur wette, reëls of regulasies. epidiamus uitskeiding buise naby die boonste vlak van die testikels, wat spermbuise bevat die liggaam wat sy afval verwyder fallopiese buise buise wat die eierstokke aan die uterus verbind, waarlangs die eier beweeg gedurende ovulasie, in voorbereiding tot menstruasie vervaardiger se naam vir die vroulike kondoom wat binne die vagina gedra word. Femidome seël die binnekant van die vagina en help met die voorkoming van swangerskap en SOS’s. (sien kondoom) Femidom gay geslag geslagsrolle (sien homoseksueel) die intellektuele en emosionele definisie van jouself as manlik of vroulik – nie dieselfde as die biologiese realiteit van seks nie sosiale rolle wat alleenlik op ’n persoon se geslag gebaseer is – soos werk, houding of vlak van respek © 2004 Sekolo Projects Inc. This document may be duplicated for non-profit use only. Other languages are available: www.sekoloprojects.org "Glossary" extract from: "Our HIV ABC" by Elizabeth L. Robinson/Geoffrey L. Silver, ed. AFRIKAANS glans die uiters sensitiewe kop of punt van die penis heteroseksueel MIV ’n persoon wat tot die teenoorgestelde geslag aangetrokke is Menslike Immuniteitsgebrekvirus, ’n seksueel oordraagbare siekte (SOS). As dit in die bloed van die besmette persoon oorgedra word, val die MIV-virusselle die liggaam se immuniteitstelsel aan, meer spesifiek wit bloedselle, die ‘soldaatselle’. Die virus vermeerder binne die ‘soldaatselle’, en groei baie meer vorms van hulself, bars oop, en maak die soldaatselle in die proses dood. Die immuniteitstelsel word afgebreek deur hierdie proses soos wat meer soldaatselle vernietig word. Indien onbehandeld, sal MIV tot VIGS lei. ’n persoon wat seksueel tot dieselfde geslag aangetrokke is ’n Virus benodig ’n gasheer ten einde te oorleef en te vermeerder, dit kan nie op sy eie leef nie homoseksueel gasheer immuniteitstelsel immuniteitsgebrek impotensie binnebeenseks die menslike liggaamstelsel van weerstand teen siekte; wit bloedselle (wat teenliggaampies of ‘soldaatselle’ genoem word) herken en val indringers aan (sien MIV) wanneer die Immuniteitstelsel deur MIV verswak word en nie die liggaam van opportunistiese siekte beskerm nie die onvermoë om ’n vrou swanger te maak seks wat penetrasie vermy deur die besmeerde penis tussen die maat se bene te beweeg. ’n manlike kondoom moet steeds gebruik word. K-Y-jellie / Vloeistof smeermiddel met ’n waterbasis, veilig vir die gebruik met kondome en Femidome. Sommige smeermiddels het ’n oliebasis en vernietig kondome baie vinnig, en veroorsaak dat hulle tydens seks skeur. smeermiddel addisionele vogtigheid ten einde beweging tussen seksorgane gedurende seks te vergemaklik. Smeermiddels verminder die moontlikheid van kondome en Femidome wat skeur, en verminder die risiko van klein skeure in die vel van die penis en vagina. Gebruik altyd ’n smeermiddel met ’n waterbasis soos K-Y. menstruasie maandelikse ‘maandstonde’ van die afskeiding van die uteruswand opportunistiese siekte Orale seks orgasme eierstokke ovulasie penis PNPVVV pil prostaatklier prostitusie verkragting Rooistrik speeksel siekte of infeksie wat gewoonlik deur ’n gesonde immuniteitstelsel vernietig sou word, maar kan mense met VIGS doodmaak wie se immuniteitstelsels nie sterk genoeg is om dit teen te veg nie. ‘Verkoue’ is ’n algemene opportunistiese siekte. kontak tussen die lippe en tong en seksorgane seksuele klimaks of vrystelling van mans en vrouens, om te ‘kom’ vroulike seksorgane wat eiers en sekshormone vervaardig die maandelikse tyd wanneer die eier vanaf die eierstok na die uterus beweeg, en die vrou die vrugbaarste word, of maklikste om swanger te word of te verwek. Wat tot menstruasie lei indien geen eier bevrug is nie. manlike seksorgaan Die President se Noodplan vir die Verligting van VIGS. Namibië is een van 15 lande wat die Verenigde State van Amerika bystaan ten einde MIV teen te veg. metode van geboortebeperking wat teen swangerskap teenwerk, maar nie oordraging van MIV of SOS’s nie spierklier wat die manlike urinebuis omring wat ’n liggaamsvloeistof uitskei wat in semen bevat word die verkoop van jou liggaam of die verskaffing van seksuele dade in ruil vir geld of ander dinge (soos skoolgelde of geskenke) dwang, ongewensde of gewelddadige seksuele kontak: ‘nee’ beteken ‘nee’ internasionale simbool vir VIGS-bewustheid vloeistof van die mond, ‘spoeg’ kan gebruik word as smeermiddel en kan nie MIV oordra nie © 2004 Sekolo Projects Inc. This document may be duplicated for non-profit use only. Other languages are available: www.sekoloprojects.org "Glossary" extract from: semen seminale buise seks seksuele teistering seksualiteit soldaatselle sperm spermdoder SOS’s/SOI’s stereotipe testikels oordraging transseksueel transvestiet VN VNVIGS urinebuis urine uterus/baarmoeder vagina vaginale opening saadbuis virus vulva WGO Wêreld Vigsdag "Our HIV ABC" by Elizabeth L. Robinson/Geoffrey L. Silver, ed. AFRIKAANS liggaamsvloeistof wat vanaf die penis gedurende orgasme geëjakuleer word. Semen bevat sperm by alle vrugbare mans, en ook MIV by besmette mans. buise wat semen bevat 1) die biologiese realiteit van man en vrou 2) gemeenskap; wanneer ’n mans se penis binne ’n man of ’n vrou geplaas word enige ongewensde seksuele nadering; ‘nee’ beteken ‘nee’ (sien verkragting) seksuele identiteit sien immuniteitstelsel en bloed maak ’n vrou swanger en word in semen bevat chemiese jellie of smeermiddel wat sperm doodmaak (sien semen) Seksueel Oordraagbare Siektes/Infeksies; siekte wat oorgedra word tydens seks valse veralgemening oor ’n individu of groep sonder basis van werklikheid of feite: ‘sy kan nie bestuur nie, sy is ’n vrou’ of ‘alle mans is arrogant en dom’ manlike seksorgane waar sperm vervaardig en gestoor word die manier waarop iets van een plek na ’n ander gaan. MIV word deur bloed tot bloed kontak tussen mense oorgedra. MIV word gewoonlik deur heteroseksuele seks sonder ’n kondoom oorgedra, maar ook deur ander soorte seks, veral anale seks. Nie-seksuele metodes van oordraging sluit vanaf moeder na kinder deur die baarmoeder, geboorte of borsmelk in; en deur die gesamentlike gebruik van besmette inspuitings, naalde en tatoeëer- of steekspelde. iemand wat hulle seksorgane deur operasie verander het iemand wat die voorkoms en karaktereienskappe van die teenoorgestelde geslag aanneem; iemand wie se geslag en seks nie pas nie Verenigde Nasies; die internasionale organisasie wat vir globale en internasionale wetgewing, menseregte, oplossing van konflik, rampverligting en die bevordering van vrede, redverdigheid en internasionale sekuriteit verantwoordelik is Verenigde Nasies VIGS-agentskap wat vir die verligting van MIV/VIGS verantwoordelik is kanaal waardeur urine uitgeskei word in beide mans en vrouens; mans stel ook semen deur die urinebuis vry vloeistofafval wat deur die liggaam uitgeskei word; die niere reinig die bloed van afval wat urine is vroulike seksorgane waar die vrugbare eiers gedeponeer word en in ’n baba ontwikkel interne vroulike seksorgaan, wat die vaginale opening tot die uterus verbind (ook bekend as die vaginale kanaal) opening na die vagina, die uitwendige lippe of labia manlike buis wat die sperm vanaf die testikels na die seminale buis vervoer organisme wat ’n gasheer benodig ten einde te oorleef en te vermeerder uitwendige versameling van vroulike seksorgane, insluitende die klitoris, lippe en vaginale opening Wêreldgesondheidsorganisasie, internasionale gesondheidsliggaam 1ste Desember; ’n dag waarop almal onthou hoe MIV/VIGS almal van ons raak. © 2004 Sekolo Projects Inc. This document may be duplicated for non-profit use only. Other languages are available: www.sekoloprojects.org