FET dosente staak

Transcription

FET dosente staak
Friday 6 March 2009
Meer as die bewoording is seker nie nodig
tydens Fet dosente se "sitdown" nie.
Dosente by die FET kollege het daarop aangedring om met hulle
werkgewer te praat. Dit het op niks positief uitgeloop nie.
FET dosente staak
Dosente van die Mopani se FET
Suid-Oos kampus in Phalaborwa het
verlede Dinsdag aan 'n sit staking
deelgeneem.
Solly Mongole, een van die
dosente het aan Phalaborwa Herald
vertel dat hulle Dinsdag oggend die
aantekenings register ingevul het.
Daarna het hulle met die staking
begin.
Hulle wou nie uitbrei oor die redes
R2.00c incl.
VOLUME 24 NO. 09
nie, maar daar word verneem dat dit
werks georiënteerd is.
Die dosente het al hul griewe met
die hoof uitvoerende beampte bespreek. Volgens Mongole word hulle
gedreig om afgedank te word, of om
hulle op 'n tydelike kontrak basis her
aan te stel en om bonop al hulle
voordele te ontneem indien hulle sou
voortgaan met dié optrede.
Hulle het luide sang daarop aan-
gedring om met hulle "employer" te
praat.
Daar word verneem dat die
dosente ongelukkig is oor twee
dosent poste wat gevul is. Daar is glo
nie vir die poste geadverteer nie,
luidens Mongale. Studente het geen
onderrig ontvang Dinsdag nie.
Nog die kampus bestuur of hoof
uitvoerende beampte was beskikbaar
vir kommentaar nie.
Solly Mongale, een van die dosente wat ongelukkig is oor die toedrag
van sake by die FET kollege in Phalaborwa.
Moord-vier vra borg
DIE vier verdagtes wat verbind
kan word met die moord op dr.
Paul Meyer het weer Dinsdag in
die Phalaborwa hof om borgtog
aansoek gedoen.
Die vier verdagtes het onlangs
aan ‘n uitkennings parade deelgeneem in Polokwane.
Hulle staan tereg op aanklagte
van moord, roof en voertuig diefstal.
Hulle is nie gevra om te pleit
nie.
Met ons ter perse gaan was dit
nie bekend of borg aan hulle
toegestaan is nie.
PAGE 2
PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009
Kommunikasie-chaos
DEUR: Bertus de Bruyn.
MAANDAG was letterlik BLOU vir besighede
in Phalaborwa en omliggende area. Geen
Telkom, sellulêre of internet verbinding nie het
menige hare in die hande gelos.
Verskeie gerugte het dadelik die ronde
gedoen. "Telkom staak," "‘n Sisteem het
"gecrash" en ingenieurs moet van Italie ingevlieg word." Volgens dié gerug, sou ons area
eers weer Vrydag op die been (lug) wees.
Phalborwa en omgewing tot sovêr as Louis
Trichard en Tzaneen was Maandag tegnolgies
afgesny met die res van die wêreld.
En dit deur net om (per ongeluk?), ‘ n
verkeerde kaart in die Telkom databasis sentrum in Louis Trichardt se digitale netwerk
skakel eenheid te druk.
Dit het veroorsaak dat die hele databasis
induie gestort het. Volgens ‘n bestuurder van ‘n
bekende sellulêre besigheid in Tzaneen kon sy
die volgende bevestig oor die kraaines van
‘n ERENSTIGE diplomatieke verleentheid ivm
met ‘n grondeis in die Tzaneen omgewing
stuur af op katastrofiese gevolge.
Dit kom nadat ‘n enorme spog beesplaas van
1 400ha tussen Hoedspruit en Tzaneen van
Alfred Huber, ‘n Duitse boer dit aan die
grondhervormingsprogram van die staat
verkoop het.
Huber het hom nou tot die Duitse regering
gewend om hulp. Huber het slegs die helfte
van die verkoopsprys van die beesplaas
gekry.
Volgens ‘n bekende Sondagblad sê dr. Theo
de Jager, adjunk president van Agri SA, het die
kommissie vir die Herstel van Grondregte, wat
die hervormingsproses bestuur, eenvoudig versuim om die res te betaal en reageer nie op
Ben passed
away
probleme: Die databasis in Louis Trichardt is
beskadig. Dit affekteer die hele kommunikasie
opvangsgebied van Louis Trichardt tot by
Phalaborwa. MTN gebruik Telkom se optiese
verbygaande kabels. Indien Telkom hiermee
probleme ondervind, affekteer dit ook die
opvangs van die MTN-netwerk.
Vodacom word minder hierdeur geraak.
50% van Vodacom se netwerk-konneksie is
van Polokwane, luidens ‘n area ingenieur van
‘n bekende sellulêre netwerk. Internet toegang
is ook geaffekteer.
Die ineenstorting van die sisteem het tegnici
genoop om van Pretoria af na die databasis te
vlieg om die sisteem te reboot. Hulle sou na
verwagting omstreeks 19:00, (laelading) begin
het met die herstelwerk.
‘n Besigheidsvrou het gepas gesê: "Ek kan net
sowel sluit en krieket gaan kyk by die huis. Ek
is absoluut afhanklik van die internet, ek het
vandag baie besigheid en geld verloor."
Grondeis-verleentheid
aanmanings of navrae nie.
Huber se plaas was aanvanklik vir R10
miljoen rand gewaardeer. Na uitgestrekte onderhandelings in 2008 is die plaas vir R7,5
miljoen rand verkoop nadat ‘n grond eis van
die Hoveni gemeenskap op die plaas geregistreer is.
Die kommissie het slegs R3,75 miljoen rand
oorbetaal. Geen rede is verskaf nie.
Hy het die staat ‘n maand gelede kans gegee
om die geld binne 30 dae te betaal.
Van die uitstaande miljoene het die erg
ontstoke Huber nog niks gehoor nie. Hy wil die
koop kanseleer.
Indien hy nie sy geld ontvang nie oorweeg hy
regstappe, luidens die dagblad.
Die kwessie is deur die Duitse ambassadeur
NUUS
Well known Ben Jansen Van Vuuren passed
away.
Van Vuuren was born on September 3,
1940 He lost the fight against cancer on
Sunday morning.
Ben settled down with his family in
Phalaborwa in 1945 when he was only five
years old . The Van Vuuren family was one of
the first three white families to settle in
Phalaborwa.
The memorial service is scheduled at the
NG Moeder - gemeente Church, Tzaneen,
10h00 on Friday, March 6.
For details & final confirmation of time
regarding the funeral contact Timna on 082
603 8118.
in Suid-Afrika opgeneem. Die Suid-Afrikaanse
regering en die Duitse regering hetdie
aangeleentheid op hoë vlak bespreek.
Huber sê: "Die Suid-Afrikaanse regering kan
nie vertrou word nie." Hy sal beleggings wat hy
hier wou doen nou moet heroorweeg.
De Jager spreek skerp kritiek uit op die
kommissie se hantering van die aangeleentheid.
"Die georganiseerde landbou het deur die
jare miljoene rande bestee om buitelandse
beleggers na die Suid-Afrikaanse landbousektor te lok en om daardeur nuwe buitelandse
markte te ontsluit of in stand te hou."
"’n Arrogante en onbevoegde jong grondsake-amptenaar maak dit alles ongedaan," sê
De Jager
Huber het darem die Duitse ambassade om
sy belange te beskerm, maar plaaslike boere is
uitgelewer aan die grofste vorme van burokratiese rompslomp, intimidasie en uitbuiting, luidens De Jager.
Dispuut nie
opgeklaar
DIE voortslepende dispuut tussen Mark
Scott-Crossley sy broer, Shaun en ‘n bekende
sakevrou Dagmar Krause duur voort.
Krause het luidens ‘n bekende Sondagblad
Crossley hof toe gesleep omdat hy glo peuter
met die watertoevoer na die deel van die plaas
wat sy huur.
Scott-Crossley ontken die bewering. Hy sê
die water op die plaas was nog nooit standhoudend nie.
Die hof in Phalaborwa het einde 2008 ‘n
voorlopige bevel uitgereik waarin Crossley
opdrag gegee is om nie met watertoevoer te
peuter nie..
Die saak sou verlede Vrydag verder gevoer
word. Die saak is uitgestel op versoek van
Krause se regspan. Hulle is glo nie gereed om
voort te gaan nie. Krause en haar eggenoot,
Gert Niemand bedryf Bushmans Lodge op ‘n
deel van die plaas.
Maar die dispuut oor die watertoevoer is
slegs die oortjies van die seekoei.
Krause skuld die Crossley broers glo R140
000 aan agterstallige huurgeld. Dit is nie
duidelik of sy dit kan of wil betaal nie.
Volgens Jurgens Bekker, Crossley se prokureur is ‘n brief van Krause se ouditeur ontvang
waarin sy skuld erken.
Daar is aansoek gedoen vir ‘n uitsettings
bevel by die hooggeregshof in Pretoria.
Dit word later vandeesmaand aangehoor.
Niemand beweer verder dat Scott-Crossley
twee rolletjies ogiesdraad by hom gesteel het.
Scott-Crossley ontken dit. Hy het dit blykbaar
gekoop.
PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009
PAGE 3
Moloto is coping
Corporate Affairs Manager for SAB, Refentse Shinners, hands out a certificate to tavern owner,
Selina Ramodiba.
After months of speculation about the fate of
Limpopo Premier Sello Moloto, it can now be
revealed that he has resigned as Premier and
ANC member. Moloto resigned in order to join
the Congress of the People as its candidate for
Premier for the April 22 general elections.
At the time of going to the press, COPE’ s
national office was to host a media conference
in order to welcome Moloto as member and
face of its campaign in Limpopo.
COPE Provincial Spokesperson, Molebatsi
Masedi, confirmed that the long wait was over
and that Moloto was their man in the
province.
Masedi could however not reveal much
details about Moloto`s resignation and future.
He stated that this would be done in due
course when the former Premier is presented
to the people of Limpopo as the face of change
and hope.
Moloto has had a turbulent term as Premier,
with the ANC Youth League demanding that
he be axed both as Chairperson of the
province and as Premier.
The Youth League achieved this much when
they managed to have him removed as ANC
Provincial Chairperson in favour of Cassel
Mathale, whom they also touted as the next
Premier.
Despite sustained attacks against him, Mo-
loto remained in office and even delivered his
annual state of the province address. Many
interpreted it as his farewell speech because of
heightened speculations that he would be
leaving the ANC for COPE.
Another feather to COPE`s cap was their
acceptance of seven high profile members
from the ANC and the ACDP.
Those unveiled at a media conference on
Monday in Polokwane included leading
Phalaborwa businessman and former ANC
parliamentarian, Mannie Kriel, and former
Mayor of Modimolle Local Municipality, TT
Mohapi.
Commenting on the resignations, Masedi
said many more will still come to his party in
the buildup to the elections.
"COPE is a home for all South Africans,"
Masedi concluded.
Meanwhile, this weekend will see the COPE
presidential candidate, Dr Mvume Dandala,
taking his election campaign to Limpopo. He
will be addressing rallies and meeting with
students, businesses, religious groups and academics.
Dr Dandala will be part of the COPE national leadership delegation which will include President Mosiuoa Lekota and his
deputy, Mbhazima Shilowa.
High Court in Polokwane
The group of tavern owners who received certificates for their participation in the Mahlasedi
workshop. More photos on page 4.
Trained tavern owners awarded
Fifty five tavern owners were awarded
performance certificates for their participation
in the five day long Mahlasedi workshop, held
in Mopani recently.
The workshop was conducted in Tivumbeni
in Nkowankowa outside Tzaneen and Mokwakwaila village in Bolobedu.
Mahlasedi is an initiative of South African
Breweries (SAB), and is conducted annually to
equip tavern owners with skills on how to run
their businesses efficiently and effectively.
Fifty five tavern owners from Mopani took
part in the workshop.
Corporate Affairs Manager, Refentse Shinners, said the workshop was held free of
charge. SAB has managed to train about 188
tavern owners in Limpopo through this initiative.
She said the aim of the workshop is to
educate their clients in order to be responsible
traders and not take their licensing conditions
for granted. They also aim to train their clients
on how to market their businesses successfully.
Shinners said the one big problem concerning tavern owners is their ignorance of
their own rights as owners and of those of their
customers.
"What we are trying to do is make sure that
owners adhere to their licensing conditions
and not violate them," she said.
Shinners said mentors will also be sent to
check on the progress of the tavern owners
who underwent the training.
THE first Circuit of the High Court in
Limpopo opened its doors in Polokwane on
February 27.
The Minister of Justice & Constitutional
Development, Enver Surty, opened the
court last Friday in demonstration of the
Department’s mandate to make justice
more accessible to all and to bring justice
services closer to the people.
The opening of the High Court will bring
services performed by the Director of Public
Prosecutions Office, appeals and reviews in
criminal matters, motions, and civil matters,
while expanding the services currently
offered by the Office of the Master and
Family Advocate in the Province.
The Polokwane Circuit Court of the Transvaal Provincial Division (TPD) High Court
will have five permanent judges, two for the
Criminal Courts and three for the Civil
Courts.
This court addresses concerns of civil
society.
The
Limpopo
community will no
longer have to
travel all the way to
either the Pretoria
or
Johannesburg
High Courts for,
among others, civil
matters and family law services.
This project forms a critical component of
the Department's continuing efforts to
make Access to Justice a reality for communities across the country.
The first Circuit Court in Limpopo can be
found on the corner of Landdros Murrais
and Bodenstein street, Polokwane.
PAGE 4
PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009
Tavern owners awarded
The Top 10 SAB customers in the Greater Tzaneen area.
Afrocentric Jazz singer Tlou performs with her group ‘Quiet storm’.
NEWS
After all is said and done, SAB colleagues gather to enjoy a meal and some time together. Ltr,
Corprate Social Investment Coordinator, Shrifa Mtshali, Market Development Representative,
Gaven Ndlovu, and Corporate Affairs Manager, Refentse Shinners.
Rural crafters and artists get a leg-up
Rural crafters, poets, story-tellers and
traditional musicians will take part in an
exhibition to be held at Fairview River Lodge in
Tzaneen on Thursday, March 5.
The more than 100 crafters and artists are the
beneficiaries of a R1,4 million project, which
was launched two years ago, to unearth and
develop arts and crafts in the province's
isolated rural areas.
The Heritage-based Arts, Crafts and Tourism
Development Project will hold an exhibition to
showcase their work.
"For the past two years we have been
criss-crossing the rural hinterland, looking for
ordinary people who are producing fascinating
things, which can be turned into marketable
products," said the project's field director,
Harold Kolkman.
"Most of them will be taking part in an
exhibition for the first time in their lives," he
added.
He said the group includes pottery and
jewellery entrepreneurs, traditional musicians,
poets, story-tellers, woodcarvers and basket
weavers.
They hail from isolated rural villages in
Mopani, Vhembe and Sekhukhune district municipalities, which have large populations of
Vatsonga, Bapedi and Vhavhenda-speaking
people.
The crafters and artists will receive further
training in design and product development,
helping them ensure their work is competitively priced and designed to attract tourists.
Their names, locations and products will be
included on a web site that will be launched at
the exhibition, which will market Limpopo's
rural hinterlands as tourist destinations.
The region, including its tour guides and
tourism projects, will be marketed to tourists as
the Valley of the Olifants.
"The overall aim of the project is to bring
tourism to rural communities. We want to see
our crafter and artists making a decent living
from their God-given
talents," said Kolkman.
The arts and crafts
project is funded by
the provincial government, the Mopani
District Municipality,
the
Development
Bank of Southern
Africa, the European
Union
and
state-owned minerals
research and development agency, Mintek.
PROMOSIE
PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009
PAGE 5
PAGE 6
PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009
KALENDER
Shave and save
Marna du Plessis, Rosa Parau, Ulrik Hanson, Yolandie Cremore en Henk Pretoruis.
Nuwe eienaars hier
Postnet in Phalaborwa het 'n nuwe baadjie
saam met twee nuwe eienaars.
Rosa Parau en Urlik Hansen is die nuwe
eienaars van Postnet Phalaborwa.
Rosa en Urlik het op 2 Februarie wetiglik die
nuwe eienaars geword. Presies 'n maand
gelede het hulle ook verloof geraak.
Parau sê sy is baie trots om oor te neem by
haar vorige werkgewer, Ken Hartman. Sy was
vir die afgelope 12 jaar werksaam vir hom.
Postnet het hulle deure in 1997 oop gemaak
in die Kruger Park Spar gebou. Daarna verhuis
hulle. Hartman en Parau het altyd alles in die
besigheid gesit. Rosa het later aandele bekom.
Hartman vertel: "“It was never work for Rosa
but a passion.“
Rosa se passie is nie net haar werk nie. Rosa
is ook betrokke by die Bosveld Skouspel wat
die Round Table beplan. Sy is nou betrokke by
liefdadigheid.
Baie van Phalaborwa se besigheid eienaars
en bestuurders was teenwoordig om Rosa en
Urlik geluk te wens. Dit is duidelik dat Rosa ’n
verskil maak in Phalaborwa se gemeenskap.
Living with cancer is no soap opera. Join
hands and show solidarity for cancer patients
and acknowledge the devastating effect cancer
and cancer treatment can have on thousands of
people every year.
Join the Bald and the Beautiful brigade for
Shavathon 2009 and show you care and are
helping CANSA fight cancer to save lives!
Shave or spray your hair a multitude of
colours at the Cancer Association of South
Africa (CANSA) Shavathon at workplaces on
Friday, March 6, or at your nearest shopping
centre on Saturday March 7.
“Shave or spray in solidarity with a cancer
survivor” is the theme of this year’s CANSA
Shavathon because hair loss is a common
side-effect of cancer treatment, said Sue Janse
van Rensburg, National Executive Director of
CANSA, who is a cancer survivor. “Many South
Africans take part in the CANSA Shavathon on
behalf of a loved one who is living with cancer
or who has lost the battle with the disease.”
Spray or shave for a R50 donation which
goes towards CANSA’s prevention programmes and patient care services in the
region where the event takes place.
Shaving will not entail heads to be completely clean-shaven, with the shortest being
number 1 on the Wahl Clippers. Colour spray
options are pink, blue, green, purple, silver and
gold, so you can choose one or a combination
of colours. Some people collect pledges, while
others even shave and then spray to double
their support!
You can also make a donation to CANSA
Shavathon on any day by going to your nearest
Nedbank branch.
“CANSA is very grateful for all the support
from the South African public and long-time
sponsor Nedbank, which is challenging other
companies to help make this Shavathon the
biggest and best ever,” Janse van Rensburg
added. Other proud sponsors include SABC 2,
Wahl, Dawn Wing and Newsclip Media Monitoring.
Members of the public can shave or spray on
Saturday March 7, 2009 at one of the following
shopping centres in the Limpopo region:
Tzaneen: Oasis Mall, Tzaneng Mall. Hoedspruit: Spar Centre and Phalaborwa: Phalaborwa Mall.
For a list of all 138 malls registered or for
more information see www.shavathon.org.za
or phone CANSA toll free on 0800 22 66 22
during office hours or email [email protected]. You can also contact Leatitia Jordaan at 015 297 1268 or email
[email protected]
Brian at birding weekend
BRIAN Jones of Moholoholo Rahab Centre will
be the guest speaker at the next Phalaborwa
Birding Club evening.
Jones will be bringing along the beautiful
birds they have saved at Moholoholo, and will
talk about the work they do there.
Jones is very controversial and always makes
his presentations memorable.
The birds that are saved at Moholoholo are
used for education purposes, introducing audiences to the intricate details of the birds’
existence.
At previous events, Jones brought along
eagles and owls - always a hit with the
children.
Accompanied children are welcome and
may enter for free.
A R10 donation will give you the chance to
win an original Penny Meakin water colour
painting, the profit of which will go towards
Moholoholo.
Join Jones on Wednesday, March 18 at the
KNP Lapa.
Be there at 18:30 for 19:00.
Members of the birding club get free entrance.
Non-members are welcome at R20 per person.
Jones’ presentation will be followed by a
Bring-and-Braai. Bring your own meat, drinks
and utensils, as well as a salad, something to
share and chairs.
For more information, please contact Chris
Sewards at 082 885 0888 or e-mail [email protected].
This event will be the first in a long weekend
of birding fun, which cumulates with BirdLife
South Africa’s 80th AGM on Saturday, March
21.
All events are open to the public, apart from
the AGM meeting itself.
For more information contact Martin Taylor
on 072 277 7254.
Kalenders
Bly op hoogte van belangrike geleenthede en
sommer ook op datum saam met Phalaborwa/Hoedspruit Herald.
Daar is tans lessenaar kalenders beskikbaar
by ons kantore in Hardekool straat 24. Die
kalenders beloop R20 elk.
PROMOTIONS
PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009
The winning customers with Allen Johnson, SAB Tzaneen Sales Manager.
Liquor outlet owner, Moyahabo Ramafalo, SAB Accounts Manager, Mabule Mojela, overall
winner, Michael Malatji and SAB Tzaneen Sales Manager, Allen Johnson.
Breweries awards
their customers
South African Breweries (SAB) Tzaneen
rewarded their customers last week who took
part in the regional Cash Back Promotion
Challenge.
About 12 tavern and shebeen owners
walked away with prizes in the form of free
beer. Prizes ranged in value from R2000 to
R25 000.
The biggest winner of the day was Michael
Malatji, the owner of
Dinoko Tavern at
Ga-Kubjana in Bolobedu, who received R25 000
worth of free beer.
Those who did not
win received 10
cases each for their
participation in the promotion.
According to the Tzaneen depot Sales Manager, Allen Johnson, the outlets were audited
over a six month period on such criteria as
volume growth, availability of key brands,
pricing and general merchandising.
" We give away big prizes to our valued
customers to encourage them to double their
efforts in managing their businesses," he said.
Erl bedryf nou
onafhanklik
EEN VAN Tzaneen se bekendste motor verkoopsmanne gaan voortaan onafhanklik nuwe en
gebruikte motors bemark en hy nooi almal uit wat
‘n voertuig wil koop om met hom te skakel.
Erl König, wat meer as twintig jaar se ondervinding in motorverkope het, het vandeesweek
bekend gemaak dat hy sy bande met Mercurius
Tzaneen verbreek het en dat hy voortaan die volle
reeks Mercedes Benz, en ander fabrikate, onafhanklik gaan bemark.
Enige persoon wat ‘n nuwe of gebruikte voertuig
wil aankoop kan met hom skakel op 083 993
3266.
PAGE 7
PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009
PAGE 8
ALGEMEEN
Die o/7 spannetjies weet reeds bietjie meer van die spel.
Lowveld receives healthy rain
Phalaborwa, Hoedspruit and surrounding
areas received a healthy dose of rain the past
few days.
Dams all over the province are overflowing
and farmers can only be thankful.
The Letaba and OIifants rivers have
reached the 100% mark, and then some.
The Klaserie Dam is currently 104% full,
partly thanks to the 53mm of rain that fell over
the dam last week.
Low level bridges are reportedly under
water, but according to Raymond Travis,
Media Liaison of National Parks, everything
is under control and no one is in any
danger.
Phalaborwa
has
already
received
320.8mm of rain this year, with signs of more
to come.
Hoedspruit will have a low of 17 deg C
today and tomorrow, with a high of 25 and 26
deg C respectively.
Saturday and Sunday will be very hot.
Saturday will bring a temperatures of 18 to
30 deg C, and Sunday 19 to 32 deg C.
Phalaborwa temperatures won’t differ very
much.
Expect today to start of at 21 deg C, with the
mercury eventually stopping on 28.
Friday’s low is predicted at 22 deg C, with
the high reaching the 30 deg C mark.
Both Saturday and Sunday will greet the
morning with 21 deg C.
The afternoons will be much hotter though,
with Saturday’s temperatures coming to a rest
at 33 deg C, and Sunday’s at a scorching 35
deg C.
Die o/5 spannetjies beproef hulle rugby-kennis.
Opgewondenheid tydens Maroelafees
Die bulletjie rugby tydens die afgelopeMaroela fees het vir groot pret gesorg.
Dit was groot pret om die o/5 bulletjies dop
te hou. Hulle eerste jaar van rugby speel was
gekenmerk dat hulle net ‘n drie wou druk.
Al die ouers en toeskouers was daar om die
bulletjies te ondersteun . Spanmaats het
mekaar aarde toe getrek, vekeerde kant toe
gespeel en op enige wit lyn is ’n drie gedruk.
Die afrigters het meer rondgehardloop as die
spelers.Vir die bulletjies en ouers was elke
‘tekkel’ en drie groot genot.
Die Bulletjies o/6 is nou al in hulle tweede
jaar van rugby speel en weet al bietjie meer.
Weer staan al die ouers reg om die veld en kyk
baie trots na die seuns wat hulle harte uit speel.
Daar word ’n paar goeie ’tekkels’ ingesit deur
Shaun en het self ’n drie of twee gedruk.
Wentsel is ’n vinnige mannetjie en as hy die bal
kry is daar beslis ’n drie en Junior lyk of hy ons
volgende Brian Habbana is. Daar is geen stop
as die speler die bal kry nie. Hy hardloop
lag-lag asof dit geen moeite is om nog ’n drie te
druk nie, die pa’s staan breë bors en moedig
hulle seuns aan.
Die Bulletjies se o/7 span weet nou al mooi
hoe die rugby storie werk.
Daar is hard uit geroep: "tekkel tekkel, hard
loop, YES" Daar is goeie rugby gespeel, en
rugby is die spelers se lewe.
SKOLENUUS
PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009
Letlhogonolo Ralepelle and Naledi Thaane show off the soccer and
netballs as well as the sport kits which was won in Tzaneen in the Bahle
Bagezile schools competition.
Gravelotte one of the
winning schools
Three schools in the Tzaneen/Phalaborwa area are among the
winners of the OMO/SPAR Bahle
Bagezile competition held at 75
SPAR stores.
First school to the ribbon receives a complete sports kit for
every child in the school. Runners
up receive netball or soccer kits
while each of the schools in third
place received soccer or netballs.
The winning schools in this
area are:
Gravelotte Laerskool – Sports
Kits.
Lekgolo Maake Primary School
– Soccer or netball kits.
Marobang Primary School –
Soccer or netballs.
"You know, the OMO/SPAR
idea was wonderful!" enthused a
very happy parent at one of winning schools, who had rallied
parents from her children's
school to make sure they would
be in the running. "It is not easy for
us parents to contribute to our
kids' schools like we want to,
because money is short and times
are hard. But this competition
helped us to support our children
and their schools - it was so easy.
All we had to do was write the
name of our school on the till slip
when we went to SPAR and put it
in the Bahle Bagezile box!"
Winners were announced to
the delight of eagerly listening
parents and teachers who ululated with joy when they realised
their school was one of the winners. Both principals and teachers
acclaimed the competition point-
ing out that the resources at their
schools are insufficient to afford
the equipment needed. All agreed
it will be not only a tremendous
boost for the learners, but also
encouragement for parents to participate in school life.
"We always look for ways to
become more involved in the
communities where we operate,"
commented spokesperson for
Spar, Mike Prentice. "OMO gave
us a magnificent opportunity. It is
a highly favoured product among
our shoppers and the lure of the
prizes caused heightened levels
of interest." Excitement in participating shops was almost tangible as results of shoppers'
choices were updated every three
weeks.
"Community projects aimed at
helping children achieve their full
potential are a natural fit for
OMO," smiled Ethne Whitley,
public affairs manager for Unilever, which manufactures OMO.
"When children participate in
activities such as sport they learn
many important life skills which
are invaluable to them as they
grow up! And so what if they get
dirty, Mums know that OMO sorts
out the stains”.
The OMO/SPAR Bahle Bagezile competition ran from October
to December 2008 and was promoted by extremely well attended roadshows. At many of the
schools, boxes of OMO in the
classroom kept the competition
top of mind and many principals
sent circulars to parents to encourage their participation.
Bulletjie-rugby vier hoogty by Fees
Bulletjies wens mekaar geluk na afloop van die wedstryd.
PAGE 9
PAGE 10
PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009
CLASSIFIEDS
SPORT
PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009
PAGE 11
LETABA 2 het skoonskip gemaak teen Duiwelskloof die naweek. Links:
die wenkaptein van hierdie Driedruk wedstryd, Tienie van Wyngaard
en Paul du Toit, speler van die wedstryd.
Skitter rugby Vrydag
op Impalapark
DIE FOKUS op vanjaar se
driedrukkompetisie skuif Vrydagaand na Impalapark op
Phalaborwa waar die tweede
ronde in vanjaar se kompetisie
aangebied gaan word.
Die kompetisie, wat geborg
word deur die LETABA en
PHALABORWA HERALDS
en
SIMPSON
MOTORS
Tzaneen en Phalaborwa, lok jaarliks duisende toeskouers en 'n
groot aantal mense word Vrydagaand op Phalaborwa verwag.
Die eerste wedstryd begin om
18h30 wanneer Letaba 2 en Bosveld 2 mekaar die stryd aansê. In
die tweede wedstryd, wat om
19h30 begin, pak Phalaborwa 2
en Duiwelskloof 2 mekaar.
In die hoof-voorwedstryd van
die aand draf Letaba 1 teen Bosveld 1 op die veld in wat 'n baie
interessante wedstryd behoort te
wees.
In die hoofwedstryd pak
Phalaborwa en Duiwelskloof se
tweedespanne mekaar en die
wedstryd begin om 21h30.
Beide Letaba en Bosveld het
verlede Vrydagaand goeie oorwinnings behaal en dit sal dus
interessant wees om te sien hoe
gedug die Hoedspruiters vanjaar
is. Dis 'n jong span wat nog in 'n
bouproses is en dit sal bars gaan
om Letaba in toom te hou.
Phalaborwa het Vrydagaand,
teen die verwagting in, teen Bosveld verloor en hulle sal graag op
hul tuisveld wil wys waartoe hulle
regtig in staat is. Indien Phalaborwa daarin slaag om Duiwelskloof
met 'n groot aantal drieë te klop,
kan hulle nog maklik vir die eindstryd kwalifiseer.
Daar wag dus 'n aand van
heerlike
hardlooprugby
op
rugby-ondersteuners en verversings sal die hele aand beskikbaar
wees.
PAGE 12
PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009
SPORT
LETABA 1 tree as oorwinnaars uit die stryd. Links: Kaptein Bobby du Plessis, saam met Jaco
Scholtz, speler van die wedstryd.
WENNERS van die eerste wedstryd van 2009 se Driedruk kompetisie was Phalaborwa 2. Lnr:
Raymond Badenhorst, kaptein van Phalaborwa 2, Vincent Jamie Sambo, speler van die
wedstryd, en Marco Lottering van Simpson Motors, mede-borg van die Driedruk toernooi.
Bosveld verslaan Phalaborwa
in hoof-voorwedstryd
ALLEN Khoza saam met Marco Lottering van Simpson Motors. Alhoewel Bosveld 1 hulle
wedstryd teen Phalaborwa 1 gewen het, was Khoza van Phalaborwa aangewys as speler van die
wedstryd.
SKITTERENDE hardlooprugby, ‘n verrassing of
twee en groot getalle toeskouers is die kenmerke van die eerste ronde van vanjaar se
Driedrukkompetisie wat Vrydagaand op Merensky afgeskop het.
Die gewilde reeks word geboprg deur Letaba
Herald, Phalaborwa/Hoedspruit herald en
Simpson Motors Tzaneen en Phalaborwa.
Goeie ondersteuning deur die rugby-publiek
is al kenmerkend van diè kompetisie en Vrydagaand het die ondersteuners weer in groot
getalle opgedaag om te sien hoe Letaba se
eerstespan Duiwelskloof in die hoofwedstryd
van die aand met 8 drieë teenoor 0 klop.
Letaba het diè kragmeting heeltemal
oorheers en ‘n paar skitterende drieë ingeryg.
Mens moet in gedagte hou dat Duiwelskloof
hul eerste wedstryd van die seisoen gespeel
het, terwyl Letaba reeds ‘n paar harde vriendkspalike bepalings en in die Super 16 kompetisie
agter die rug het. Desondanks het Letaba regtig
goed gelyk en lyk hulle vroeg reeds na die
gunsteling om vanjaar weer die kompetisie te
wen.
Haker Jaco Scholtz
van
Letaba
is
welverdiend as speler
van die wedstryd
aangewys.
In die hoof-voorwedstryd het Bosveld
van Hoedspruit vir ‘n
baie groot verrassing
gesoeg
deur
Phalaborwa met 5-1
te verslaan. Bosveld
huiwer op die randjie van toemaak, maar op
grond van Vrydagaand se vertoning is daar nog
baie rugby in die Bosvelders oor.
Phalaborwa is baie duidelik ook besig om
nog span te bou en beide diè spanne gaan net
beter word. Eerskomende Vrydagaand se wedstryde word op Phalaborwa gespeel en dit kan
aanvaar word dat die tuisspan klaar ‘n ander
faktor gaan wees.
Allen Khoza, flank van Phalaborwa, het
skitterend gespeel en is as speller van die
wedstryd aangewys. Dis ‘n groot verrassing
omdat daar seker ‘n handvol spelers aan
Bosveld se kant was wat ook met diè toekenning kon wegstap.
In die eerste wedstryd van die aand het
Phalaborwa se tweeds vir Bosveld met 9-0
oorrompel en hier is senter Jamie Sambo as
speller van die wedstryd aangewys. In die
volgende wedstryd was Letaba se naasbestes
met 7 drieë teenoor 0 heeltemal te sterk vir
Duiwelskloof en senter Paul du Toit van Letaba
is vir sy puik spel beloon deur as speler van die
wedstryd aangewys te word.
Om die kroon op Letaba se goeie naweek te
span het die klub Saterdag teen Benoni se
naasbeste in ‘n Super 16 kragmeting te staan
gekom en hul puik vertoning van die vorige
aand voortgesit deur met 27-19 te wen.
Vrydagaand skuif die hele Driedrukkompetisie na Phalaborwa waar daar weer ‘n baie
groot aantal toeskouers verwag word. Die
eerste wedstryd begin om 18:30 op Impalapark
en in die hoofwedstryd gaan Phalaborwa se
eerstes teen Duiwelskloof kragte meet. Opwindende rugby word verwag en ‘n heerlike
aand se rugby lê vir almal voor.